Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Kombi Begrafnis
Kombi Begrafnis [boodskap #61135] Sa, 27 April 2002 09:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
verkoop word nie.

Ongeag 'n konstante bestellys, en ongeag dat die 100 kombi's wat per maand
vervaardig word, dadelik opgeraap word.

Annette
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61137 is 'n antwoord op boodskap #61135] Sa, 27 April 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek busse
wil vervang?

Annette
> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
> verkoop word nie.
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61140 is 'n antwoord op boodskap #61137] Sa, 27 April 2002 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan nog steeds nie sien hoekom
die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog so 'n
groot vraag daarna is nie.
Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan kry
vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n korporatiewe
besluit om meer wins te maak dink ek.
BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die B4 te
koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.

Annette

johanls skryf in boodskap news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
> Johan:
> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek busse
> wil vervang?
>
>
> Annette
>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
>> verkoop word nie.
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61191 is 'n antwoord op boodskap #61140] So, 28 April 2002 00:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Gaan die Toyota Hi ace nog vervaardig word? .En wat van die Nissan E20.
Hulle sal dan die plek van die kombi oorneem.
Braam
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61194 is 'n antwoord op boodskap #61191] So, 28 April 2002 00:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal uitvind - heelwaarskynlik wel - ek dink die Kombi was gewild omdat
dit redelik goedkoop in vergelyking was, en die onderhoudskoste was ook
goedkoper.
Annette

Braam skryf in boodskap news:CpHy8.4144$2l.339156@ozemail.com.au...
> Gaan die Toyota Hi ace nog vervaardig word? .En wat van die Nissan E20.
> Hulle sal dan die plek van die kombi oorneem.
> Braam
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61197 is 'n antwoord op boodskap #61137] So, 28 April 2002 01:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit sodat die mini taxi's nou sestig passasiers daar kan inpas?

HK

"johanls" skryf in boodskap news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
> Johan:
> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek busse
> wil vervang?
>
>
> Annette
>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
>> verkoop word nie.
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61199 is 'n antwoord op boodskap #61197] So, 28 April 2002 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien jy het optimisties geraak daar oorkant;)))
As daar 22 passasiers in 'n 10 sitplekker kan sit, dan kan daar 88
passasiers in 'n 40 sitplekker pas.
Ons mense hier is konsekwent;))))
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:UgIy8.50383$uR5.118817@newsfeeds.bigpond.com...
> Is dit sodat die mini taxi's nou sestig passasiers daar kan inpas?
>
> HK
>
> "johanls" wrote in message
> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>> Johan:
>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek
> busse
>> wil vervang?
>>
>>
>> Annette
>>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
>>> verkoop word nie.
>>>
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61200 is 'n antwoord op boodskap #61199] So, 28 April 2002 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Al gedink hoe gaan die padsterftesyfer dan lyk?

