Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

jaloers?

Vr., 26 April 2002 19:21

net so bietjie brêg. My geskenk van gister:

Notebook P3 Acer
MODEM ingebou
HD 20 gig
CPU 1000 MGhz

:-D

DD

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Wat is die verskil?

Vr., 26 April 2002 11:22

Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
Weet iemand hoekom?
Annette

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Super 12 Rugby

Vr., 26 April 2002 09:35

Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
Slaptjips en Persie;)))
Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
nog te spel).
Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .

Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
Annette

Sport & ontspanning | 7 kommentare

Nog Nuus

Vr., 26 April 2002 05:07

Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om aandag
te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan nou voor
belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir onderhoud voor
aansoek gedoen het.

Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Nuus 26/4

Vr., 26 April 2002 04:25

Daar het nog 'n vliegtuig by Wonderboom geval - die tweede binne 'n week.
Spitfire. Vlieënier is dood.

Joost v/d Westhuizen ( skrumskakel) het nou so baie vrye tyd noudat hy
beseer is, dat sy nuwe liefde Amor Vittone ( die Lotto meisie) genoeg aandag
kry om spesiaal te voel.

Daar het alweer 'n bus gerol in KZN - vermoedelik 'n band wat gebars het -
23 dood.
Miskien moet daar by die tolhekke nie net geld gevra word nie - voertuie se
bande kan ook nagegaan word.
Ek het juis net nou die dag langs die pad gestop sodat 'n taxi voor my, met
bande in 'n vreeslike toestand, net weg van my kan kom.

Goud het uiteindelik weer by 305 dollar uitgekom.

Ons is weer hier in die Kaap terug by betogings oor die Oudekraal
ontwikkeling - twee jaar gelede was dit dieselfde storie .

Van twee jaar gelede gepraat - nieteenstaande die fanfare en basuine - lyk
distrik 6 nog net soos 2 jaar gelede - daar is nie eers 'n teken dat daar 'n
begin gemaak gaan word aan die beloofde behuisingsprojek nie.

Annette

Nuus | 9 kommentare

Mevr. Kabilla vra vir jou geld! scam!!

Do., 25 April 2002 19:59

Date: Thu, 25 Apr 2002 13:28:39 +0200 (CEST)
From: mary banga
Subject: TRUST
To: l...@camerama.demon.nl

JA ! nou gaan ek my kredietkaart nommer en
exp.datum na haar pos - kry ek ooit geld?
Dese mededeling het 'n hoog Nigeria gehalte
glo ek - dink jullie nie?
Patrick

Greetings,Dear Patrick

I am Mrs.Mary B.Kabila, from Democratic Republic of
Congo. There is an imformation I would like you to
keep very confidential,

There is sum amount of money my Husband Late President
Laurent Kabila, deposited in a security company in
Abidjan , for safe keeping. Before he was killed by
his Eldest Military Son. The squable happened as
immediately we returned back from our London trip. My
husband married us two.I am the second wife.I will not
be able to give you the full details that led to that
urgly incidents.

The Eldest Son is the current President of our country
now. For now I am staying in Abijdan, the capital of
Republic of Cote d'voire,just to save my life, with my
two children. The money in question, is 22, Million
U.S. Dollars. I can not make the withdrawal of this
fund, because my husband registered the Beneficiary of
the fund as his (Foriegn Bussiness Patner) and also
(Family valuables as the content of the deposit)

The documents of the deposit are with me. What I would
want you to do, is to assits me to get the consignment
withdrawn from the security company, you provide a new
account for me in your name, and transfer the money to
your country, through the account .We shall replace
the
name Foriegn Patner to your own name, because the code
was used for security reason. I will give you the 15%
of the money for your assitance.There is no risk in
this transaction. I will use the remaining balance of
the money for an investiment in your country for the
future of my children. If you are intrested, and can
maintain the very confidentiality of this
transaction,please e-mail me immediately for more
clearification or call my son peter on 00 225 07 84 44
51 and also note that I am staying in Abidjan, Cote
d'lvoire as a refugee becuase of the assasination of
late husband,and the civil war going on in our
country,Democratic Republic of Congo. I can speak
english, and my son also speak english very well his
name is peter .

