Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Rassisme: Nog?

So., 14 September 2003 09:00

Per definisie is rassisme die 'oordrewe verering van eie ras, of rassehaat'.
Nou het so 'n paar vragies vir julle:
Is dit rassisme as 'n persoon verkies om eerder met sy eie soort te verkeer?
Maw, het hy die reg tot vryheid van keuse? Indien nie, hoekom het hy die
reg tot vryheid van spraak? As daar 'n skeidingslyn is om te trek, waar is
dit?
Ek sien hierbo biae het veel te sê oor die onderwerp, maar kom ons
identifiseer die probleem sodat almal presies weet wat mag en wat mag nie.

Koeitjies & kalfies | 29 kommentare

Nujoma se uitdaging....

So., 14 September 2003 08:51

Enigiemand wat Namibië se politiek volg sal weet dat president Sam Nujoma se
geliefde tydverdryf is om agter 'n mikrofoon in te klim en dan die 'boere'
te waarsku en te beledig. Die stomme man besef sekerlik nie eers dat hy sy
eie grondwet oor haatspraak oortree nie, maar nou het hy die verkeerde man
aangepak: Hannes Smith, redakteur van die Windhoek Observer. Dié het hy
van 'n verhoog af gewaarsku. Smithy het gereageer in sy volgende uitgawe
met 'n "Nujoma ek vrees jou nie!" Hiermee het hy 'n uitdaging gerig aan
die president dat hy [indien Swapo se inligtingsdiens hom nie vooraf gaan
vermoor nie] dat hy die waarheid oor die geskiedenis van SWA/Namibië gaan
uitruk en dat hy vir Nujoma en Swapo gaan blootlê vir al hulle leuens en
vergrype. Sien, Nujoma het mos 'n boek geskryf oor die geskiedenis van die
'struggle' en daarin maak hy byvoorbeeld die stelling dat Swapo die
vryheidstryd geïnisieer het met die bakleiery by die Windhoekse ou Lokasie
en ook dat die 'Boere' nie bereid was om mediese hulp te gee aan die swart
protesteerders wat geskiet was in die konflik nie.
Nou moet ek sê dat Smithy een van die grootste private argiewe besit en
daaruit diep hy toe op 'n verslag aan die stadsklerk van Windhoek duer die
kommissaris van die gebied presies oor wat daar gebeur het, die redes en die
resultate. Onder andere van die mediese hulp wat aan die beseerdes verskaf
is. In kort, Nujoma lieg deur sy tande en Smithy het dit nou sy missie in
die lewe gemaak om Nujoma te sink. Gaan baie interessant wees!

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Penkoppe en Drawwertjies

So., 14 September 2003 05:18

Nie al die penkoppe se hare het penorent gestaan nie - eintlik bitter min
het.
En nie al die drawwertjies het oral rondgehardloop nie, hulle het meestal op
rus gesit of gestaan.
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Boot is Los!

So., 14 September 2003 05:04

Dit word vandag die hawe ingesleep sodat klein herstelwerk aan die romp
gedoen kan word.
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Islamisatie in Suid-Afrika

Sa., 13 September 2003 15:50

(Ek sal nie probeer om my brief in Afrikaans te skry nie, aangesien dit nie
my moedertaal is nie ;)
Ik zal daarom verder gaan in het Nederlands, dat wel mijn moedertaal is en
jullie hoogstwaarschijnlijk wel kunnen verstaan.)

In een maandblad afkomstig van het Nederlandse ministerie van Buitenlandse
Zaken - Internationale Samenwerking - stond
een paar maanden geleden een artikel over Zuid-Afrika. Er werd beweerd dat
steeds meer mensen zich bekeerden tot de Islam.
Voornamelijk vrouwen. Waarom? Omdat via de islam de vrouw beschermd wordt en
de kans op verkrachting en aanranding verkleind zou worden. Door een
hoofddoek zou zij mannen niet verleiden. Door niet alleen zomaar over straat
te gaan, zou de kans kleiner zijn dat haar wat aangedaan wordt. De islam
beschermd de vrouw.
Het is triest in mijn ogen dat een vrouw op een dergelijke manier zich moet
aanpassen aan haar leefomgeving (dus niet het feit dat ze zich bekeren tot
de Islam). Zien jullie - de Zuid-Afrikanen in SA - daar iets van terug? Zien
jullie steeds meer vrouwen zich bekeren tot de islam? Zien jullie een
terughoudender opstelling door vrouwen (minder op straat)?

