Haai almal en veral Annette, ons groot sportvrou op hierdie groep.
Ek glo julle is meer lief vir krieket en rugbie, maar nou het ek gehoor, dat
die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))
"Frank" skryf in boodskap news:vd9h8.771$Jt2.343@nwrddc04.gnilink.net...
> Black shoe polish might do - for a while. But you have to be stupid, I mean
> really stupid, otherwise you have no chance. May be you have already
> qualified. Person with working brain, will not want to go to SA.
>
> "webmaster" wrote in message
> news:a634b1$7t6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> If you want a job in South Africa you need to be "AFRICAN" ie a black
> face.
>>
>>
>>
>> "afpa.vannes" wrote in message
>> news:a62in9$ps2$1@wanadoo.fr...
>>> I plan to live in south africa and why not in the Northern Province or
>>> Mpumalanga nearby the Kruger Park.
>>> I'm looking for contact in order to find a job in a private reserve.
>>> Is there any body can help me ?
>>> Thanks
>>> benoit : b.bo...@libertysurf.fr
>>>
>>
>
Iemand van die VSA het my vanoggend meegedeel dat hy in 'n TV dokumenter
gisteraand gesien het dat duisende pikkewyne Kaapstad binnegeval het, en dat
hulle so ewe mak tussen die mense in die see swem:)))
Ek moes hulle gemis het, want ek het nog nie een vandag raakgeloop nie;)))
"Planter" skryf in boodskap news:a5u3hr$i1r$1@news6.svr.pol.co.uk...
Massive respect to the frontline of the Animal Liberation Movement/
Native American Traditionals Allah Akbah!
Jah Rastafari lives eternally! Praise His Holiness the Dalai Lama!
Peace! Signed Prince Amdo/James R.A. Bomford
Wouter
Ja, joune ook. Met knoppe op. :-(
Plaas jou propagandieste gemors op 'n ander plek
Ek het so 'n klein programmetjie (mp3converter.zip) op
onderstaande ftp gesit. Dit verander 'n .mp3 lêer na 'n .exe
Vergroot die lêer met ongeveer 10kb. Daar is ook 'n voorbeeld
(AaronicBenedictionEnglish.exe) wat afgelaai kan word vir latere
oopmaak, of jy kan dit sommer net daar en dan laai en speel.
(Dit is te sê as jy nie bang is om 'n .exe lêer wat ek gemaak
het, oop te maak nie.) .... hehehe *��
--
Ek gooi 'n klip in die skelm se bos, slaan die drom met 'n 4lb
hamer en lui diedie klokkie. Luister wat ek fluister.
"Walk & C More�"
------------------------------- ftp://isat877@ftp.isat.co.za/walk/
-------------------------------
Ek is bekommerd dat die mense hier nie hul bekommernis te kenne wil gee oor
wat miskien volgende naweek kan gebeur nie.
Ek is bly dat ons mense nou kampe op ons grense opgerig het ( aan ons kant)
om vlugtelinge uit Zimbabwe te kan ontvang en tydelik te huisves.
Ek dink egter nie ons moet die enigste land wees wat die vlugteling situasie
moet hanteer nie - alle ander lande sal moet help - miskien kan Gloudina van
daardie kant begin reel dat daar 'n lugbrug na Kanada oopgestel word, en
Australië en NZ kan ook maar vrywillig en geredelik hulp aanbied:))
Dan is daar al die ander voorspoedige Afrika lande wat nie behoort te skroom
om 'n helpende hand uit te steek nie.
Vanoggend was daar ook iemand op tiewie wat wou beweer dat die
voedseltekort - soos dit nou in Zimbabwe uitsien - drie jaar sal neem om te
stabiliseer.
Ons weet egter dat dit baie langer kan neem, want ek is seker die onderste
draaipunt - hoe sleg dit nou ook nou al daar gaan, is nog nie bereik nie.
Gaan dit enigsens help om van ons swart boere te redeploy om die "veterane"
daar te gaan touwys maak
wat om met hul stukkies grond aan te vang?
Sal daardie mense ooit kan begryp - ek verstaan dit was een van die probleme
in Transkei- dat hulle meer sal moet produseer op 'n gereelde jaarlikse
basis as wat hul nodig het vir eie gebruik, en dat hulle nie kan ophou en
terugsit en wag totdat hulle voorraad opgebruik is voordat hulle weer begin
plant nie?
Is die lappies grond wat hulle ongrondwetlik/grondwetlik verniet gekry het,
groot genoeg om 'n bestaan te kan maak?
Hoe gaan Zimbabwe die kleinboere subsidieer as hulle nie eers geld het om
petrol aan te koop nie?
Is dit reg en regverdig om geld aan die Mugabe-regering te skenk en te
verwag hulle sal dit aanwend om die dreigende hongersnood en ellende af te
weer?
Hoe lank is daar al gebeds/ mediteer- groepe aan die gang wat bid en/of
konsentreer op 'n vreedsame verkiesing volgende naweek in Zimbabwe?