Thank you very much.

MRS.MARY B.KABILA

Ekonomie & geldsake | 0 kommentare

Hilda of Norbert

Do., 25 April 2002 19:58

Sorry dat ik jullie hiermee lastig val, maar ik wil heel graag een setje
euromunten 1999, 2000, 2001 en 2002 uit België bestellen, maar de Munt staat
helaas niet open voor bestellingen uit het buitenland. Jullie zijn de enige
Belgen die ik ken. Zou één van jullie misschien bereid zijn ze te bestellen
en aan mij door te sturen?

http://home.foni.net/~finster/euro/kms/kms-be.htm#1999-2002

Behalve dat je mijn eeuwige dankbaarheid krijgt, vergoed ik natuurlijk alle
kosten en ben ik altijd tot wederdienst bereid :)

Groeten,
Arthur

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

meer nuus oor die vlambaarheid van 'n flatus

Do., 25 April 2002 13:56

gekry op nuusgroep:
uk.sci.med.nursing
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Thought some of you may appreciate this:

Ananova :

A patient having op on backside breaks wind, causing fire:

A Danish man having surgery on his backside broke wind and set
his genitals
alight.

A surgeon was removing a mole on his backside with an electric
knife when
the man broke wind, lighting a spark.

His genitals had been washed with surgical spirits and caught
fire.

He's suing the hospital for pain and suffering and loss of
income.

He says he had to take extra time off work and can't have sex
with his wife.
The hospital says it was an unfortunate accident.

"When I woke up, my penis and scrotum were burning like hell,"
the man told
Danish Newspaper BT.

Surgeon Dr Jorn Kristensen said: "No-one considered the
possibility the man
would break wind during the operation, let alone that it would
catch fire.
It was an unfortunate accident."

The 30-year-old patient said: "I've had to be booked off work for
longer
than expected and, besides the pain, I can't have sex with my
wife."

The operation which was being carried out at the Kjellerups
hospital, was
aborted immediately after the accident.

Reports say it's unlikely the doctor will face disciplinary
action.

Story filed: 11:33 Sunday 14th April 2002

--
------------------------------
Luanda news / nuus
http://walk.isat.co.za
------------------------------

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Volkspele

Do., 25 April 2002 12:04

Volkspele dae op hoëskool. Ons maak 'n kring en vat hande met die meisies.
Skaam en afgetrokke. Dan begin die klavier te speel en daar trek ons los:

Boetie sy's 'n perske blom
Rosie fyn van geur
Moenie wag nie, vat haar hand
Soen haar nog 'n keer.

Daar was nog 'n frase of twee maar die kan ek nie meer onthou nie. En dan
dan die ander een:

Mooie meisies fraaie bloemen
Al die meisies wil ek soenen
al die nonnas op 'n ry
kyk hoe mooi is hul vir my. ensovoorts....

Is daar nog iets soos volkspele is Suid Afrika of 'n soortgelyke beweging?
Of pop hulle eerder pille en rook dagga soos die jong spul hier in Oz?

Hantamkind

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Weet Iemand

Do., 25 April 2002 09:30

Hoe die Russe die dae en datums bymekaarbring ivm die ruimtevlug.?
Sit hier met 'n pragtige plakaat van die gebeurtenis.
Op dit prentjies en goed - van Dag 1 ( 27/4!) tot dag 8 ( 4/5) maar hulle
land eers op 5/5?
Hulle is vanoggend vort - 25/4 hier.
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    760  761  762  763  764  765  766  767  768  769  770  771  772  773  774  775    »]
Tyd nou: Vr. Apr. 24 06:31:31 UTC 2026