'n Ander hoogs ontstellende storie is dié van oorlede Werner List [hy van
Namibia Brouerye, ens.] 'n baie ryk man, wat so 'n paar jaar gelede vyf
plase wat hy naby Outjo besit het, geskenk het aan die regering sodat hulle
dit kan gebruik om behoeftige mense op te vestig. 'n Geleentheid, in
samerwerking met skenkings van ander lande, om 'n hele paar mense aan't boer
en produseer te kry. Ongelukkig het dit nie so uitgewerk nie. Die plase
is vrot van die wild [koedoes, gemsbokke en elande] en die mense wat daar
gaan lewe het, het eenvoudig begin om die wild stelselmatig uit te roei en
te verkoop op die swart mark.
Die manier van doodmaak, is weersigwekkend. Eerstens is daar die
gewone draadstrik wat gemaak word waarin die dier stap en as hy besef hy
word verhinder om vorentoe te gaan, dan raak dit paniekerig en dwing al
harder vorentoe[het mos nie 'n reverse-gear nie!]. Die strik trek al
stywer om sy nek en uiteindelik versmoor dit aaklig. Die tweede manier is
veel erger. Hulle vat die ronde bokant van 'n drom en sny 'n ster opening
daarop. Die begrawe hulle oor 'n gan in die grond en as die dier daarop
trap, buig die sterpunte af en die poot gaan deur en die skerp staal keer
dat die dier sy poot kan uittrek. Dit sny al die bloedvate af en partykeer
sommer die poot ook.
Dis sulke tye wat mens wens jy kan die bliksem in die hande kry wat
sulke dinge doen.......hy sal knaterloos deur die res van sy lewe gaan.
Met 'n baie stomp mes gedoen!!!
Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
hoofsaaklik agv die swemnommers.
Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
medaljewenners gehys kan word nie.
--
Annette
Daar is 'n rede hoekom hoekom mans nie graag afstof nie.
According to Michael Gurian, a social scientist, husbands are not lazy when
they do not do housework. Men's brains simply do not notice dust in the same
way as women.
The male brain secretes less of the primary bonding chemical oxytocin and
the calming chemical serotonin.
It takes in less sensory detail than a woman does.
Dit verklaar ook sommer 'n klomp ander goed:))))
--
Annette
Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
Was daar lank gelede in Ninity Six!
Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
besighede!!!
Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
Sies julle het 'n lelike spul geword
Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
Net nou baie erger.
Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
"As jy nie kulturele maniere ken nie,
moenie ons Afrikaanse nuusgroep gebruik vir
jou "wit" gepolitiekery nie. Daar is genoeg mense
in SA wat die werk al klaar doen. Wat is jou
agenda dat jy daar in Europa sit en probeer om
dinge oor SA kwyt te raak? Of kry jy, soos baie
regse skrywers in SA, finansiële hulp uit Noord-
Amerika om hulle "wit " agendas te propageer?"
............................................................ ................
Paul de Dilbeek
Een van die mens se basiese behoeftes is die behoefte om op een of ander
terrein of manier meerderwaardig te voel. (Ons almal doen dit - ek
ingesluit) Gloudina doen dit deur intelligent te probeer klink met haar
gediggies en suiwer Afrikaans en om mense soos jy af
te kraak.
Moet jou nie aan Gloudina steur nie. Volgens my is jou beskouing reg.
Versoek:
Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
luister nie - ek wil graag.
Okie Dokie - die fees se program en alles wat daarmee saamgaan is mooi te
siene by www.suidoosterfees.co.za
Jakes Gerwel het 'n inleiding geskryf in die mooiste onkaapse Afrikaans:))
Gaan loer ook by die program.
Ongelukkig is die een vertoning wat ek regtig graag wil gaan kyk uitverkoop.
Ek hoop hulle hou sommer volgende jaar 'n week lank fees.
--
Annette
Mnr. Duma Nkosi, Ekurhuleni se burgemeester, het Donderdagaand op die
maandelikse raadsvergadering aangekondig hy gaan voorstel dat die
lughawe na wyle mnr. Oliver Tambo, voormalige ANC-president en
vryheidsvegter, genoem word. "Ek sal bly wees as die raad my
ondersteun om die bydrae van dié struggle-reus te erken," het Nkosi
gesê.
Hy is oortuig die Lughawensmaatskappy (Acsa) sal sy voorstel aanvaar.
"Ek glo ook nie Johannesburg en die nasionale regering sal beswaar hê
teen die naamsverandering nie."
Me. Jacqui O'Sullivan, woordvoerder van Acsa, het gesê sy kan nie
kommentaar lewer op die voorgestelde naamsverandering voordat Nkosi 'n
amptelike voorstel gedoen het nie.
Mnr. James Lennox, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sakekamer,
meen só 'n naamsverandering sal duur wees vir Johannesburg en die
land. "Buiten die groot bedrae wat bestee sal word om kaarte,
padtekens en briefhoofde te verander, verloor die lughawe die
gevestigde handelsnaam, wat sleg is vir toerisme."
Volgens O'Sullivan is al Acsa se lughawens na die betrokke bestemming
genoem en nie na mense nie. En 'n besluit om die lughawe se naam te
verander, sal hoofsaaklik by Acsa en die departement van vervoer
berus.