Gisteraand kom ek op DStv op 'n fliek af wat reeds pas begin het en waarvan
ek steeds nie die naam weet nie. Dit gaan egter oor 'n reeksmoordenaar wat
dogtertjies vermoor doer êrens in Oos-Europa en wat 'n polisieman toe
uiteindelik vastrek. Die uiteinde van die storie was waar die ma van die
kind wat in die lokval gebruik is, die pedofiel konfronteer met 'n rewolwer
in die hand. Soos een man het almal wat die toneel aanskou het, gesê:
"Skiet die bliksem!"
Sy hêt en ek kan met eerlikheid sê dis die mees bevredigende toneel in
'n fliek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Hoe kan 'n mens iets moois soos
'n klein meisietjie vernietig en dan nog enigsins verwag dat die gemeenskap
hom moet vergewe of verdra? Is ek wraakgierig? Sekerlik. Die
gemeenskap is myns insiens geregtig op wraak teen mense wat 'n halsmisdaad
pleeg. As ek 'n ou moet teekom wat 'n kind se lewe vernietig, of net
skade aandoen, en die mag is in my hande, sal hy nie die genade hê van 'n
vinnige teregstelling nie.....nee, hy sal 'n duisend maal meer ly as sy
slagoffers.
So, bring die doodstraf terug!
Woorde: Anton de Waal.
Komposisie: Ali Arletowicz - verwerk deur Dirkie de Villiers
(weet iemand iets van bg komponis, en van watter land die oorspronklike komposisie af kom?)
Groen is die land van Natal;
wyd lê die velde omheen.
Wolke seil hoog in die blou hemelboog
en 'n arend vlieg na die son.
Groen is die land van Natal;
daar waar die bergbokke wei
Stil wil ek droom langs 'n koel waterstroom,
van die wêreld-drang afgeskei.
Teen die randjie staan 'n huis
waar my hart ontwaak
Saans wag my beminde daar;
die dag is dan volmaak.
Groen is die land van Natal;
heuwel en vlakte en dal
Hier is ons tuis waar die koel winde suis
in die groen, groen land van Natal.
Okie dokie - ons skryf die liedjies se woorde hier van eg SA pogings, en die
hele idee is om te bespreek of die woorde sinvol is of nie, en hoe dit kan
verbeter word, reg?
Ek sal heel eerstens liedjies plaas wat ek dink selfs vandag nog deur ons
almal hier gesing kan word - dus sonder verwysing na ('n) godsdiens en die
Afrikaanssprekende volk pertinent.
Is ADSL al beskikbaar in ZA. Ek en my vrou wil vir 'n jaar (of meer as ek
haar kan ompraat) huis toe kom, en ek verkies om iewers te woon waar mens
ADSL kan benut. Is daar 'n webwerf wat se waar en wanneer en hoeveel?
Luister hoeka na die uitslag van die ja-nee stemmery op RSG Vrydae.
"Het politici hoër morele waardes as prostitute?" Die vraag is gestel na
aanleiding van die onlangse gebeure in die nsa.
Opmerking waarvan ek 110% gehou het: "Politicians are like a bunch of
bananas: all yellow, soft and not a single straight one amongst them."
Uitstekend!
Terloops, 84.6% het wel gemeen dat prostitute beter mense as politici is.
Bye-bye Kortbroek!
President Mugabe is visiting a primary school and he visits one of
the classes. They are in the middle of a discussion related to words
and their meanings.
The teacher asks the president if he would like to lead the discussion
on the word "tragedy". So the illustrious leader asks the class for an
example of a "tragedy".
One little boy stands up and offers: "If my best friend, who lives on
a farm, is playing in the field and a war vet comes along and knocks
him dead with a log, that would be a tragedy."
"No," says Mugabe," that would be an accident."
A little girl raises her hand: "If a school bus carrying 50 children
drove over a cliff, killing everyone inside, that would be a tragedy."
"I'm afraid not," explains the president. "That's what we would call
a great loss."
The room goes silent. No other children volunteer. Mugabe searches the room.
"Isn't there someone here who can give me an example of a tragedy?"
Finally at the back of the room a small boy raises his hand. In a
quiet voice he says: "If a Zimbabwe Air Force jet carrying Mr &
Mrs Mugabe were struck by a missile and blown to smithereens,
that would be a tragedy."
"Fantastic!" exclaims Mugabe. "That's right. And can you tell me
why that would be tragedy?"
"Well," says the boy, "because it certainly wouldn't be a great
loss and it probably wouldn't be an accident either."
On Fri, 18 Oct 2002 20:20:59 +0200, "Annette" sê:
>
> "Steve Hayes" wrote in message
> news:3dafb58c.81258414@news.saix.net...
>> On 16 Oct 2002 14:34:53 -0700, mat...@scent3.com (mathew) wrote:
>>> Like you in yours Steve ??
>>>
>>> You know what happening to you in yours, is that why you know whats
>>> going to happen to me ?
>> The sentiment of cinnamon
>> is synonym for sneeze
>> the rapid rap of rhapsody
>> is wrapping with the breeze
>> the happy hop of hoppy toads
>> doth trump each nightly tree
>> but of the maids I ever knew
>> you're ever new to me.
>
>
> Dis nou wragtag kjoet!
> Annette
>
Voor iemand my voorspring
sal ek daarop aandring
jou spelfout lê oop en bloot
die regte woord is kïeeooot.