Het criminaliteitscijfer ligt hoog in Zuid-Afrika. En hoewel ik dat
grotendeels toeschrijf aan de situatie waarin vele mensen zich bevinden
(lees: armoede, werloosheid, en dergelijke), zal het ook niet alleen daaraan
liggen, maar ook aan de algemene mentaliteit. Het viel me op in een artikel
dat ik op het Internet las het volgende stond:
"Meanwhile in a report CGE's Farid Esack condemned a rape article from a
daily newspaper with a headline "Three minutes of lust leads to life behind
bars". Esack said that both the reporting and the headline of the article
trivialised the crime and further compounded stereotypes of gender violence.
His argument was based on lust which according to the headline had something
to do with rape. He indicated that it was never a question of the duration
of the crime which led to the punishment of the rapist. "By focusing on
lust, you have bought into the argument of the rapist's defence that crime
was one of passion, a quality all of us have and which even has positive
elements about it," Esack said in a letter to the newspaper.

He added that what the article in effect served to do was to criminalise
lust and add further to the obscurest notions of sexual lust being somehow
inherently evil and dirty. "Lust, like any other human drive, is cool. What
one does with it and how one responds to it is the issue".

Esack indicated that the article had an effect of presenting the perpetrator
as just a "pathetic and foolish guy" who did not think three minutes could
cost him a lifetime in prison. "This, combined with the fact that nothing is
mentioned about the victim and what she is living through as a result of the
rape, makes the perpetrator come across as the victim - even if only of his
own lust and foolishness," he added. Esack said that the Commission would
welcome a more careful portrayal of crimes against women so the media did
not get used to dishing out second blows after rape."

http://fxi.org.za/update/febmarup/sexism.htm

Dus met andere woorden: niet alleen de situatie zorgt voor een hoge
criminaliteit - waaronder verkrachting - maar ook de manier van
berichtgeving en hoe er mee omgesprongen wordt door de maatschappij zelf
(regering, gemeenten, gemeenschap).

Als islamisering de oplossing zou kunnen zijn van een dergelijke
mentaliteitsverandering in Zuid-Afrika, zie ik dit als een verademing.

Hoe denken jullie hierover?

MVG,

Suzanne

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

ROH (vir Gloudina)

Sa., 13 September 2003 15:04

Na aanleiding van jou belangstelling in die opera, die Kanadees Gerald
Finley het baie goeie resensies gekry vir sy opening as Don Giovanni by die
ROH gisteraand. Hy is blykbaar oorspronklik van Ottawa.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Draadlose Jonas

Sa., 13 September 2003 14:10

Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom oor
iets wat gesê is in die NG.

Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is) is
totaal onvanpas.

PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so laat ek
duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.

1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.

2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter doen.

3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou opinies te
wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te doen.

4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
te beledig nie)

5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.

6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit nou
elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
aanvaarbaar nie.

Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.

Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
weggehardloop?

Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds in
my geliefde Stellenbosch.

Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke snert.

Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
diegene wat dink Spencer is "local"

"CallPlus, Auckland, NZ
DDI +64 9 919 6036
Fax +64 9 919 6037
" Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web blad
http://www.tranzpeer.net/.

As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.

Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.

En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.

Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.

MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so en so
nie.

Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.

Namaqua

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Spencer obituary

Sa., 13 September 2003 01:16

Obituary of Spencer, the racist

> "Spencer" wrote in message
> news:1061294431.700580@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Fok, ek skiet myself eerder voordat ek 'n ousie verkrag. Die handkar
>> is gewis 'n beter opsie.

TRANS: FUCK, I SHOOT MYSELF RATHER BEFORE I A BLACK GIRL RAPE. THE HAND
CAR IS REALLY A BETTER OPTION.

"Spencer" skryf in boodskap news:1060939589.42411@radsrv1.tranzpeer.net...
Julle en die houtkoppe wil dit net nie
> herken nie.

TRANS: YOU AND THE WOODEN HEADS (DEROGATORY TERM FOR BLACK PEOPLE) WILL IT
JUST NOT RECOGNIZE NOT.

"Spencer" skryf in boodskap news:1062243123.11042@radsrv1.tranzpeer.net...
> Dit sal nie 'n groot verlies wees as hy doodgeskiet word nie. Slegte boy
> daardie Mugabe. Regte saad van die muishond.

TRANS: IT WILL NOT A GREAT LOST BE IF HE KILLED (SHOT) BE NOT. BAD BOY
THAT ONE MUGABE. REAL SEED OF A RACOON (OF SORT).