Annette skryf in boodskap news:aaful7$ac8cj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien jy het optimisties geraak daar oorkant;)))
> As daar 22 passasiers in 'n 10 sitplekker kan sit, dan kan daar 88
> passasiers in 'n 40 sitplekker pas.
> Ons mense hier is konsekwent;))))
> Annette
>
>
> Hantamkind wrote in message
> news:UgIy8.50383$uR5.118817@newsfeeds.bigpond.com...
>> Is dit sodat die mini taxi's nou sestig passasiers daar kan inpas?
>>
>> HK
>>
>> "johanls" wrote in message
>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>> Johan:
>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek
>> busse
>>> wil vervang?
>>>
>>>
>>> Annette
>>>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
vervaardig
> of
>>>> verkoop word nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61205 is 'n antwoord op boodskap #61200] So, 28 April 2002 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omtrent dieselfde - want daar gaan mos nou 4 maal minder Kombi's op die
paaie wees, of hoe?:))))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3ccc04be$1_1@batman.vip-za.com...
> Johan:
> Al gedink hoe gaan die padsterftesyfer dan lyk?
>
> Annette wrote in message
> news:aaful7$ac8cj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien jy het optimisties geraak daar oorkant;)))
>> As daar 22 passasiers in 'n 10 sitplekker kan sit, dan kan daar 88
>> passasiers in 'n 40 sitplekker pas.
>> Ons mense hier is konsekwent;))))
>> Annette
>>
>>
>> Hantamkind wrote in message
>> news:UgIy8.50383$uR5.118817@newsfeeds.bigpond.com...
>>> Is dit sodat die mini taxi's nou sestig passasiers daar kan inpas?
>>>
>>> HK
>>>
>>> "johanls" wrote in message
>>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>>> Johan:
>>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45
sitplek
>>> busse
>>>> wil vervang?
>>>>
>>>>
>>>> Annette
>>>> > Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
> vervaardig
>> of
>>>> > verkoop word nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61209 is 'n antwoord op boodskap #61199] So, 28 April 2002 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha !!!!
HK
.
"Annette"
> Ek sien jy het optimisties geraak daar oorkant;)))
> As daar 22 passasiers in 'n 10 sitplekker kan sit, dan kan daar 88
> passasiers in 'n 40 sitplekker pas.
> Ons mense hier is konsekwent;))))
> Annette
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61214 is 'n antwoord op boodskap #61205] So, 28 April 2002 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Beteken dit dan ook daar gaan 4 maal meer werklose taksibestuurders wees?

Annette
> Omtrent dieselfde - want daar gaan mos nou 4 maal minder Kombi's op die
> paaie wees, of hoe?:))))
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61225 is 'n antwoord op boodskap #61140] So, 28 April 2002 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ado Krige  is tans af-lyn  Ado Krige
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hello Annette,

Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n voorbeeld -
ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde (wat
baie streng is by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan net 20 verskaf?
I think not.
Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - of as dit
beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
verskaffer op sy komponente moet sit om sy kostes te herwin teen 20 parte 'n
dag?
Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/te duur geraak het om die kombi te
bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.

Groete.

Knormoer.

"Annette" skryf in boodskap news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan nog steeds nie sien hoekom
> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog so 'n
> groot vraag daarna is nie.
> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan kry
> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n korporatiewe
> besluit om meer wins te maak dink ek.
> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die B4 te
> koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>
> Annette
>
>
> johanls wrote in message
> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>> Johan:
>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek
> busse
>> wil vervang?
>>
>>
>> Annette
>>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
>>> verkoop word nie.
>>>
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61229 is 'n antwoord op boodskap #61225] So, 28 April 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie
uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en
die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
Annette

knormoer skryf in boodskap news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hello Annette,
>
> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n voorbeeld -
> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde (wat
> baie streng is by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan net 20 verskaf?
> I think not.
> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - of as dit
> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
> verskaffer op sy komponente moet sit om sy kostes te herwin teen 20 parte 'n
> dag?
> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/te duur geraak het om die kombi te
> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>
> Groete.
>
> Knormoer.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan nog steeds nie sien hoekom
>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog
so
> 'n
>> groot vraag daarna is nie.
>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
> kry
>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n korporatiewe
>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die
B4
> te
>> koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>
>> Annette
>>
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>> Johan:
>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek
>> busse
>>> wil vervang?
>>>
>>>
>>> Annette
>>>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
vervaardig
> of
>>>> verkoop word nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61245 is 'n antwoord op boodskap #61229] So, 28 April 2002 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou nie die oorspronklike berig gesien waarna jy verwys nie, Annette.
Maar ek dink jy mis dalk 'n ding of twee.

Sover ek weet is SA een van die min lande wat nog die ou VW Kombi en
Mikrobus verkoop. Oorsee is hy reeds vervang met 'n skuinsneus moderne all
purpose vehicle. Is dit nie die belangrikste rede vir die besluit nie, die
oorsese fabrieke is waarskynlik nie meer ge"tool" vir die ou Kombi se
onderdele nie? Soos Knormoer uitwys, is dit so êrens tussen lawwigheid en
korporatiewe selfmoord om 'n spesialisvoertuig soos 'n Kombi se onderdele
hier te probeer vervaardig.

