Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Kroonstad Distrik Atletiek
Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85065] So, 05 Oktober 2003 17:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand van julle die skreeusnaakse stuk in Rapport vandag gelees?

--
Annette
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85074 is 'n antwoord op boodskap #85065] So, 05 Oktober 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die wêreld se grootste Afrikaanse Sondag koerant is ongelukkig nie
beskikbaar by my plaaslike kafee nie.

Kan jy dalk vir ons in die volksvreemde 'n verkorte weergawe op die ng pos?

groete

namakwa

"Annette" skryf in boodskap news:blpmac$edo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand van julle die skreeusnaakse stuk in Rapport vandag gelees?
>
> --
> Annette
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85079 is 'n antwoord op boodskap #85074] Ma, 06 Oktober 2003 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan die dele plaas wat vir my die snaakste was eers?
Dis in Engels.

The Kroonstad District Athletics Meeting
As told by Antjie Krog

This is now in the the words of a white farmer /

"Why is everybody so happy?" I ask a man in a tracksuit, wearing a floppy
hat and takkies.
"The blacks are happy because it is a black kid beating the whites, and the
whites are happy because the winning black kid is from a white school and is
trained by them."

The worst were the small ones.Shame, it was the first time they had been set
off by a starting gun. So their eyes were like saucers.When they were told:
"On Your Marks", they went into a kind of shaky halfway crouch, like they
were
skulking behind a fence, and when they heard "Get Set", they simply shivered
their bodies slightly, all the while staring fiercely at the man with the
gun behind them. We shouted in Afrikaans, Sotho and English :" Look in front
of you!" , but they just swiped their faces to the front very fast, and then
back. When he fired, you just saw kids running all over the place. When he
fired twice for a false start, they ran even faster. Some of them never came
back.

Then the farmer tells when the commentary was taken over by a black
principal who could speak Afrikaans, Sotho and English, because the white
principal who was the announcer did not pronounce the Sotho children's names
correctly and it caused problems. From then on announcing took on a new
angle - The athletes were yelled out of their starting blocks, they were
shrieked around the corners and roared down the straights. The whole notion
of competeing teams and schools got lost.

But another crisis was happening at the starting line. We stressed the
importance of punctuality too strongly. By 12 there was not an athlete left
on the pavilion. Everyone, family included, was at the starting area. They
were pushing against the athletes under starter's orders. We tried to work
them backwards, but the moment you turn your back they were back. Some were
even standing in front of those in starting blocks. Then this very big
coloured juffrou arrived. The kids pressed up against her. I asked her if
something can be done. She asked me if she is officially delegated, and I
nodded.
Then she walked right up to the front, threw her arms into the air and
bellowed in a voice launched from the stomach to crack the air like a
mirage: "Fokof!"
In a flash the track was deserted. Those not staggering up the steps of the
pavilion were cowering at the furthest fences. It took the announcers
several pleading calls to lure the athletes back to the starting area for
the next event. The following year we made her chief track official.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za

"Namaqua" skryf in boodskap news:blq1ku$at6$1@hercules.btinternet.com...
> Die wêreld se grootste Afrikaanse Sondag koerant is ongelukkig nie
> beskikbaar by my plaaslike kafee nie.
>
> Kan jy dalk vir ons in die volksvreemde 'n verkorte weergawe op die ng pos?
>
> groete
>
> namakwa
>
> "Annette" wrote in message
> news:blpmac$edo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand van julle die skreeusnaakse stuk in Rapport vandag gelees?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85115 is 'n antwoord op boodskap #85079] Ma, 06 Oktober 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> The Kroonstad District Athletics Meeting
> As told by Antjie Krog
>
> This is now in the the words of a white farmer /

Baie dankie, Annette. Dit was heerlik om dit te lees.
Antjie Krog is 'n juweel. Dis in die beste tradisie
van HC Bosman, deur haarself te dek deur te sê
"this is now in the word of a white farmer." Die
wit boer word dan deel van die verhaal. En ons
deel daardie boer se frustrasies en trots en
heilige momente wat hy hom deel van die mirakel
voel. Die mirakel van die groot oë van die kindertjies
en die daadkragtigheid van die swart juffrou en haar
woordeskat.

Gloudina
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85177 is 'n antwoord op boodskap #85115] Di, 07 Oktober 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of miskien ooranaliseer jy, en is dit maar net bedoel om humoristies te
wees. William Golding, wat "Lord of the Flies" geskryf het, het een keer
vertel dat hy voel mense ooranaliseer die werke van skrywers te veel en
vergeet om dit te geniet. Soms moet jy storie net lees vir wat dit is, en
nie die mooi en die humor probeer uithaal deur dit te gaan analiseer nie.
Net so sê hy...

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Baie dankie, Annette. Dit was heerlik om dit te lees.
> Antjie Krog is 'n juweel. Dis in die beste tradisie
> van HC Bosman, deur haarself te dek deur te sê
> "this is now in the word of a white farmer." Die
> wit boer word dan deel van die verhaal. En ons
> deel daardie boer se frustrasies en trots en
> heilige momente wat hy hom deel van die mirakel
> voel. Die mirakel van die groot oë van die kindertjies
> en die daadkragtigheid van die swart juffrou en haar
> woordeskat.
>
> Gloudina
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85178 is 'n antwoord op boodskap #85177] Di, 07 Oktober 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ai, Elaine, jy ken mos nou al die Tannie...

As jy vir haar sê "Gaan kak", analiseer sy ook eers die sinnetjie, tik jou
oor jou vingers oor een of ander taalfout (sy vind dit altyd), skel jou uit
oor die toilet wit is, of oor die stront bruin is en gaan dan pas op die
toilet sit...

