Die Dept. Statistiek is raadop met boere wat nie die statistiekvorms voltooi
nie.
Daar is tot boere wat in 9 jaar geen statistieke besonderhede deurgegee het
nie.
Baie stout van hulle.
Annette
Verpligtend: Two offisiele tale ( een waarvan die taal is van die taalmedium
van die skool)
Wiskunde of wiskundige geletterdheid.
Lewensorientasie.
Keusevakke: daar moet 3 vakke uit onderstaande gekies word:
Lewenswetenskappe ( biologie)
Gesondheidswetenskap ( physical sciences)
Aardrykskunde
Geskiedenis
Rekeningkunde ( boekhou)
Ekonomie
Besigheidsekonomie
Dans-studies
Musiek
Visuele kunste
Dramatiese kunste
Ontwerp
Informasie Tegnologie ( computer science)
Rekenaar applikasie tegnologie ( compu-typing)
Landbouwetenskappe
Meganiese tegnologie ( motor mechanics)
Elektriese tegnologie ( electrician work)
Inginieurs tekeninge en ontwerp ( technical drawing)
Toerisme
Hospitaliteits-studies ( Hotel keeping)
Verbruikerstudies ( home economics)
Druipsyfer is 40% en laer.
Van die vakke wat sal uitval ( lyk my nie een weet presies watter vakke die
124 opmaak nie):
Islamietiese studies
Bybel studies
Scripture
Religieuse studies
Klasieke musiek
Boekbind
Klasieke Grieks
Liggaamsoefeninge
Litografie
Lozi, Kwanyama en Ndonga as eerste tale
7 snelskrif kursusse
Voorligting
Gemeenskaps verantwoordelikheid
TV en radio tegniese werk
horlosiemakery.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Verpligtend: Two offisiele tale ( een waarvan die taal is van die taalmedium
van die skool)
Wiskunde of wiskundige geletterdheid.
Lewensorientasie.
Keusevakke: daar moet 3 vakke uit onderstaande gekies word:
Lewenswetenskappe ( biologie)
Gesondheidswetenskap ( physical sciences)
Aardrykskunde
Geskiedenis
Rekeningkunde ( boekhou)
Ekonomie
Besigheidsekonomie
Dans-studies
Musiek
Visuele kunste
Dramatiese kunste
Ontwerp
Informasie Tegnologie ( computer science)
Rekenaar applikasie tegnologie ( compu-typing)
Landbouwetenskappe
Meganiese tegnologie ( motor mechanics)
Elektriese tegnologie ( electrician work)
Inginieurs tekeninge en ontwerp ( technical drawing)
Toerisme
Hospitaliteits-studies ( Hotel keeping)
Verbruikerstudies ( home economics)
Druipsyfer is 40% en laer.
Van die vakke wat sal uitval ( lyk my nie een weet presies watter vakke die
124 opmaak nie):
Islamietiese studies
Bybel studies
Scripture
Religieuse studies
Klasieke musiek
Boekbind
Klasieke Grieks
Liggaamsoefeninge
Litografie
Lozi, Kwanyama en Ndonga as eerste tale
7 snelskrif kursusse
Voorligting
Gemeenskaps verantwoordelikheid
TV en radio tegniese werk
horlosiemakery.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen vlugte meer
van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
Die rede ( geraas) klink nie so lekker nie.
Annette
My naam is Pompdonkie
diepsinnig en taf
ek weet alles beter
van julle klomp af
Ek sit op die sideline
en pontifikeer
en spot en verkneukel
al kry julle seer
My edel voorvaders
was suiwer en eg
geen sweem van verdrukking-
geen enkele sleg
Daarom skryf ek trots hier
my naam en my van
was jul maar soos ekke:
'n trots, dapper man.
"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:3d9c1571$0$18845@hades.is.co.za...
>
> I is an Afrikaner
> I is clever and smart,
> I lives in my house
> and the maid in the yard.
> I is not at all lazy, though I sits on my arse
> The maid wash the dishes, the boy cut the grass
>
> I is an Afrikaner
> I speaks Afrikaans
> My brain's a bit small
> but at least I can dance
> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>
> I is an Afrikaner
> I is loyal and proud
> I would vote for the Nazi's
> should I say it out loud?
> I killed terrie-donners out there on the Border
> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
>