U sal seker verbaas wees om 'n brief te ontvang op 26 Desember. Dit
is nie dat ek vroeg skryf vir volgende jaar se presente nie, maar om
Ân paar dinge op te klaar wat gisteraand en vroeer in die jaar gebeur
het.
Ek het vir jou geskryf en gevra vir 'n fiets, 'n elektriese trein,
rolskaatse, en 'n rugby trui. Ek het die hele jaar hard studeer. Ek
was nie net eerste in my klas nie, maar het ook die beste punte in die
hele skool behaal. Ek lieg nie vir jou nie. Daar was niemand in ons
buurt wat hul beter gedra het as ek nie. Met my ouers, my broers en
susters, my vriende en ons bure en hul kinders. Ek het takies vir
almal verrig. Ek het self ou tannies oor die straat gehelp. Daar was
niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.
Nou ja, wat die fok het jou dan besiel om vir my 'n eenvoudige fokken
fluitjie, 'n yo-yo en 'n paar vaal skool sokkies te los na my mooi
briefie aan jou. Wat die bliksem het jy dan gedink, jou vet vark, dat
jy vir my 'n bobbejaan gevat het vir die hele fokken jaar om die
bogenoemde kak onder die kersfees boom te los.
Dan, asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein
kak oorkant die straat soveel presente dat hy skaars in sy fokken huis
kan inkom nie.
Laat ek jou nou waarsku, moenie volgende jaar probeer om met jou vet
gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok. Ek sal jou
fokken bokke met my pa se rollie in hul moer skiet, sodat jy terug
sal moet loop na die noord fokken pool, soos wat ek nou moet doen,
aangesien ek nie 'n fokken ryding het nie. Fok jou, Vader Krismas!
Volgende jaar sal jy uitvind wat se kak ek kan wees.
Volgens Rapport mag slegs poeselige dames ( mollig en sag) inskryf om deel
te neem aan die Groot Gat Godin kompetisie.( in Cullinan)
Dames met rokgrootes 18 - 28 word as geskikte kandidate aanvaar.
Ek maak dit amper nie;)))
-
Annette
Die Rosies het een (1) drie gedruk - 'n sagte drie wat die gevolg van 'n
Bokflater was.
Dallaglio behoort vir die res van die toernooi geskors te word vir 'n
openlike vuishou - duidelik op TV waarneembaar teen Tinus Delport.
een bericht uit Holland. Ik kom naar SA om vakantie te vieren. We willen een
auto huren. Zoals hollanders zijn "goedkoop" natuurlijk. Wie helpt mij aan
goeie maar toch goedkope verhuur bedrijven.
Periode 9 november t/m 9 december.
Vertrek uit Kaapstad en inleveren in Johannesburg
Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou kom
gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in england en
almal praat rugby hier.
Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die week.
Van Rietsvleisemoorsand tot by Soebatsfontein
hoe droog sallit wees en hoe ver sallit syn
hoe lank is 'n maer jaar 'n trekpad hoe dor
die stofwind loop wyd en hy loop soos hy wil
het jy al 'n aanspraak
virrie latenstyd
velkombers kan warmmaak
innie wintertyd
van Rietvleisemoorsand toddie end vannie reis
die lente is dood ennie wêreld is grys
waar kry jy 'n aanspraak
virrie skemertyd
wat die hart kan warmmaak
innie latenstyd
die stofwind loop wyd 'n koesnaatjie is klein
van Rietvleisemoorsand tot by Soebatsfontein
Elke aand kyk ek een TV program vanaf die 'Healthwalker'.
Gewoonlik die sewe-uur nuus, maar vanaand het ek jou
program as afleiding gebruik. Maar nou hou jy te lank aan!
Hoe lank dink jy gaan ek hardloop op die Healthwalker:-)))?
Ek het nou natgesweet afgeklim, maar die TV is steeds aan:-)
Geluk Francois, jy's 'n wenner:-)))
Een buschauffeur stopt voor een halte waar een neger opstapt.
>
> Die zegt: 'Ikke Moemba, ikke ni betalen', loopt door en gaat zitten.
> Nu die vent is twee meter groot en één meter breed en de chauffeur
> maar de helft van dat alles, dus die besluit van wijselijk zijn mond te
> houden en rijdt verder.
> De volgende morgen: 'Ikke Moemba, ikke ni betalen.' De
> morgen daarna zelfde scenario... Na twee weken is de chauffer dat
> uiteraard kotsbeu (hij moet bovendien elke keer het verschil
> bijpassen!) en besluit van de hulp van zijn collega's in te roepen. De
> volgende
> dag zitten ze met z'n tienen op de bus als de neger weer opstapt en zegt:
> 'Ikke Moemba, ikke ni betalen.'
> Ze vliegen daar met z'n allen op en Moemba krijgt daar het pak slaag
> van zijn leven... Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
Gister was een uitsending op die vlaamse televisiesender Vitaya oor
vlaminge in die kaap;die film is gemaak deur Carl Simoens,een Vlaming
die gedeeltlik in SA woon en werk;hy het ons laat sien hoe baie
vlaminge een nuwe lewe opgebou hê in die Kaap;hulle is meestal
werksaam als gasthuisuitbater ,hulle werk baie maar hulle is tevree
daar die klimaat gunstiger is as in Belgie en die werkomstandigede
beter is.
Vanoggend toe ek afry Parade toe - toe staan daar al klaar 'n man en wag
voor Persies ( Perseverance in Buitekantstraat) vir die deure om oop te maak
om 9vm.
Uitgevat in 'n rugbytrui, trui oor die arm, langbroek, sokiies en skoene, de
lot.
Alles sodat hy reg voor die plek kon parkeer. Maar hoe sober kan iemand wees
om huis toe te bestuur as hy van 9 tot 7 rugby kyk en eet en drink?
Ons gaan die oorlog kyk by Roomy, en heel nugter wees om te rug te kom na 'n
bottel rooiwyn. ( Pinotage 1999)
Wyn maak mens dronk voor jy dik is, Bier maak mens dik voor jy dronk is -
Dus maak bier mens dronker:))
--
Annette