Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Bouwer versus Du Plessis

Do., 30 Januarie 2003 20:38

Moenie stop bakkely nie - julle het
'n hoog amusement waarde.
Julle is baie amusant -
ek is lief vir julle berigte!
"Long-play en vrou"

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Bouwer versus Du Plessis

Do., 30 Januarie 2003 20:09

On Thu, 30 Jan 2003 20:38:38 +0000, l&p wrote:

>
> Moenie stop bakkely nie - julle het
> 'n hoog amusement waarde.
> Julle is baie amusant -
> ek is lief vir julle berigte!
> "Long-play en vrou"

Aan Long-play en vrou:
Dit moet waardevol wees vir 'n vrou om 'n Long-Play man te hê"-)))

Du Plessis

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

DSTV

Do., 30 Januarie 2003 18:06

Iemand hier wat DSTV het?

DD

TV, flieks & vermaak | 16 kommentare

Nuwe Kaapse Toerisme banier?

Do., 30 Januarie 2003 09:56

Is jy 'n adrenalien junkie?
Nie genoeg daaglikse opwinding daar waar jy woon nie?
Kom kuier in die Kaap - waar ons beveiligde motors gevaarlik maak.

Die Kaap!!
Twee Tande, Een Passiongap

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Hulp asseblief?

Do., 30 Januarie 2003 08:48

Ek het probeer in aanraking kom met die mense wat die webblad het van die
Oos-Kaapse baldans-studios.
Die boodskap het teruggekom.

Hier is die boodskap wat ek gestuur het - so as iemand my met die regte
mense in aanraking kan bring sal ek dit waardeer.

Good day,

I met a Gr 11 talented ballroom dancer in George two weeks ago who is in
foster care.
He had to give up this passion because his foster parents cannot afford
mainly the contumes needed for competitive dancing.

I would like to know if there are any place where
1) Some needy children can be sponsored for ballroom dancing lessons,
costumes , competition entry fees and travel costs.
2) What do the dancers do with their old costumes - is there a bank from
where costumes can be hired?

Annette

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Hoe gaan dit nou weer?

Do., 30 Januarie 2003 07:14

Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
Ek onthou die antwoord:
Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?

Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......

Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bye bye bye

Do., 30 Januarie 2003 06:27

Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.

Koot

Troeteldiere | 25 kommentare

Re: Bye bye bye

Do., 30 Januarie 2003 06:26

Rook hulle uit.
Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
oorneem.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>
> Koot
>

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

17 Pa's

Do., 30 Januarie 2003 05:19

Gevangenis in Maksimum gevangenis naby Worcester het 'n vigs-wesie wat ook
HIV positief is aangeneem. Hulle stuur vir hom kaartjies, maak vir hom
klere, en maak selfs sy wense waar. So het hy toe 'n rit gekry in 'n ligte
vliegtuig. Die vlug was oor die tronk sodat hulle dit kon sien.

Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vandag se grappie in Argus

Wo., 29 Januarie 2003 14:33

Vier ouens van Gauteng is met vakansie hier in die Kaap, en geniet 'n dop en
vis by 'n pub.
Skielik gaan daar 'n motorsirene af in die parkeerarea, en al vier die
besoekers spring op.
Een van die locals: "Kyk net hoe spring hulle op aandag as hulle volkslied
speel."

Annette

Humor & grappe | 38 kommentare

Bladsye (1834): [ «    638  639  640  641  642  643  644  645  646  647  648  649  650  651  652  653    »]
Tyd nou: Vr. Apr. 10 12:32:11 UTC 2026