Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
nou wet.
Die absurditeit van grondroof deur die komunistiese ANC-regime sonder
dat dit nodig is om 'n hofbevel te verkry, en sonder dat die blanke die reg
het om hom tot die hof te wend om so 'n diefstal te verhoed, het amptelike
beleid geword - dit is nou formeel ANC-wetgewing.
Dit maak die situasie in Suid-Afrika veel erger as in Zimbabwe. In daardie
land het onteiende boere nog die reg gehad om hof toe te gaan as Robber
Mugabe en sy "oorlogsveterane" beslag op blanke plase gelê het.
Die probleem waarmee hulle te kampe gehad het, is dat hulle met 'n onsim-
patieke hof te doen gekry het. In Suid-Afrika het die blanke nie eers die
reg om met die saak hof toe te gaan nie - die wet verbied dit.
Al waaroor die boer wel nog hof toe kan gaan, is oor die vasstelling van
die prys van sy grond. Maar oor die onteiening van sy plaas, daaroor het
die hof geen seggenskap nie. Die minister lê beslag op die grond sonder 'n
hofbevel - en klaar ! Dit is 'n willekeurige, finale besluit van die ANC en
sy minister.
Die ANC voer aan dat so 'n maatreël noodsaaklik geword het omdat
blankes nie bereid is om van hul grond afstand te doen nie. Dus beteken
dit dat die ANC glad nie meer die beginsel van gewillige verkoper, gewillige
koper respekteer nie. As die ANC besluit het om die grond te roof, is die
blanke uitgelewer, en kan hy net probeer om oor die prys te kibbel.
Oor die beginsel dat die grond summier van hom geroof word sonder sy
toestemming, daaroor het hy geen sê nie. Hoeveel blankes het vandag
werklik die fondse (en tyd) om te spandeer op duur regskostes wanneer
die regering sy grond wil vat ? Wie gaan wen en wie gaan verloor ?
Die ANC-regime is nou baie haastig met die saak, aangesien 2005 as
sperdatum gestel is - dan wil hulle ál die grond wat hulle beoog om van
die blankes te beroof, r��ds in hul besit te hê.
Hierdie drakoniese wet bemagtig die minister van landbou en grondsake,
Angela Thokozile Didiza, met behulp van streekkommissarisse vir
grondeise, om onverstoord die onteiening van blanke grond - óók in die
blanke stedelike gebiede (soos alreeds gepubliseer is) dwarsoor Suid-
Afrika te bewerkstellig. Die meeste blankes is salig onbewus hiervan
terwyl hulle rustig naïef in hulle gegoede woonbuurte voortleef asof alles
in orde is, terwyl baie van hulle steeds oortuig is dat "alles sal nog
regkom". Die tyd is min - wag en kyk maar.
Wat teenstand teen die wet des te moeiliker maak, is dat die renegaat NP
onder leiding van mnr "Slim" kortbroek-Martiens van Schalkwyk besluit
het om hierdie maatreël te steun. Die NP is sedert sy breuk met die DA
'n bondgenoot van die ANC, en die ANC kon op geen beter bondgenoot
gereken het nie. Ook die IVP, wat sitting in die kabinet het, was nie teen
die wet gekant nie - en dít is ook nie verbasend nie, maar te verwagte.
Die oorblywende politieke partye in die parlement is teen die wetgewing
gekant. Dit is uiteraard, benewens die NP en die IVP, ook die PAC en
Azapo wat die maatreël steun. Helaas, dis nou te laat ! Dis nou wet !
En met die ANC wat reeds 'n twee-derde meerderheid op hulle verenig
het is die koeël reeds deur die kerk wat die blankes se "blink toekoms"
aanbetref. Hulle kan maar in 2004 gaan stem vir wie hulle wil - so hard
soos hulle wil - tot hulle letterlik blou in die gesigte is. Dit sal futiel
wees.
Dr. Dirk du Toit, blanke adjunk-minister van Grondsake van die ANC,
het mooi broodjies probeer bak deur te verklaar dat grond slegs sonder
'n hofbevel onteien sal word in gevalle waar die blanke nie bereid is om
vrywillig van sy grond afstand te doen nie. Dit sluit egter omtrent alle
blankes in die land in. Hy het voorts met die belaglikheid vorendag
gekom deur te konstateer dat deur hierdie wetgewing korrupsie met die
proses uitgeskakel word ! Met ander woorde, korrupsie word kamtig
bestry, maar roof word wetlik goedgekeur en op die wetboek geplaas.
