Norbert - terwyl jy nou so op hoogte daar onder is oor wat presies hier
aangaan - kan jy vir my laat weet wat hulle daar in Europa sê van Zimbabwe
se onmiddelike toekoms, en van Onse Prez wat nog steeds werk aan sy
toespraak ivm die Zimbabwiese uitslag?
Moet sê, hier dink ek ons beleef die stilte voor die storm.
Nou net oor die nuus: Eerste boer net buite Harare doodgeskiet deur
besetters.
Die storm het begin:((
Kan julle nie 'n lugbrug organiseer, om die arme mense te help wanneer hulle
ons land begin invlug nie?
Ons sal tog nie almal kan huisves en voed nie - en van werk praat ons nie
eers nie.
Organiseer 'n bietjie daar en kry 'n massiewe humanitêre aksie op die been.
This dutch man, with a heart for South-Africa,
is looking for real south-African recepte.
Can anyone suggest (south-african) websites where I can find these?
M.v.g.
Xander Helmich
(reply by mail? please remove # from address)
Weet iemand nie van 'n lekker resep om chillies in te maak nie? Ek wil graag
die chillies opkook saam met tamaties , uie , groen pepers en ander
bestandele om 'n lekker chillie sous te maak wat ek kan bottelleer en wegsit
vir latere gebruik. Wat ek dus eintlik soek is 'n resep vir 'n warm sousie.
Ek lees nou al vir 'n geruime tyd almal se bydraes op hierdie ng en ek hou
van almal se bydraes en veral wanneer Annette haar 'Nuusies" plaas - ek kan
nooit wag vir die weeklikse update nie!
Maar ek is nou moeg vir die Lastige Liddoring se siniese op- en aanmerkings.
En om dus enige verdere warm boordjies te vermy het ek die besluit geneem om
nie langer deel te hê aan hierdie ng nie.
Ek sal maar die dagblaaie lees en hoop dat ek 'n redelike objektiewe beeld
van die nuus in my land sal kan ontvang.
En glo my as ek sê dat ek wel die ng gaan mis, maar ek vind dit uiters
onregverdig om konstant uitgeskel te word as 'n swak wit Suid-Afrikaner.
Ek sal probeer om kortliks die redes uiteen te sit waarom ons onsself in
Ierland bevind:
Die grootste rede is, ons het twee kinders (6 en 4 jaar) vir wie die lewe
nog voorlê en SA kan nie in hul onderrig voorsien op hierdie stadium en
hulle voorberei vir volwassenheid nie.
Verder is my man 'n hoogs opgeleide, professionele persoon wat 'n
invloedryke pos beklee, 'n werk wat hom meer van my af wegneem en my dwing
om 'n alleenouer in die week te wees sonder die bystand en ondersteuning van
my wonderlike ouers, maar ek kla nie, want dit was immers ons keuse en ons
het heeltemal oop oë die geleentheid aangeneem.
Ek is Ierland baie dankbaar vir dit sy aan ons verskaf, ten minste leef ons
in veiligheid en kan ek slaap in die nagte wanneer my man nie by my isnie,
sonder twee handwapens onder my kopkussing.
Ek is en sal altyd dankbaar wees vir SA, dit is nog steeds my land en as ek
miskien 'n ouer persoon was sonder die belangrike taak van twee jong telgies
grootmaak, sou ek beslis gebly het, maar ek kan nie wag vir 'dinge' om te
verbeter nie, want my kinders gaan nie wag om groot te word nie en
uiteindelik wil ons as ouers opreg kan sê dat ons alles in ons vermoë gedoen
het om hulle vir die lewe toe te rus.
Verder glo ek dat daar 'n Plan is met ons hier, of dit nou is om 'n bydrae
tot Ierland maak of miskien op 'n ander wyse tot SA by te dra, wie weet?
Daar is 'n Rede!
Ek mis my land, ek mis my vriende, ek mis my familie en veral my ouers en ek
is ongelooflik spyt dat my kinders nie die voorreg het om hul oumas en oupas
te ervaar in hierdie hul belangrike vormingsjare nie.
Nou het ek my sê gesê, beslis toe nie kortliks nie! :-)
Hiermee sluit ek dus die hoofstuk af.
Ek wonder of daar iemand op die groep is wat elders (nie in SA) betrokke is by 'n verkookser aanleg (coker) of enigeiemand by 'n petrochemiese raffinadery.
weet iemand wat het toe nou van die apostel wat sy einde voorspel het
geword? laat het ek gelees dat sy broer gedroom het dat hy aan `n hart
aanval gaan sterf.
grappie-
die jong nuwe predikant klop aan die deur van 'n onbekende
kerklidmaat. Dis duidelik dat iemand tuis is want die radio speel en
die vensters is oop.
nadat hy 'n paar keer geklop het, laat hy tong-in-die-kies 'n briefie
wat se: "openbaring 3:20 kyk, ek het by die deur gestaan en klop. as
iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sou ek ingegaan het..."
by die volgende kerkdiens druk 'n aantreklike jong dame 'n briefie in
sy hand, wat se: "genesis 3:10 ek was naak, daarom het ek my verberg."
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
TRADITIONAL CAPITALISM:
You have two cows.
You sell one and buy a bull.
Your herd multiplies, and the economy grows.
You sell them and retire on the income.
ENRON VENTURE CAPITALISM:
You have two cows.
You sell three of them to your publicly listed company, using letters of
credit opened by your brother-in-law at the bank, then execute a
debt/equity swap with an associated general offer so that you get all
four cows back, with a tax exemption for five cows. The milk rights of
the six cows are transferred via an intermediary to a Cayman Island
company secretly owned by the majority shareholder who sells, the rights
to all seven cows back to your listed company. The annual report says
the company owns eight cows, with an option on one more. Sell one cow to
buy a new president of the United States, leaving you with nine cows.
No balance sheet provided with the release. The public buys your bull.
AN AMERICAN CORPORATION:
You have two cows.
You sell one, and force the other to produce the milk of four cows. You
are surprised when the cow drops dead.
A FRENCH CORPORATION:
You have two cows.
You go on strike because you want three cows.
A JAPANESE CORPORATION:
You have two cows.
You redesign them so they are one-tenth the size of an ordinary cow and
produce twenty times the milk. You then create clever cow cartoon images
called Cowkimon and market them World-Wide.
A GERMAN CORPORATION:
You have two cows.
You reengineer them so they live for 100 years, eat once a month, and
milk themselves.
A BRITISH CORPORATION:
You have two cows.
Both are mad.
AN ITALIAN CORPORATION:
You have two cows, but you don't know where they are.
You break for lunch.
A RUSSIAN CORPORATION:
You have two cows.
You count them and learn you have five cows.
You count them again and learn you have 42 cows.
You count them again and learn you have 12 cows.
You stop counting cows and open another bottle of vodka.
A SWISS CORPORATION:
You have 5000 cows, none of which belong to you.
You charge others for storing them.
A HINDU CORPORATION:
You have two cows.
You worship them.
A CHINESE CORPORATION:
You have two cows.
You have 300 people milking them.
You claim full employment, high bovine productivity, and arrest the
newsman who reported the numbers.