Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Bye bye bye
Bye bye bye [boodskap #72763] Do, 30 Januarie 2003 06:27 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.

Koot
Re: Bye bye bye [boodskap #72765 is 'n antwoord op boodskap #72763] Do, 30 Januarie 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Jan 2003 08:27:17 +0200, "Koot"
served the following to the group:

> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>
> Koot
>

jy trek?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Bye bye bye [boodskap #72768 is 'n antwoord op boodskap #72763] Do, 30 Januarie 2003 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
druk `n chappie in die gaatjie
Re: Bye bye bye [boodskap #72770 is 'n antwoord op boodskap #72768] Do, 30 Januarie 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies!! Dis moord van 'n deuglike insek!.
Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> druk `n chappie in die gaatjie
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72775 is 'n antwoord op boodskap #72765] Do, 30 Januarie 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gaan blaas doppies... ;-)

> jy trek?
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Bye bye bye [boodskap #72776 is 'n antwoord op boodskap #72768] Do, 30 Januarie 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil hulle
my nie laat naderkom nie. Snaaks.

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> druk `n chappie in die gaatjie
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72787 is 'n antwoord op boodskap #72770] Do, 30 Januarie 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy is reg, dis wreed.... wat van druk `n tuinslang se punt in die gaatjie en
die ander punt van die pyp so entjie weg van die huis af.

Tip: Kry `n laaaaang hosepipe. ;-)
Re: Bye bye bye [boodskap #72789 is 'n antwoord op boodskap #72776] Do, 30 Januarie 2003 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> nou wil hulle my nie laat naderkom nie.

Ek dink die reuk van die vars silikon was dalk bietjie sterk vir hulle
gewees ...
Re: Bye bye bye [boodskap #72791 is 'n antwoord op boodskap #72787] Do, 30 Januarie 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan sit Koot met niesende bye wat aan tonnelvisie ly:))

Iemand hier wat 'n by-sielkundige ken om Koot se arme bye te help?:)))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38e48e$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Jy is reg, dis wreed.... wat van druk `n tuinslang se punt in die gaatjie en
> die ander punt van die pyp so entjie weg van die huis af.
>
> Tip: Kry `n laaaaang hosepipe. ;-)
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72792 is 'n antwoord op boodskap #72776] Do, 30 Januarie 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by hulle. Die
reuk sal hulle verdryf.

"Koot" skryf in boodskap news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil hulle
> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> druk `n chappie in die gaatjie
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72794 is 'n antwoord op boodskap #72763] Do, 30 Januarie 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy? Is jy ook een van daardie enkeles wat dink om seksie te lyk
moet jy ontbloot wees?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e38ea38.0@news1.mweb.co.za...
> Jy sal gesteek raak!!!
> "Annette" wrote in message
> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>> koningin uit te lok?:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rook hulle uit.
>>>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou
> sal
>>>> oorneem.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein
>>>> gaatjie
>>>> > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon
saam
>> met
>>>> > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72819 is 'n antwoord op boodskap #72792] Do, 30 Januarie 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moet net nie huis afbrand nie. Kry 'n byeboer om te help - die plaaslike
brandweer het dalk vir jou 'n nommer of twee.

Jy kry 'n "gadget" ("extractor") wat die bye 'n eenrigting pad gee - byeboer
gebruik dit om nes uit 'n boomsgat te haal.

Boer met hulle en verkoop die heuning.

Beste antwoorde by http://www.beekeeping.co.za/

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Bye bye bye [boodskap #72820 is 'n antwoord op boodskap #72792] Do, 30 Januarie 2003 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.

"Jonas" skryf in boodskap news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by hulle. Die
> reuk sal hulle verdryf.
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil hulle
>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> druk `n chappie in die gaatjie
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72831 is 'n antwoord op boodskap #72820] Do, 30 Januarie 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus Koot - jy moes nie die diesellap an die band gesteek het nie - net
so "on the rocks" - sonder vuurhoutjies ...