Daaraan het Du Toit nog toegevoeg : "As jy teen die wet is, is jy teen
transformasie!" Hy het die blankes voorts daarvan beskuldig dat hulle
slegs "mislei" word deur "wanvoorstellings" van die ANC se doelwitte.
Sy ergste emosionele uitbarsting was egter toe hy probeer om die ANC
se grondroofplanne te verdedig deur dit te bestempel as die "herbegrafnis"
van dr. Verwoerd en wat hy die land alles glo "aangedoen" het.
Deur hierdie uitbarsting om die ANC en sy planne vir die blankes meer
aanvaarbaar te probeer voorstel, het hy grade gevorder om die Afrikaner,
en veral die blankegemeenskap nog verder van die kommunistiese ANC-
regime te vervreem.
Daardeur het hy inderdaad bevestig tot welke mate die ANC kommunisties
ingestel is, nie net wat sy samestelling betref nie, maar ook wat sy
optrede, beginsels en beleid betref. Die ANC gaan nou inderdaad sy
kommunistiese beginsels in die praktyk toepas, sodat die burger van die land
nie geregtig is op privaatbesit nie, maar dat alles aan die staat behoort om
daarmee te maak nes hy wil.
Niemand het nou meer enige beheer of seggenskap oor sy eie besittings nie.
sal daar blomme wees vanjaar?
is vooruitsigte goed of sleg?
nooit vra hoe staan die koring
het dit al gereën het die skaap kondisie nie
aljimmers net die blomme
en end augustus kom die konvooie
uit die kaap die baai en die transvaal
kom kombi's en langslapgatkarre
kom trap gousblom en sporrie snuif
kom bier en braairib in die hand
die kameras die zirr en klik
van kykgat tot by kamieskroon
(tot selfs ouma nie meer kán lag nie)
julle noordwesters is dárem gasvry
maar hoe lééf julle sonder tv?
't amper vir hom gesê dankie ons sien vêr genoeg
maar verdee of hy sal verstaan
as ons vêr oor die vlaktes na die weste tuur
sien ons hoe wissel kleur op kleur:
bedags strikdassies pietsnot en hongerblom
en die baldadigste geel varkensknol
saans die son pure bóntkopdoek
snags die sterre ons eie silwerdoek
vroegskemer smôrs misroepertjie wat fuuut
die mis stoot oor klaasvakie stout sê sjuut
maar as die blomme vir hulle te veel word
of die water darem té brak, dan pak hulle in
wat die oë sien en die hande kan dra:
here wat sal pam sê van dié "karos" -
wat is dit nou weer? dassie of wildekat?
hoe groen sal ou herbie net nie wees nie!
imagine 'n egte "tonteldoos"! dalk
kan jy die watsenaam - gat, nè? - gat-
skuur vir 'n deurstop vat
en o ja dankievirriewildsbiltong
dis awfulnicevanjulle sê my watsievinnigstepad
uit hierdie godverlate gat
somtyds voel mens
jy sien net bittergousblom
en gifmelkbos
somtyds wil mens bid
kóm toemaakmis
kom trek jou sluier
kom maak jou kinders se oë toe
of oostewind
kom waai jou waai
kom waai maar
álles
moerland toe
Skielik sien ek geen penkoppe meer op
aktiewe diens nie. Wat het van hulle geword?
En wat is die nuus uit Namakwaland? Dis tyd
dat ek weer opruk daarheen.
Ek en my sielsgenoot het pas teruggekeer van Aardklop af. Ons het 21 shows
gesien in 'n bestek van vyf dae, teksie gery van die een venue na die ander,
Selfs 'n onderhoud met Huisgenoot gehad, Persoonlik getekende CD's van
verskeie Kunstenaars ontvang, Blad geskud met vele meeren tougestaan vir
koeldrank, bier, sosaties, kerrie ne rys, pannekoek, sosaties, roomys bier,
het ek al sosaties genoem? Mense neem dit van my: Afrikaans is stokstyf aan
die gang, hierdie taal sal NOOIT vrek nie.
Gisteraand het Parkinson op BBC 'n baie goeie onderhoud met Caine gehad -
een van die meer interessante karakters wat op die verhoog is. Moontlik is
daar 'n heruitsending - kyk gerus.
