Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Translation help needed.

Sa., 27 April 2002 14:14

I work on the free cross-platform word processor Abiword. You might have
heard of it. It has support for the Afrikaans language already. Get it
from http://www.abisource.com
We're creating a test file to show or support for multiple languages and
we'd like the following English sentence translated into Afrikaans please:

"When the world wants to speak, it speaks Unicode."

Thanks in advance. Andrew Dunbar.

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 2 kommentare

Raad gevra.

Sa., 27 April 2002 13:43

Kan iemand asseblief vir my die Afrikaans van die Nederlandse woord
"faillissement" gee .

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Nog `n vliegtuig.

Sa., 27 April 2002 12:11

Nog een geval. Hierdie keer `n Impala MK II by Louis Trichart.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Kombi Begrafnis

Sa., 27 April 2002 09:23

Vanaf Julie 2002 gaan die geliefde VW Kombi nie meer in SA vervaardig of
verkoop word nie.

Ongeag 'n konstante bestellys, en ongeag dat die 100 kombi's wat per maand
vervaardig word, dadelik opgeraap word.

Annette

Wiele | 16 kommentare

Steve Tshwete

Sa., 27 April 2002 08:04

Minister van Veiligheid en Sekuriteit, Steve Tshwete, is oorlede nadat hy op
9 April met rugpyn in die hospitaal opgeneem is. Hy gaan `n staatsbegrafnis
kry.

Koeitjies & kalfies | 78 kommentare

W32.klez.e@mm

Vr., 26 April 2002 21:51

die wurm is vol trieks ná ....... maar my Norton staan vas.
luister bietjie hier.
~~~~
1. W32.klez.e@mm and W32.klez.h@mm

Is a mass-mailing email worm that also attempts to copy itself to
network shares. The worm uses random subject lines, message
bodies, and attachment file names.

The worm exploits a vulnerability in Microsoft Outlook and
Outlook Express in an attempt to execute itself when you open or
even preview the message in which it is contained. Information
and a patch for the vulnerability are available at
http://www.microsoft.com/technet/security/bulletin/MS01-020. asp

The worm attempts to disable on-access virus scanners and some
previously distributed worms (such as W32.Nimda and CodeRed) by
stopping any active processes. The worm removes the startup
registry keys used by antivirus products and deletes checksum
database files.

In addition, the worm searches the Windows address book, the ICQ
database, and local files (such as .html and text files) for
email addresses. The worm sends an email message to these
addresses with itself as an attachment. The worm contains its own
SMTP engine thus does not use outlook express to send itself out.

For more information about these two viruses, as well as removal
tools, go to Symantec's site:
http://www.symantec.com/avcenter/venc/data/w32.klez.e@mm.htm l

--
------------------------------
Luanda news / nuus
http://walk.isat.co.za
------------------------------

Rekenaars & selfone | 3 kommentare

jaloers?

Vr., 26 April 2002 19:21

net so bietjie brêg. My geskenk van gister:

Notebook P3 Acer
MODEM ingebou
HD 20 gig
CPU 1000 MGhz

:-D

DD

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Wat is die verskil?

Vr., 26 April 2002 11:22

Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
Weet iemand hoekom?
Annette

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Super 12 Rugby

Vr., 26 April 2002 09:35

Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
Slaptjips en Persie;)))
Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
nog te spel).
Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .

Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
Annette

Sport & ontspanning | 7 kommentare

Nog Nuus

Vr., 26 April 2002 05:07

Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om aandag
te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan nou voor
belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir onderhoud voor
aansoek gedoen het.

Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    759  760  761  762  763  764  765  766  767  768  769  770  771  772  773  774    »]
Tyd nou: So. Mrt. 08 00:44:45 UTC 2026