Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Springbokke
Springbokke [boodskap #80700] So, 20 Julie 2003 07:04 na volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wat het die Springbokke en Jan van Riebeeck in gemeen????

16 52
Re: Springbokke [boodskap #80704 is 'n antwoord op boodskap #80700] So, 20 Julie 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja-nee, nou kom jy mooi.
Re: Springbokke [boodskap #80705 is 'n antwoord op boodskap #80700] So, 20 Julie 2003 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek pleit skuldig - dis my skuld.
In die vorige weke het ek elke keer voorspel die bokke gaan verloor, en het
hulle, ondanks swak spel en met geluk, gewen.
Hierdie keer het ek vergeet om iets te voorspel.
Annette

"Knop Kop" skryf in boodskap news:3f1a46e7$0$231@hades.is.co.za...
> Wat het die Springbokke en Jan van Riebeeck in gemeen????
>
>
>
>
> 16 52
>
Re: Springbokke [boodskap #80716 is 'n antwoord op boodskap #80705] So, 20 Julie 2003 14:35 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Selfs Stefan Terblanche, wat konsekwent goeie spel lewer, het gister op die
piesangskil gegly. Van Russel nie gepraat nie. Butch James sal 'n terugkeer
moet maak - sy verdediging is moontlik onder verdenking, maar, hy kan
verdedig. (Sit Skoen op heelagter...) Die vories was m.i. nogal goed -
alhoewel ek bedenkinge het oor Krige en Van Heerden.

"Annette" skryf in boodskap news:bfdn51$dj3rr$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek pleit skuldig - dis my skuld.
> In die vorige weke het ek elke keer voorspel die bokke gaan verloor, en het
> hulle, ondanks swak spel en met geluk, gewen.
> Hierdie keer het ek vergeet om iets te voorspel.
> Annette
>
>
> "Knop Kop" wrote in message
> news:3f1a46e7$0$231@hades.is.co.za...
>> Wat het die Springbokke en Jan van Riebeeck in gemeen????
>>
>>
>>
>>
>> 16 52
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby - ingryping
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:39:04 MGT 2024