Ons sal seker mettertyd die nuwe Kombi hier kry, dalk as 'n ingevoerde
eerder as 'n plaaslik vervaardigde model?

En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur. Hulle
gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle spekulasie
oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.

En natuurlik gaan die besluit oor wins, Annette. In maatskappyterme is dit
so ongeveer gelyk aan oorlewing. Is dit nie ook waarop jou onderneming
ingestel is nie?

Duiwel

"Annette" skryf in boodskap news:aah2q2$abgae$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie
uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en
die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
Annette

knormoer skryf in boodskap news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hello Annette,
>
> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n voorbeeld -
> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde
> (baie streng by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan 20 verskaf?
> I think not.
> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - as dit
> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
> verskaffer op sy komponente moet sit om kostes te herwin teen 20 parte 'n
> dag?
> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/duur geraak het om die kombi te
> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>
> Groete.
>
> Knormoer.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan steeds nie sien hoekom
>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog so 'n groot vraag daarna is nie.
>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n
>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die B4 te koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>
>> Annette
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>> Johan:
>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45 sitplek
>> busse wil vervang?
>>>
>>>
>>> Annette
>>>> Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
vervaardig of verkoop word nie.
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61246 is 'n antwoord op boodskap #61245] So, 28 April 2002 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek begryp maar alte goed dit gaan oor wins ( of in die geval glad nie)- en
dat die markaandeel te klein was om enige noemenswaardige wins te maak.
Dit gaan vir my oor hulle kokaaid korporatiewe "rede" - sou hulle gesê het
hulle kan dit net nie meer bekostig om die Kombi enigsins ekonomies te
vervaardig nie, en dit was al - dan sou ek nie so aangegaan het nie.
Dus, nou gaan die B40 bussie in die plek van die Kombi gebou word - naais -
en ek neem aan hulle gaan die enigste vervaardiger wees?
Glo nie.
Annette

Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3ccc6a4c$0$236@hades.is.co.za...
> Ek het nou nie die oorspronklike berig gesien waarna jy verwys nie, Annette.
> Maar ek dink jy mis dalk 'n ding of twee.
>
> Sover ek weet is SA een van die min lande wat nog die ou VW Kombi en
> Mikrobus verkoop. Oorsee is hy reeds vervang met 'n skuinsneus moderne all
> purpose vehicle. Is dit nie die belangrikste rede vir die besluit nie, die
> oorsese fabrieke is waarskynlik nie meer ge"tool" vir die ou Kombi se
> onderdele nie? Soos Knormoer uitwys, is dit so êrens tussen lawwigheid en
> korporatiewe selfmoord om 'n spesialisvoertuig soos 'n Kombi se onderdele
> hier te probeer vervaardig.
>
> Ons sal seker mettertyd die nuwe Kombi hier kry, dalk as 'n ingevoerde
> eerder as 'n plaaslik vervaardigde model?
>
> En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur. Hulle
> gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle spekulasie
> oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
>
> En natuurlik gaan die besluit oor wins, Annette. In maatskappyterme is dit
> so ongeveer gelyk aan oorlewing. Is dit nie ook waarop jou onderneming
> ingestel is nie?
>
> Duiwel
>
> "Annette" wrote in message
> news:aah2q2$abgae$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie
> uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
> Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en
> die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
> daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
> Annette
>
>
> knormoer wrote in message
> news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hello Annette,
>>
>> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n
> voorbeeld -
>> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
>> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
>> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
>> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
>> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
>> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde
>> (baie streng by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
>> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan 20 verskaf?
>> I think not.
>> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
>> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - as dit
>> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
>> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
>> verskaffer op sy komponente moet sit om kostes te herwin teen 20 parte 'n
>> dag?
>> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/duur geraak het om die kombi te
>> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
>> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>>
>> Groete.
>>
>> Knormoer.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan steeds nie sien hoekom
>>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog
> so 'n groot vraag daarna is nie.
>>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
>>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n
>>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die
> B4 te koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> johanls wrote in message
>>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>>> Johan:
>>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45
sitplek
>>> busse wil vervang?
>>>>
>>>>
>>>> Annette
>>>> > Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
> vervaardig of verkoop word nie.
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61298 is 'n antwoord op boodskap #61246] Di, 30 April 2002 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan nie hoekom jy die rede as cock-eyed beskou nie, Annette.
Lae volumes beteken hoë pryse en/of verliese, dis tog baie logies.
Maar ek het nie die berig gesien nie, ek gaan net op wat jy hier
geskryf het.

