As ouers, onderwysers en ander verantwoordelike persone meer bedag is op
die optrede van kinders, en iets daadwerkliks daaraan doen, dan sal daar
seker heelwat minder abnormale gedragspobleme en hartseer voorkom.
Ek sien in die Huisgenoot van 'n vrou wat haar man se swanger minnares met
'n haelgeweer in 'n ander lewe in geblaas het.
Die man loop nog steeds rond sonder enige letsel - maar hierdie moordenares
het al op skool abnormale gedragspatrone openbaar - as sy volgens haar te na
gekom is, het sy, ongeag die gevolge vir haarself, wreed en effektief wraak
geneem.
So 'n mens moes al op skool intense sielkundige behandeling gekry het, in
plaas van om gestraf te word, of selfs kopskuddend voor gelag word oor haar
wilde optrede.
Net so kry ek koue rillings as 'n kind iets heel onaanvaarbaars aanvang, en
die ouers glimlaggend die kop skud met die skouerophaalverskoning - hy is
maar net 'n seun. of sy is maar net 'n dogter.
Spyt kom in daardie gevalle altyd te laat.
Die lewe bestaan uit verantwoordelike optredes en besluite.
Hoeveel klein kindertjies sit goedsmoeds hulle hande op vuurwarm stoofplate?
In verhouding baie min, omdat hulle van kleinsaf gewaarsku word. Die wat dit
wel doen leer op die swaar manier, maar ek wil nog 'n kleuter sien wat nadat
hy/sy eenmaal so gebrand het, dit sommer goedsmoeds weer gaan doen.
As 'n kleuter kan weet wat is die gevolg van 'n sekere aksie as dit hom/haar
tot nadeel strek, en tieners nie, dan kan mens net een afleiding maak - swak
selfbeeld, onvermoë om onafhanklik en lateraal te kan dink, en absolute
prioriteitverwardheid. - al drie baie basiese gedragswyses wat al van
kleintyd reggestel kan word deur besorgde ouers, onderwysers of ander
besorgde volwassenes.
Kom ek vertel jou van swak smaak in verkiesingspamflette.
Vanmiddag ry ek by 'n lamppaal verby waarop daar groot
geskryf staan: "Kill The Boer!" Ek dog dit is 'n verkiesingsplakaat
vir peter mokaba. Toe sien ek dat daar in (heelwat) kleiner letters
onder die volgende woorde geskryf is: "Die Vryheidsfront Veg Vir
Jou Regte" (of so iets).
Ogelooflike swak woordkeuse. Die kaffer mag nie sing "kill the farmer,
kill the boer." nie, maar die vryheidsdfront mag dit groot teen die
pale skryf!
Ek kan geen rede sien om verder uit te brei waarom hulle voor die hof
gedaag moet word nie. 'n Party wat geen stemme behoort te kry nie.
Wie moet dan die stemme trek? Wat van winnie? Sy het dit tog lank
voor hulle gesing.
"André" skryf in boodskap news:...
> "Ron" wrote in message
> news:bfatov$g3h$1@reader10.wxs.nl...
>> De man heeft van een racistisch Zuid-Afrika een van de meest gewelddadige
>> landen ter wereld gemaakt. Gefeliciteerd.
> Het land was altijd al zo, maar door de blanke onderdrukking kwam het niet
> naar boven.
"blanke onderdrukking"? - destyds het Suid-Afrika vir 30.000.000 (en
'n opervlakte van 1.2 mil. vkm) 'n polisiemag van in geheel 60.000
gehad - vertel jy my hoe 'onderdrukking' daar doelmatig uitgevoer gaan
word. Die 'DDR' het vir 17.000.000 'n staatsveiligsdiens van 170.000
en dit sluit nie die gewone polisie in nie - daarmee is onderdrukking
moontlik. Vandag se geweldadige misdaad is veral die gevolg van die
ANC/SAKP se poging om die land 'onregeerbar' te maak (en wat jy
miskien as "blanke onderdrukking" omskryf was 'n poging om dit teen te
werk). Die ANC het polisie lede en diegene wat met hom verskil
stelselmatig vermoor: http://www.rebellie.org/Algemeen/Boeremoord/ANC%20terrorism. htm
(van http://www.rebellie.org )