"Koot" skryf in boodskap news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by hulle.
> Die
>> reuk sal hulle verdryf.
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil
> hulle
>>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> druk `n chappie in die gaatjie
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72832 is 'n antwoord op boodskap #72820] Do, 30 Januarie 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Koot, ou mater!
Daai bye sal jy net met die hulp van 'n byeboer daar kan uitkry. Die geheim
is dat hy net by die koningin moet kan uitkom, en haar en haar "gevolg"
(ladies-in-waiting en dies meer ) saam met haar oordra na 'n byekorf. Dan
sit hy die 'one-way' megheftertjie op die korf se gaatjie sodat net die
werkers kan in- en uitkom, en dan los hy daai korf so 'n dag of twee daar,
verkieslik oornag, en dan sal jou bye koebaai behoort te wees. My pas was
so 'n byevanger. Tips by hom geleer

Thys oppie Bos

"Koot" skryf in boodskap news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by hulle.
> Die
>> reuk sal hulle verdryf.
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil
> hulle
>>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> druk `n chappie in die gaatjie
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72836 is 'n antwoord op boodskap #72831] Do, 30 Januarie 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dis te laat Jonas - Woooosh!! Koot sit sonder huis:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b1b8e0$gg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ekskuus Koot - jy moes nie die diesellap an die band gesteek het nie - net
> so "on the rocks" - sonder vuurhoutjies ...
> "Koot" wrote in message
> news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by
hulle.
>> Die
>>> reuk sal hulle verdryf.
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil
>> hulle
>>>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>>
>>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > druk `n chappie in die gaatjie
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72848 is 'n antwoord op boodskap #72832] Do, 30 Januarie 2003 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoe gaan hy die koningin en gevolg deur die dun gaatjie uitkry? Ek hou van
wat jy sê en sal my seker maar na 'n byeboer moet wend, tensy die
diesellap-truuk werk. Maar, soos ek gesê het, ek dink hulle is al immuun
teen stanke vanaf ouboet se kamer.

Die ander, hartseer opsie is om maar die klomp so ver as moontlik te probeer
vergiftig en die gaatjie(s) dan weer toe te probeer stop.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b1b8fi$abc$1@news.adamastor.ac.za...
> Koot, ou mater!
> Daai bye sal jy net met die hulp van 'n byeboer daar kan uitkry. Die geheim
> is dat hy net by die koningin moet kan uitkom, en haar en haar "gevolg"
> (ladies-in-waiting en dies meer ) saam met haar oordra na 'n byekorf. Dan
> sit hy die 'one-way' megheftertjie op die korf se gaatjie sodat net die
> werkers kan in- en uitkom, en dan los hy daai korf so 'n dag of twee daar,
> verkieslik oornag, en dan sal jou bye koebaai behoort te wees. My pas was
> so 'n byevanger. Tips by hom geleer
>
> Thys oppie Bos
> "Koot" wrote in message
> news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by
hulle.
>> Die
>>> reuk sal hulle verdryf.
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil
>> hulle
>>>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>>
>>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > druk `n chappie in die gaatjie
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72849 is 'n antwoord op boodskap #72848] Do, 30 Januarie 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n wet teen die vergifting van bye.

TJ
Re: Bye bye bye [boodskap #72850 is 'n antwoord op boodskap #72848] Do, 30 Januarie 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie dit is baie PK om bye te vergiftig nie:))
Lok liewers seksielie die queen uit of
steek die diesel - lap aan die brand:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1bdes$ilh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan hy die koningin en gevolg deur die dun gaatjie uitkry? Ek hou van
> wat jy sê en sal my seker maar na 'n byeboer moet wend, tensy die
> diesellap-truuk werk. Maar, soos ek gesê het, ek dink hulle is al immuun
> teen stanke vanaf ouboet se kamer.
>
> Die ander, hartseer opsie is om maar die klomp so ver as moontlik te probeer
> vergiftig en die gaatjie(s) dan weer toe te probeer stop.
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:b1b8fi$abc$1@news.adamastor.ac.za...
>> Koot, ou mater!
>> Daai bye sal jy net met die hulp van 'n byeboer daar kan uitkry. Die
> geheim
>> is dat hy net by die koningin moet kan uitkom, en haar en haar "gevolg"
>> (ladies-in-waiting en dies meer ) saam met haar oordra na 'n byekorf. Dan
>> sit hy die 'one-way' megheftertjie op die korf se gaatjie sodat net die
>> werkers kan in- en uitkom, en dan los hy daai korf so 'n dag of twee daar,
>> verkieslik oornag, en dan sal jou bye koebaai behoort te wees. My pas was
>> so 'n byevanger. Tips by hom geleer
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
>>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by
> hulle.
>>> Die
>>>> reuk sal hulle verdryf.
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou
wil
>>> hulle
>>>> > my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>> >
>>>> > "Juan Strauss" wrote in message
>>>> > news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > druk `n chappie in die gaatjie
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72854 is 'n antwoord op boodskap #72820] Do, 30 Januarie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

