"André" skryf in boodskap news:...
> "Ron" wrote in message
> news:bfatov$g3h$1@reader10.wxs.nl...
>> De man heeft van een racistisch Zuid-Afrika een van de meest gewelddadige
>> landen ter wereld gemaakt. Gefeliciteerd.
> Het land was altijd al zo, maar door de blanke onderdrukking kwam het niet
> naar boven.
"blanke onderdrukking"? - destyds het Suid-Afrika vir 30.000.000 (en
'n opervlakte van 1.2 mil. vkm) 'n polisiemag van in geheel 60.000
gehad - vertel jy my hoe 'onderdrukking' daar doelmatig uitgevoer gaan
word. Die 'DDR' het vir 17.000.000 'n staatsveiligsdiens van 170.000
en dit sluit nie die gewone polisie in nie - daarmee is onderdrukking
moontlik. Vandag se geweldadige misdaad is veral die gevolg van die
ANC/SAKP se poging om die land 'onregeerbar' te maak (en wat jy
miskien as "blanke onderdrukking" omskryf was 'n poging om dit teen te
werk). Die ANC het polisie lede en diegene wat met hom verskil
stelselmatig vermoor: http://www.rebellie.org/Algemeen/Boeremoord/ANC%20terrorism. htm
(van http://www.rebellie.org )
Ek het afgekyk van die berge en gesien ek is dood
My geskape slape die twee lammers op die slagpale van goud
en my hande die kroppe van duiwe gebreek met die palms na bo
O dat die woord wat bloei uit my mond
die vorm teruggee aan my liggaam
en die son die lyn aan die heuwels van graan
Want die waters van my dood soek na die olyftakkies van die sonskyn
en my volk die oop protea van die dagbreek
Bo die masjinerie van goud die waardigheid van hul skouers
in die deur van hul opstalle in die bekke van perde
groen sonlig met voete wat sleep
Maar sou hul my teëkom in die geldstuk
van elke sekonde wat tol op 'n toonbank
in die arendshart van die nag vol verminkte liggame
sou hul my kruisig oor en oor wat kom om hulle te red
Omdat ek glo dat daar nog geskied
in die buitewyke van die hart
die wit geboorte van die varkblomme
Want ek het gesien hoe jy Johannes
jou hand lê op die skouer van die swart man met die kruis
Ons was nou-die-dag by mense gewees wat hulle eie bier brou. Baie aangenaam
(die bier). Nou wil ek weet of hier ook persone is wat so iets kan
aanbeveel - waar kry mens die muti en watter muti is die beste?
Seker een van die mees bespreekte onderwerpe op hierdie ng? Dis mos 'n
baie emosionele onderwerp. Die meer liberales onder ons reken dat daar
geen regverdiging is om 'n mens se lewe te neem as straf vir sy misdade nie.
Dat dit geen afskrikmiddel is nie. Nou wonder ek net of mens die hele
wêreld onder dieselfde kam kan skeer? As jy 'n misdadiger in die VSA
lewenslange tronkstraf gee, dan verloor hy iets substansieel en sal dit
sekerlik vir meeste misdadigers 'n afskrikmiddel wees, maar hier by ons in
Afrika, sit jy die gemiddelde misdadiger in 'n tronk, plaas jy hom eintlik
in 'n beter posisie as wat hy nog ooit was! Die realiteite van
Afrika-politiek is mos die 'verlore geslag' waaroor die politici en
aktiviste mos stom raak. Vir die wat dalk nie weet nie, dis die groep
jongmense wat deur hulle ouers gedurende die politieke stryd verbied is om
skool toe te gaan en nou, na onafhanklikheid, geen opleiding of ondervinding
het en eintlik niks anders kan doen as om misdadiger te wees nie. Hoe
anders oorleef hulle? Sit jy hom in die tronk, is dit dalk vir die eerste
keer in sy lewe dat hy drie etes op 'n dag kry! Hoe maak jy hom skrik
genoeg dat hy twee keer sal dink voor hy iemand vermoor? Al wat hy van
waarde het is sy lewe....
Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
nie kan onthou nie.
Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
Annette
the time is very high for all our landless brothers
and sisters to claim land from the setlars who
robbed us from our belovd african soil long ago.
today i see a very intresting newspapar article
in the rekord of city tswane wich make me very
proud and happy to include the same article here
below. now at last we have the hope for the future
and for our childern. we want our land we want
our houses!
uhuru africa! amandla!