Dit gaan waarskynlik nie daaroor dat hulle nie 'n noemenswaardige
wins kan maak nie, dit gaan eerder om groot verliese uit te skakel.

En ek reken nie die groter bussie gaan "in die plek van" die Kombi
vervaardig word nie. Daar is reeds op 'n nuwe Kombi in VW se
produkreeks besluit. Die bussie gaan dus 'n totaal aparte besluit
wees. VW is nie tans in die taxi-mark of die middel/swaarvoertuigmark
nie, so dit sal vir hulle 'n toetrede tot 'n nuwe mark wees.

Duiwel

.

"Annette" skryf in boodskap news:aahv36$aku2g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek begryp maar alte goed dit gaan oor wins ( of in die geval glad nie)- en
dat die markaandeel te klein was om enige noemenswaardige wins te maak.
Dit gaan vir my oor hulle kokaaid korporatiewe "rede" - sou hulle gesê het
hulle kan dit net nie meer bekostig om die Kombi enigsins ekonomies te
vervaardig nie, en dit was al - dan sou ek nie so aangegaan het nie.
Dus, nou gaan die B40 bussie in die plek van die Kombi gebou word - naais -
en ek neem aan hulle gaan die enigste vervaardiger wees?
Glo nie.
Annette

Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3ccc6a4c$0$236@hades.is.co.za...
> Ek het nou nie die oorspronklike berig gesien waarna jy verwys nie, Annette.
> Maar ek dink jy mis dalk 'n ding of twee.
>
> Sover ek weet is SA een van die min lande wat nog die ou VW Kombi en
> Mikrobus verkoop. Oorsee is hy reeds vervang met 'n skuinsneus moderne all
> purpose vehicle. Is dit nie die belangrikste rede vir die besluit nie, die
> oorsese fabrieke is waarskynlik nie meer ge"tool" vir die ou Kombi se
> onderdele nie? Soos Knormoer uitwys, is dit so êrens tussen lawwigheid en
> korporatiewe selfmoord om 'n spesialisvoertuig soos 'n Kombi se onderdele
> hier te probeer vervaardig.
>
> Ons sal seker mettertyd die nuwe Kombi hier kry, dalk as 'n ingevoerde
> eerder as 'n plaaslik vervaardigde model?
>
> En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur.
> Gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle spekulasie oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.
>
> En natuurlik gaan die besluit oor wins, Annette. In maatskappyterme is dit
> so ongeveer gelyk aan oorlewing. Is dit nie ook waarop jou onderneming
> ingestel is nie?
>
> Duiwel
>
> "Annette" wrote in message
> news:aah2q2$abgae$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waar wat jy sê - maar hoekom as die vervaardiging van die kombi's nie uitgebrei en aan 'n groter mark bekend gestel nie?
> Dis net dat die redes wat gegee word so kokaaid is - nl lae volume parte en die B40 bus wat nou eerder vervaardig gaan word - ek dink werklikwaar nie
> daar gaan meer busse as kombi's verkoop word nie - inteendeel.
> Annette
>
>
> knormoer wrote in message
> news:aagv9t$ijf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hello Annette,
>>
>> Die "rede" waarna jy verwys is actually 'n baie goeie een. As 'n
> voorbeeld -
>> ons dink ons bou vreeslik baie A4 Golf/Jettas hier in SA. Dit is maar iets
>> soos 3 of 4% van die wereldproduksie. Dit behoort jou 'n aanduiding te gee
>> van die volumes waarmee daar op 'n globale skaal gewerk word. Komponente