Snaaks dat hulle in elk geval n og daar
> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.

Miskien hou hulle van die rock and
roll.

Tant Hessie Elvis
Re: Bye bye bye [boodskap #72860 is 'n antwoord op boodskap #72854] Do, 30 Januarie 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Jan 2003 15:09:29 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Koot wrote:
>
> Snaaks dat hulle in elk geval n og daar
>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>
> Miskien hou hulle van die rock and
> roll.
>
> Tant Hessie Elvis

Iemand sê totsiens. Ek lees al die bye bye bye briewe
en weet nou nog nie wie groet nie. Skielik verander
die tema na bye?

DD
Re: Bye bye bye [boodskap #72877 is 'n antwoord op boodskap #72794] Vr, 31 Januarie 2003 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Daai by met sy angel kan dalk op 'n plek inklim en
dan......dan........

"Annette" skryf in boodskap news:b1aq1l$118vpg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy? Is jy ook een van daardie enkeles wat dink om seksie te lyk
> moet jy ontbloot wees?:))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e38ea38.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy sal gesteek raak!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>> koningin uit te lok?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Rook hulle uit.
>>>> > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van
jou
>> sal
>>>> > oorneem.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n
> klein
>>>> > gaatjie
>>>> > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon
> saam
>>> met
>>>> > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72879 is 'n antwoord op boodskap #72877] Vr, 31 Januarie 2003 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan sit jy met 'n ekstra borsie elders?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a0e0e.0@news1.mweb.co.za...
> Huh-uh. Daai by met sy angel kan dalk op 'n plek inklim en
> dan......dan........
> "Annette" wrote in message
> news:b1aq1l$118vpg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy? Is jy ook een van daardie enkeles wat dink om seksie te lyk
>> moet jy ontbloot wees?:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e38ea38.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy sal gesteek raak!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om
> die
>>>> koningin uit te lok?:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie
> sinusitus.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Rook hulle uit.
>>>> > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van
> jou
>>> sal
>>>> > > oorneem.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n
>> klein
>>>> > > gaatjie
>>>> > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon
>> saam
>>>> met
>>>> > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72880 is 'n antwoord op boodskap #72860] Vr, 31 Januarie 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baai DD

Koot van die Baai

"DD" skryf in boodskap news:t6qi3vsa6qt9njr1l208tllnm3nlsefauj@4ax.com...
> On Thu, 30 Jan 2003 15:09:29 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Koot wrote:
>>
>> Snaaks dat hulle in elk geval n og daar
>>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>
>> Miskien hou hulle van die rock and
>> roll.
>>
>> Tant Hessie Elvis
>
>
> Iemand sê totsiens. Ek lees al die bye bye bye briewe
> en weet nou nog nie wie groet nie. Skielik verander
> die tema na bye?
>
> DD
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72881 is 'n antwoord op boodskap #72849] Vr, 31 Januarie 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is jy ernstig?

"TJ" skryf in boodskap news:3e393a42$0$230@hades.is.co.za...
> Daar is 'n wet teen die vergifting van bye.
>
> TJ
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72988 is 'n antwoord op boodskap #72880] Sa, 01 Februarie 2003 16:04 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 2003 08:47:08 +0200, "Koot"
wrote:

> Baai DD
>
> Koot van die Baai
>

Baai Koot...!
'n Verligte DD

ns.
(Jy's weer welkom terug ook, hoor!)
Vorige onderwerp: Hond gedrag
Volgende onderwerp: honde maniere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:28:57 MGT 2024