ek verstaan ons sa waarnemings spannetjie het die verkiesing geldig
verklaar maar nie free and fair nie. miskien is ek stupid maar hoe kan
dit gebeur as dit veronderstel om `n democracy te wees? dis mos die
selfde as om te se 'die ou het gekroek, ons weet dit, en ons
ondersteun `n gekroekery'. boonop se die koerant opskrifte vandag 'sa
sal zim help se mbedtjie'. help met wat? met kos wat hulle nie het nie
want daar is nie boere om dit te produseer nie? help met geld want
hulle het niks om uit te voer nie en ons is hulle enigste tjommie? kan
iemand nie maar net oorstap en hom uithaal nie. ek is nou so depro ek
sit sommer `n bietjie celine dion in die cd player as ek maar gehad
het.
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Nou twee weke namekaar artikels in die Huisgenoot van jong mense wat dood is
as verslaafdes.
Enigiemand hier wat met 'n kind of 'n familielid te doen gehad het wat 'n
verslaafde is/was?
Ek vra, want wat ek hoor by ouers wat met hierdie euwel te doen het, en wat
ek lees, maak die hele storie nie sin nie -
1) Die een ouer sê dwelmslawe se ouers het almal iets in gemeen - al die
juwele en TV stelle is gesteel om te betaal vir die dwelms.
2) Die ouer beweer dat hulle as ouers eintlik niks kan doen behalwe om vir
die verslaafde kind liefde en vertroosting te gee nie.
3) Die verslaafde gebruik glo die dwelms om "normaal" te kan voel. -
Ek het 'n kliënt wat ook 'n kind verloor het deur dwelms - hulle is gegoede
mense - dus het hulle nog steeds 'n TV stel - maar ek kry die gevoel dat die
ouers self emosioneel afgestomp raak - en is die geagte liefde en
vertroosting dit wat die kind nodig het?
As dit waar is dat 'n verslaafde tot 10 jaar na herstel nog steeds kan
terugval, wat is die kanse werklik op herstel.?
Hoekom wys die dwelmslawe nie die handelaars uit as hulle in 'n periode van
herstel is, sodat die ouers kan probeer keer dat die kind weer met daardie
persoon in aanraking kom nie?
Ek wil nie die vinger na die ouers wys nie, maar is sommige kinders se
verslawing nie juis om aandag van die ouers te kry nie?
Ek vra - want ek weet nie.
Almal praat van vigs, en intussen gaan kinders dood by die hope agv van
dwelms?
Vroeër jare het polisie en welsynwerkers gereeld by skole en koshuise
praatjies gelewer om teen dwelms te waarsku - word dit nog gedoen?
In Kiblerpark, die motorkaping-kapitaal van SA, het 'n 15 jarige seun uit
die huis gesien hoedat sy ouers se motor deur twee barbare voor hul huis
gekaap word. Hy het die vuurwapen geneem, uitgegaan en een van die goed
vrek geskiet. Die ander een het homself bekak en weggehardloop. Die
"Citizen" in sy redaksie-kommentaar wens hom geluk daarmee dat hy die
"hijacking population" met een verminder het. Ofskoon die koerant nie
vigilatism goedpraat nie sê hy nietemin dat die polisie nie bevoegd is om
die misdaadprobleem te hanteer nie en dat hierdie soort van optrede waar die
wet
in eie hande geneem word, net deur ordentlike polisie-optrede vermy kan
word.
In Edenvale het 'n 63 jarige Blanke man sy rewolwer uitgepluk en nog 'n
skaker in sy maai geskiet. Die ding het eerste probeer skiet maar sy
vuurwapen het gekalf. Die ander skaker het homself bekak en weggehardloop.
Die Polisie sê dat die Blanke man "selfverdedigend" opgetree het.
Het die tyd nou aangebreek dat ons beskaafde mense begin leer om "van die
heup" te skiet soos in die ou wilde weste? Met die wegdoen van die
doodsvonnis het die barbare baie meer "braaf" geword en was geweldsmisdaad
vir hulle net nog 'n soort van ethnic cleansing. Die blatante moorde op
Blankes word net gesien as 'n voortsetting van die sg. struggle en hulle
word deur hul bewaarders as helde beskou wat hulle dan help onstsnap.
Selfs in die townships is wetsgehoorsame mense al baie keelvol vir hierdie
gedrag en word daar al hoe meer prominensie verleen aan hul "Peoples'
Courts".
Om geweld met geweld teen te staan behoort 'n einde aan die goed se bravado
te
sit.
Die Suid-Afrikaanse waarnemers was darem maar vinnig om die verkiesing vry
en regverdig te verklaar...
Is die bordjies nou verhang, en is Broer Mugabe Broer Thabo vir ewig
dankbaar?
Die volgende stap gaan wees wanneer Mugabe die tuig neerlê as oorwinnaar, en
hom in die Kaapse Skiereiland gaan vestig - met lyfwagte wat deur die
Suid-Afrikaanse belastingbetaler vergoed sal word.
Ek soek mense van hierdie nuusgroep wat tyd het om 's avonds 'n bietje
met my te gesels in Afrikaans gedurende die aandure. Ek is saans
meestal ingelog by Paltalk en me nickname aldaar is Strandkruier. Kan
me daar ook vind op me e-posadres en dis sterre...@skynet.be.
Paltalk werk goed hier by my. Kan dit download van www.Paltalk.com.
Ek is gewoonlik langdurig aanlyn in die aandure (ek het 'n ADSL aan-
sluiting).
Hallo NG
Kan hier enig iemand help asseblief?
Jonk vrou 31 jaar nou in Engeland soek haar pa,
wellig woon hy in of by Durban -
Sy naam is John Joseph Sullivan,(gebore 1943
in Hendon Greather London UK)
Hy het het in die huwelik getree in 1968
met Catharine McCartney, nou gesky.
Hul dogter Caroline soek vir hom.
Wie help Caroline sy pa op te spoor?
Staan daar in die telefoonboek van Durban
en omgewing 'n J.J. Sullivan ingeskryf?
Wie kyk vir haar in die telefoonboek?
Pos gou asseblief!
met groete
Patrick
Rapport Sondag 10 Maart 2002 (gister) - afd. Nuus bl. 5
Pres. Thabo Mbeki doen glo in sy jongste ANC-nuusbrief 'n 'bedekte,
maar ongehoorde rassistiese aanval' op mnr. Tony Blair, Britse
premier.
Dit het Mbeki gedoen deur aan 'wit heerssugtiges' te sê hulle moet die
Statebond verlaat as hulle nie met die liggaam se besluit saamstem oor
die uitgestelde sanksies teen Zimbabwe nie, het The Daily Telegraph,
een van Britanje se voorste koerante, gister op die voorblad berig.
Die opskrif lui: Mbeki attacks racist Blair".
"Mbeki se uitsprake op die vooraand van Zimbabwe se
presidentsverkiesing sal beskou word as gelykstaande aan 'n
Suid-Afrika wat sy stem uitbring ten gunste van Robert Mugabe."