RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
gegee - maar nie sy velkleur nie.
Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
En as ek in die gange van die myn hier sit en droom
Van die winde op die Hoëveld, ruim en vry,
Dan hoor ek die geklinkel van my spore, saal en toom,
Sawens as ek bees of skaap toe ry.
Op die Hoëveld, waar dit wyd is, waar jy baie ver kan sien,
(Die ylblou bring 'n knop dan in jou keel)
Staan my huisie nog en wag vir my, wag al 'n jaar of tien,
Waar die bokkies op die leigrafstene speel.
Maar as die tering kwaai word en ek hoor die laaste fluit,
Dan sweef ek na die Hoëveld op die wind
Ek soek dan in die maanlig al die mooiste plekkies uit
Waar ek kleiosse gemaak het as 'n kind.
Persoon X skyn met sy flits ten hemele en sê aan persson Y:
"Klim teen die ligstraal op en pluk vir my 'n ster."
Persoon Y: "Aag, jy dink seker ek's stupid, nes ek bo kom, sit jy die flits
af!"
Soos julle kan sien het ek bloot die syfers vertaal - doen julle die res.
Ek wonder wat die bedrae sou wees indien 'n nie-staatsinstelling die
ondersoek moes doen?
"Financial misconduct by state officials is hitting the government hard:
R4,176,757-20 is thought to have been lost to fraud and theft last year. So
says a report by the Public Service Commission.
The PSC's report on financial misconduct said affected departments hoped to
recover the money by deducing the lost amount from the pension benefits paid
to corrupt officials.
The government expects to recover R177834,07. However the cost to the state
from misconduct at the department of labour alone amounts to R1355100,13."