Die Randse reeksverkragter het die polisie se vangnet net-net
vrygespring toe hy 'n polisie-patrolliemotor in 'n wilde jaagtog afgeskud
het.
Sers. Deon Pieterse, ondersoekbeampte, sê die man het deur die polisie se
vingers geglip. "Ons het hom amper gehad."
Twee polisielede was Donderdagaand besig met patrolliediens in Benoni toe
hulle 'n verdagte rooi Corsa-bakkie langs die pad in Swanstraat sien staan
het.
Die verdagte het vermoedelik met 'n prostituut gesels, sê Pieterse.
Swanstraat is 'n rooiliggebied in Benoni waar talle prostitute bedrywig is.
Toe die polisie omdraai om ondersoek in te stel, het die bestuurder van die
bakkie weggejaag. Die polisie het hom agternagesit, maar hy het hulle minute
later afgeskud.
Volgens Pieterse is die polisie oortuig die man woon in Benoni.
"Hy ken die gebied baie goed. Hy het waarskynlik hier grootgeword."
Die man werk vermoedelik as 'n verkoopman of in 'n soortgelyke beroep waar
hy baie rondry, sê kapt. Anna-Marie Potgieter van die eenheid vir
gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS).
"Hy het tyd om soggens en smiddae naby skole rond te ry."
Volgens een van sy slagoffers, wat 'n week gelede in 'n afgeleë kamer op 'n
kleinhoewe verkrag is, het die man op 'n skootrekenaar gewerk terwyl sy ure
lank aan 'n stoel vasgebind was. "Dit is 'n teken dat hy 'n werk het wat hy
van 'n afstand bedryf," sê Pieterse.
'n Ander meisie van Benoni is in Junie ook deur 'n man in 'n rooi
Corsa-bakkie ontvoer. Hy het haar na 'n mobiele huis geneem waar daar 'n
vrou in 'n verpleegstersuniform was. Die meisie is nie verkrag nie, maar die
polisie vermoed haar ontvoerder is die Randse reeksverkragter.
Dié meisie was waarskynlik die man se eerste teiken.
"Van daar het sy dade al hoe meer gruwelik geword," sê Potgieter.
Hy het sy tweede slagoffer (16) onsedelik aangerand, die derde slagoffer
(12) verkrag en die vierde meisie (14) herhaaldelik verkrag en bedwelm.
Mense met inligting kan Pieterse bel by 011 747 0085 of 083 303 1865.
Sê lyk die Randse reeksverkragter:
Klein gebou (1,7 m)
Ligte gelaat
Kort, donkerblonde hare
Litteken bo die linkerknie
22 - 35 jaar oud (Hy het aan sy laaste slagoffer gesê hy is 24)
Kleredrag:
Pet met kamoefleermotief
Donkerraambril
Lospassende kniebroeke met plakkies
T-hemde
Juwele:
Goue ring in linkeroor
Swart nekbandjie met rooi, groen en geel krale en 'n silwer kruis
Ek is sedert begin Mei besig gewees om 'n nuwe winkel
saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
hierdie tydperk gedeel het.
Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
werker nie.
Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
terug gekeer het nie.
Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
opgesit...
so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
dogter naby haar kom
nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
oorlede.
As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
dit in hulle bloed/are loop...
nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
moeilikheid."
Wat sou ek sien?
Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
gedeel het nie.
Hulle het haar vertrap en vernietig.
Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
laaste verblyf in die hospitaal:
Dit was die SONDAG!
"Is mammie lus vir iets om te drink?
Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
mamma iets saambring.
"As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
"Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
die afgelope vier jaar...TRANE!
Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...
Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
besighede aan die gang moes hou.
Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
met God aan my sy.
Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
gebruik soos voorheen nie...
en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))
Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
en veral aan Ferdi en Gloudina:))
toe niemand dit verwag het nie
die stasiemeester ook nie op so
'n ergernis voorbereid was nie, sy
HK van die SAS & H hom nie
die nodige instruksies in hierdie
verband uitgereik het nie, het
daar 'n klein sondvloed uitgestort
en ons saam met die
van die lokasie sommer
pondok-pandak-ark
in die vloed meegesleur, daardie
nag van die grootste wederdoop ooit
daai liefde waarvan ons iewers geleer het
toe Hy nog te midde onse mense nes 'n mens
op die aarde geloop het