>> word ook nie in iemand se backyard gemaak nie. Dis hoekom verskaffers nie
>> geinteresseerd is sulke klein volumes nie. Hulle moet ten minste ISO
>> gesertifiseerd wees en moet voldoen aan allerhande Kwaliteitstandaarde
>> (baie streng by VW). Is dit vir 'n verskaffer die moeite werd om 'n
>> produksielyn op te sit wat 5000 parte 'n dag kan maak en dan 20 verskaf?
>> I think not.
>> Tweedens is daar baie parte wat eenvoudig nie in SA gemaak kan word nie -
>> die tegnologie en equipment is eenvoudig nie hier beskikbaar nie - as dit
>> beskikbaar is, en met ons swak rand - is dit die moeite werd om miljoene
>> rande te spandeer vir 20 parte 'n dag? Watter tipe winsgrens sal die
>> verskaffer op sy komponente moet sit om kostes te herwin teen 20 parte 'n
>> dag?
>> Ek dink dis hoekom dit nie meer moontlik/duur geraak het om die kombi te
>> bou. Volkswagen is after all nie 'n charity organisasie nie. Soos enige
>> besigheid is dit daar om geld te maak vir sy shareholders.
>>
>> Groete.
>>
>> Knormoer.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aadtkc$9v53q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle praat van die B4 bussies ja - maar ek kan steeds nie sien hoekom
>>> die produksie en verkoop van die kombi's gestaak word, terwyl daar nog
> so 'n groot vraag daarna is nie.
>>> Een van die "redes" is dat hulle nie meer die komponente van Europa kan
>>> vir sulke lae volume vervaardiging nie - punt is - dit is hoe werk gskep
>>> word- om die komponente benodig dan hier te vervaardig.
>>> Nee wat - op die keper beskou - is dat dit maar weereens 'n
>>> besluit om meer wins te maak dink ek.
>>> BTW - die B4 bus gaan gemiddeld R100 000 duurder wees as die kombi.
>>> As die kombi nie bekikbaar is nie, word die publiek dan gedwing om die
> B4 te koop, of die ekstra spasie voorsien nodig is of te not.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> johanls wrote in message
>>> news:3ccaef39$1_1@batman.vip-za.com...
>>>> Johan:
>>>> Is dit dalk omdat die regering die taxi`s met daardie nuwe 45
sitplek
>>> busse wil vervang?
>>>>
>>>>
>>>> Annette
>>>> > Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA
> vervaardig of verkoop word nie.
>
Re: Kombi Begrafnis [boodskap #61360 is 'n antwoord op boodskap #61298] Wo, 01 Mei 2002 20:41 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Duiwels Advokaat wrote in message

>> En VW Kombis word amper nooit as mini-taxis gebruik nie, dis te duur.
>> Gebruik meesal Toyotas daarvoor, soms Nissans, maar net 'n verdwaalde
>> tweedehandse VW of twee. Kyk gerus om jou, jy sal sien. So julle
> spekulasie oor minder mini-taxis sal maar eers moet wag.

Wat!!!?? In dele van Pretoria is die Taxi's uitsluitlik VW Kombi's - en
die caravelle modelle is ook heelwat te sien. Dit is natuurlik die manne
wat permanent so op die toeter speel. Laat my wonder oor die
inteleigensie daaragter - as ek vir 'n geleentheid soek dan sal ek jou
nader -deur die toeter te druk gaan jy my nie skielik wakker maak dat ek
'n lift soek nie. DUH!!
Vorige onderwerp: Petrolprys
Volgende onderwerp: BMW Stelery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:34:23 MGT 2024