(anfortunatly it is in afrikans and not only in english
as it must have been.)
justus for africa
______________________________________
Voorblad: Rekord Centurion, 18 Julie 2003
GRONDSKOK KOM DALK
Dit is nie net in ander Afrika-lande waar grond
summier onteien kan word en die grondeienaars
tevrede moet wees met wat hulle in ruil hiervoor
kry nie. As die Minister van Landbou en
Grondsake, Angela Thokozile Didiza, haar sin kry,
sal dit ook binnekort in Pretoria ('n elders in die
land) kan gebeur.
Sou dit deurgevoer word, hou die voorgestelde
wetswysiging op die Wet op die Herstel van
Grondregte van 1994 wat op 9 Mei vanjaar
afgkondig is, vir elke grondeienaar in Pretoria
en elders, verreikende gevolge in.
Volgens Jack Loggenberg, arbeid en eiendoms-
regbestuurder van TLU-SA (Transvaalse
Landbou-unie Suid-Afrika), beoog die minister
om dié wysiging nog in September hierdie jaar
deurgevoer te kry.
"Die minister het ná hierdie wysigings die reg om
onteiening van grond waarop grondeise bestaan,
sonder 'n hofbevel goed te keur. Dit sal in same-
werking met streekgrondeise-kommissarisse
gedoen word".
Volgens Jack is grondeise reeds ingestel op van
die oorspronklike plase in Pretoria waar nóú
gevestigde woongebiede is. "Sodra dié onteienings-
bevel op 'n grondeienaar bedien word, sal die eisers
as die nuwe wettige grondeienaars geag word.
Die oorspronklike eienaar van die grond sal nie
meer 'n party in die proses wees nie en dus ook
nie langer as 'n belanghebbende party geag word
nie," sê Jack.
Name van plaaslike standplase wat onder meer op
die dokument voorkom en waarteen grondeise reeds
ingestel is, is onder meer Garsfontein, Murrayhills,
Olievenhoutbosch, Wonderboom, Rietfontein,
Daspoort en vele meer. Hierdie is slegs 'n paar
van talle wat oor verskeie woongebiede strek.
Volgens Jack is die meeste inwoners salig onbewus
van wat aangaan en vermoed moontlik dat die
wysiging aan dié wet slegs op landelike plase van
toepassing is. "Dit is nie die geval nie. Die eienaar
van die grond sal, nadat die wetswysiging deurgevoer
is, slegs die mate van vergoeding in die hof kan
bevraagteken." Dié vergoeding sal slegs 'n bedrag
wees wat die minister as 'billik' beskou.
Die geldigheid van die onteiening sal ook nie meer
in die Grondeisehof getoets kan word nie.
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU-SA, sê
die grondeienaar hoef nie noodwendig te weet van
'n eis teen sy grond nie. Hy sal wel skriftelik van die
onteieningsbevel verwittig word. "Dit beteken die
voorgestelde wetswysiging maak nie net voorsiening
vir 'n stuk grond soos wat in die kaart en transport
van die titelakte beskryf word nie, maar ook vir
gedeeltes van grond of 'n 'reg' tot grond, insluitende
residensiële erwe," sê Bennie.
Bennie meen indien die voorgestelde wetswysiging
deurgaan, die ekonomiese implikasies verreikende
gevolge inhou.
________________________________________
Editor's Comment, Rekord Centurion, July 18, 2003
LAND SHOCK
Here we all are, safe and secure in our burglar-barred
houses, with big black Rottweilers protecting the
perimeters of our properties. But how safe are we in
what we consider to be 'our' houses, will anybody
ever take it from us against our will, even if we did
nothing wrong?
This might be very possible in the future, if a new bill
is passed giving the Minister of Land Affairs and
Agriculture the right to do what she wants with
our property.
Let us hope that this will not prove to be a big
threat to all of us. However, considering that an
estimated 3,5 million people were forcibly removed
after the Second World War and taking into account
that the Freedom Charter (as adopted in 1955)
states that 'all our people shall have the right to live
where they choose, to be decently housed, to bring
up their families in comfort and security', we migh
be looking at a major upset right on our doorsteps.
Especially if it is our houses and property that we
are talking about. How many land claims will be
accepted cannot be determined now. But it is no
longer only whole farms that might be alienated.
Portions of 'original farms' are also at risk.