2. Die swarte sal ook nie (oor die algemeen) daarvan hou as sy meidjie met
> jou seun trou nie.

TRANS: THE BLACK WILL ALSO NOT(IN GENERAL) IT LIKE IF HIS MAID (DEROGATORY
TERM FOR BLACK DAUGHTER) WITH YOUR SON MARRY NOT.

maar handhaaf jou afstand oor die
> kleurgrens heen (en verdomp 'n goeie afstand daarby)

TRANS: BUT KEEP YOU DISTANCE OVER THE COLOR BARRIER (AND DAMN A GOOD
DISTANCE AS WELL)

Spencer wrote

> Fokken teef

TRANS: FUCKING FEMALE DOG

jy's 'n kafferkenner omdat jy 'n paar goeie herinneringe

TRANS: YOU'RE A BLACK-KNOWER (DEROGATORY TERM) BECAUSE YOU A FEW GOOD
MEMORIES.

o 'n ou vet girl
met puisies wat my net so irriteer het

TRANS: O A FAT GIRL WITH PIMPLES THAT ME JUST SO IRRITATED HAD

Een ding slegter as 'n slegte
houtkop is 'n liberale pienk afrikaner soos jy. Sies ...... jig. Jy
besoedel hierdie wonderlike dag met jou teenwoordigheid.

TRANS: ONE THING WORSE THAT A BAD WOODEN HEAD (DEROGATORY TERM FOR BLACK
PERSON) IS A LIBERAL PINK AFRIKANER LIKE YOU. SHAME.....JUCK. YOU POLLUTE
THIS WONDERFUL DAY WITH YOUR PRESENCE.

"Spencer" skryf in boodskap news:1060939589.42411@radsrv1.tranzpeer.net...
Julle en die houtkoppe wil dit net nie
> herken nie.

TRANS: YOU AND THE WOODEN HEADS (DEROGATORY TERM FOR BLACK PEOPLE) WILL IT
JUST NOT RECOGNIZE NOT.

Spenser wat in New Zealand sit, jy dink dat jy anoniem en jy is nie.

Die volgende stap is die selfde email aan ab...@tranzpeer.net te stuur,
natuurlik vertaal in Engils en dan moet jou hoop dat:

a. Tranzpeer deur rasiste bestuur word. b. Daar geen mense van kleur by
hulle werk wat geafronteer sal word deur jou woorde nie.

Anders kan jy vir jouself a ander ISP gaan kry.

So, speel mooi asseblief en gebruik jou kop anders kan ons altyd jou
werklike identiteit hier pos!

BP

radsrv1.tranzpeer.net A 202.180.66.205

4 bolzano-ge-0-0.wh.zen.net.uk (62.3.80.86) 30.200 ms 29.047 ms 28.968
ms
5 195.16.169.89 (195.16.169.89) 29.955 ms 29.042 ms 29.490 ms 6
pos8-1.core1.London1.Level3.net (212.187.131.114) 36.997 ms 36.935 ms
36.610 ms 7 ge-5-0-0.ar2.LON3.gblx.net (208.51.239.161) 36.616 ms
45.564 ms 38.822 ms 8 so5-0-0-2488M.cr2.LON3.gblx.net (67.17.66.29)
37.106 ms 36.112 ms 36.179 ms 9 203.192.160.101 (203.192.160.101)
412.109 ms 410.997 ms 411.586 ms
10 pos4-0-0-155M.ar1.AKL1.gblx.net (203.192.136.110) 435.494 ms 435.691
ms 436.493 ms 11 64.208.86.50 (64.208.86.50) 463.820 ms 439.555 ms
500.766 ms 12 vl5.cr1.akl.tranzpeer.net (202.180.64.118) 435.510 ms
444.902 ms 438.489 ms

OrgName: Asia Pacific Network Information Centre OrgID: APNIC
Address: PO Box 2131
City: Milton
StateProv: QLD
PostalCode: 4064
Country: AU

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Microsoft spesialis raad gesoek

Vr., 12 September 2003 15:49

Ek blaas toe die ander dag my M$ Windows masjien op (nou nie met opset nie -
al wou ek dit vir 'n lang tyd doen.)

Vir 'n dag lees ek toe met PAN die nuus berigte op my Linux masjien.

'n Nuwe windows masjien later en ek kom agter dat Outlook vas hak met die
cache en nie noodwendig al die artikels aflaai nie al sit ek die settings op
all messages, sync forseer, en wat ook al.

Ek kom toe ook agter daar is artikels wat ek self gepos is wat duidelik op
die groep is (PAN), maar wat ek nie sien in Outlook nie, ek sien net 'n baie
ou refleksie.

Kort van unsubscribe, toe maak en weer subscribe, kan ek net eenvoudig nie
al die artikels/headers ontvang nie.

Enige idees van die Windows kêrels?

Namaqua

Rekenaars & selfone | 5 kommentare

Penkop B, a lidwoord en spelling

Vr., 12 September 2003 14:55

Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.

(Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)

Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.

Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
rebellie dalk?

Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
'n regstelling)

Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.

Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
meriete het?

Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Bladsye (1835): [ «    534  535  536  537  538  539  540  541  542  543  544  545  546  547  548  549    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 11:53:35 UTC 2025