Griet skryf 'n sprokie
Ma., 28 Julie 2003 17:34
Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het die
boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot, en ek
het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
kan oproep nie.
Dankie!
Kwarantyn
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare
Ter inligting - Madiba se verjaarsdag
Ma., 28 Julie 2003 13:49
Die hele storie was blykbaar geborg deur Coke.
Blykbaar was die paartie gebeeldsend op TV3 oor die naweek - ek het dit per
ongeluk gemis.
Ek het nie 'n probleem met partytjies nie.
Ek het ook nie 'n probleem met wat 'n borg wil borg nie.
Die vraag is net hoekom so 'n klomp verdienstelike hulporganisasies amper
op 'n daaglikse daaglikse basis moet toemaak, tot nadeel van die gemeenskap
waar hul hulp verleen, omdat hulle nie 'n borg kan kry nie.
Annette
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Die Beertjie
Ma., 28 Julie 2003 09:38
Kry Saterdag toe Cross Stitch 4 - en by dit is daar 'n beertjie wat mens kan
uitwerk en in 'n raampie sit. Al die materiaal word verskaf, behalwe 'n
sker.
Dis 'n aaneending, so dit behoort sommer gou te gaan dog ek.
Dog.
Eerstens is die kleure so na aan mekaar dat ek nie mooi die verskil kan sien
tussen cream, wit en light pebble nie - ook nie tussen lilac se verskillende
skakerings en mauve se skakerings nie.
So gaan ek maar konfoes-konfoes aan - en die ou beertjie het nou ligte spots
waar skudu's moet wees en so aan. Die ergste is nou dat ek agterkom dat
hulle vir my in 2 kleure te min gare verskaf het.
Watdehel - daar bestaan mos so 'n ding soos artistieke vryheid;))
Annette
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
The Afrikaner - a Biography of a people
Ma., 28 Julie 2003 09:02
Deur Herman Gilliomee (sp?)
Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons nie al
klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig met die
resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
Annette
Koeitjies & kalfies |
12 kommentare
Skoon Kak.....
Ma., 28 Julie 2003 08:56
.....die fet dat die polisie nou moet terug staan vir misdagigers en die dat
hulle nie vir die misdadiger te hard in die vangwa kan smyt nie....almal
moet so versigtig werk want die kak aanvanger se menseregte blyk belangriker
as die van die slagoffer. 'n Polisieman moet eers wag voor die kaffer tien
skote geskiet het of hy moet eers 'n skoot in die bors vat voor hy sy
pistool kan gryp en terug skiet...skoon klomp kak.....fok die misdadiger op
soos dit hom toekom....nou wil hulle nog vir die manne in blou pepper spray
gee om te spyt.....maar kaffir se kind sit met 'n AK 47 geweer....en as die
polisieman net die kaffir met daai spray spyt en daai kaffir is nou nog
boonop vol asma dan kak ons manne in blou weer voor die menseregte
kommisie....Skoon Kak
Is al wat op my bors was......vir nou!
Jan
Koeitjies & kalfies |
9 kommentare
Iedools - 2
Ma., 28 Julie 2003 08:44
En daar word ek toe gisteraand verras - hierdie tweede groepie sing toe
almal goed, en die twee wat dit gaan maak is die gelukkiges.
Ek wonder net hoeveel sê die arme kinders het in die keuse wat hulle wil
sing - want verlede week het iemand iets gesing wat hy erken hy nog nooit
gehoor het nie, en hierdie week weer het van hulle liedjies gekies wat nie
hul stem heeltemal pas nie.
Sekerlik tog, as my toekoms daarvan afhang, sal ek iets sing wat ek goed ken
en wat ek weet my stem heeltemal sal pas.
Hoe op aarde kan iemand iets kies om te sing wat hy/sy weet nie heeltyd in
dieselfde toonaard gesing kan word nie.
Barry Ronge se beskrywing gister van Idols in Sunday Times was skreeusnaaks.
Annette
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Hoekom was Happy Nuus?
Ma., 28 Julie 2003 06:59
Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
deur 'n swart familie versorg is.
Dis hoekom hy nuus is.
Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
So wie is die eintlike rassiste?
Annette
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare