Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag van
die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in Rusland
gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar terug
het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
"link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.
Baie bachelors parties ontaard in 'n totale gemors agv 'n klomp redes.
Alhoewel my swaer 'n redelike "bok vir sports" is wil ek vir hom iets reel
wat groot pret is maar op geen manier sy toekomstige troue skade kan
berokken nie.
Het enige van julle 'n paar prettige idees wat ons met die man kan aanvang.
Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
sit.
Miskien moet die manne 'n kroegpaartie hou soos wat die damnes vir die
voornemende bruid 'n kombuistee hou.
Ten minste sal hy dan genoeg drank kry om die maats te onthaal na die troue.
In die somer kan die vriende hom vat na die pretpark en dwing om op al die
rollercoasters te kry kort namekaar.
Hy sal dan ook sommer van sy valstande en vals haarstuk in die proses
ontslae raak, en 'n eerlike bruidegom wees:))
--
Annette
.za> skryf in boodskap news:bkm4b9$rmv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie bachelors parties ontaard in 'n totale gemors agv 'n klomp redes.
> Alhoewel my swaer 'n redelike "bok vir sports" is wil ek vir hom iets reel
> wat groot pret is maar op geen manier sy toekomstige troue skade kan
> berokken nie.
>
> Het enige van julle 'n paar prettige idees wat ons met die man kan aanvang.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Ek weet nie hoe bekend Pietie Victor buite die grense van die Kaap was nie,
maar hier was hy 'n bekende.
Ek het hom ontmoet toe hy huisvader by Huis Magdalena was, en sy dagwerk was
by Trovato - 'n sentrum wat hy begin het om mense op straat te help.
Hy was 'n legende onder die straatwerkers.
Van 1988 tot 1996 was hy leraar van die NG gemeente Wynberg.
Verlede jaar was hy gediagnoseer met breinkanker, en hy het gereken hy was
van dit genees.
Die buurvrou wat beroof was, en wie hy te hulp gesnel is het en toe dodelik
gewond is, voel dit is haar skuld dat hy dood is.
Ek wonder net as hy nie met 'n wapen die rowers aangevat het nie, of hy nie
dan nog sou geleef het nie.
De zomer is voorbij
De herfst
De volgende in rij
Nog steeds prachtig weer
De zon als Heer
Bomen staan in kleur
De aarde
De vrouwelijke geur
Straks weer de regen
Voor de boeren een zegen
Dan de rottende bladeren
Slipgevaar
Kou in de aderen
Sneeuw en ijzelhinder
De laatste vlinder.
Ek het al elke koers gevat
die hoofweg en die kronkelpad,
gedrink en eet wat ek kon kry,
van duiwelsdrek tot wildevy,
hier gery en daar geloop,
soms getwyfel, soms gehoop;
veel bemin en veel gehaat,
van albei ewe min gebaat.
Toe sien ek oos word eindelik wes
en elke pad is soos die res
en alle water kom van bo;
dat duiwelsdrek en wildevy
in net dieselfde grond gedy
en waar die wildevye vrek
daar kwyn maar ook die duiwelsdrek
en of jy loop en of jy ry
die koers sal net dieselfde bly.
1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
vuurwapen haar te hulp gesnel.
2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se belissing
dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
Moenie so sinies wees nie jong, hoekom is almal altyd so naar met mense wat
hier kom inloer? Watse indruk moet daardie mens nou kry as jy hom sommer
uitskel, veral as die ou vriendelik is? So what as hy sy website hier
plaas, jy hoef mos nie te kyk nie? Ek wil nie vir jou sê wat jy moet doen
nie, maar ons Afrikaners is bekend vir ons vriendelikheid (saam met die
Skotte en die Zimbabwiers ? :-) so kom ons behou dit, al sit ons oorsee.
"Glücklich" skryf in boodskap news:iN_ab.6807$8j.6227@bignews4.bellsouth.net...
> Another %$#^%$ trying to promote his website.
>
> Please lets all work together and NOT click on
> hyperlinks that are posted in this manner.
>
> This is the oldest trick in the book.
>
> Guaranteed the %$#^%$ have no intention to visit
> South Africa.
>
>
> "Ellie" wrote in message
> news:1a_ab.45524$Aq2.34480@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
>> Try The Lonely Planet, especially the Forum
> where people discuss their own
>> personal travels. Also check out the official
> South African Tourism
>> website, I don't have time to look up either
> website for you, but Google
>> will tell you :-) I will give you some more
> later in the day when I have a
>> chance.
>>
>>
>>
>>
>> "Timberwolf" wrote in
> message
>> news:3f6c6c9b$4@news.starhub.net.sg...
>>> Hi everyone
>>>
>>> I'm travelling to South Africa for a holiday
>>> in two months' time.
>>>
>>> Can anyone recommend some good books or
> websites
>>> about South Africa, especially around the Cape
> of Good Hope?
>>>
>>> Thanks in advance.
>>>
>>> Best Regards,
>>> Gary Hendricks
>>> http://www.desktop-video-guide.com
>>>
>>
>