Max_____________________________

"Elaine"
> Of miskien ooranaliseer jy, en is dit maar net bedoel om humoristies te
> wees. William Golding, wat "Lord of the Flies" geskryf het, het een keer
> vertel dat hy voel mense ooranaliseer die werke van skrywers te veel en
> vergeet om dit te geniet. Soms moet jy storie net lees vir wat dit is, en
> nie die mooi en die humor probeer uithaal deur dit te gaan analiseer nie.
> Net so sê hy...
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Baie dankie, Annette. Dit was heerlik om dit te lees.
>> Antjie Krog is 'n juweel. Dis in die beste tradisie
>> van HC Bosman, deur haarself te dek deur te sê
>> "this is now in the word of a white farmer." Die
>> wit boer word dan deel van die verhaal. En ons
>> deel daardie boer se frustrasies en trots en
>> heilige momente wat hy hom deel van die mirakel
>> voel. Die mirakel van die groot oë van die kindertjies
>> en die daadkragtigheid van die swart juffrou en haar
>> woordeskat.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85179 is 'n antwoord op boodskap #85178] Di, 07 Oktober 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Laat my dink aan iets wat ek 'n tydjie gelede gelees het:

Rassevermenging is soos om melk en kak te meng. Die kak word nie beter nie,
maar die melk is heeltemal opgefok.

"Max" skryf in boodskap news:3f82ac61$0$58712$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ai, Elaine, jy ken mos nou al die Tannie...
>
> As jy vir haar sê "Gaan kak", analiseer sy ook eers die sinnetjie, tik jou
> oor jou vingers oor een of ander taalfout (sy vind dit altyd), skel jou uit
> oor die toilet wit is, of oor die stront bruin is en gaan dan pas op die
> toilet sit...
>
> Max_____________________________
>
> "Elaine"
>> Of miskien ooranaliseer jy, en is dit maar net bedoel om humoristies te
>> wees. William Golding, wat "Lord of the Flies" geskryf het, het een keer
>> vertel dat hy voel mense ooranaliseer die werke van skrywers te veel en
>> vergeet om dit te geniet. Soms moet jy storie net lees vir wat dit is, en
>> nie die mooi en die humor probeer uithaal deur dit te gaan analiseer nie.
>> Net so sê hy...
>>
>> E
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Baie dankie, Annette. Dit was heerlik om dit te lees.
>>> Antjie Krog is 'n juweel. Dis in die beste tradisie
>>> van HC Bosman, deur haarself te dek deur te sê
>>> "this is now in the word of a white farmer." Die
>>> wit boer word dan deel van die verhaal. En ons
>>> deel daardie boer se frustrasies en trots en
>>> heilige momente wat hy hom deel van die mirakel
>>> voel. Die mirakel van die groot oë van die kindertjies
>>> en die daadkragtigheid van die swart juffrou en haar
>>> woordeskat.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85183 is 'n antwoord op boodskap #85179] Di, 07 Oktober 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wow! Hoe raak kón dit wees!

"Max" skryf in boodskap news:3f82acfb$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Laat my dink aan iets wat ek 'n tydjie gelede gelees het:
>
> Rassevermenging is soos om melk en kak te meng. Die kak word nie beter nie,
> maar die melk is heeltemal opgefok.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f82ac61$0$58712$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ai, Elaine, jy ken mos nou al die Tannie...
>>
>> As jy vir haar sê "Gaan kak", analiseer sy ook eers die sinnetjie, tik jou
>> oor jou vingers oor een of ander taalfout (sy vind dit altyd), skel jou uit
>> oor die toilet wit is, of oor die stront bruin is en gaan dan pas op die
>> toilet sit...
>>
>> Max_____________________________
>>
>> "Elaine"
>>> Of miskien ooranaliseer jy, en is dit maar net bedoel om humoristies te
>>> wees. William Golding, wat "Lord of the Flies" geskryf het, het een keer
>>> vertel dat hy voel mense ooranaliseer die werke van skrywers te veel en
>>> vergeet om dit te geniet. Soms moet jy storie net lees vir wat dit is, en
>>> nie die mooi en die humor probeer uithaal deur dit te gaan analiseer nie.
>>> Net so sê hy...
>>>
>>> E
>>>
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>> Baie dankie, Annette. Dit was heerlik om dit te lees.
>>>> Antjie Krog is 'n juweel. Dis in die beste tradisie
>>>> van HC Bosman, deur haarself te dek deur te sê
>>>> "this is now in the word of a white farmer." Die
>>>> wit boer word dan deel van die verhaal. En ons
>>>> deel daardie boer se frustrasies en trots en
>>>> heilige momente wat hy hom deel van die mirakel
>>>> voel. Die mirakel van die groot oë van die kindertjies
>>>> en die daadkragtigheid van die swart juffrou en haar
>>>> woordeskat.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85185 is 'n antwoord op boodskap #85183] Di, 07 Oktober 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rassevermenging is om met mekaar in atletiek mee te ding?
Hoo Boy!
Annette

"Sandvlooi" wrote in message
news:bluaqp$1q46$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wow! Hoe raak kón dit wees!
> "Max" wrote in message
> news:3f82acfb$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Laat my dink aan iets wat ek 'n tydjie gelede gelees het:
>>
>> Rassevermenging is soos om melk en kak te meng. Die kak word nie beter nie,
>> maar die melk is heeltemal opgefok.
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f82ac61$0$58712$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ai, Elaine, jy ken mos nou al die Tannie...
>>>
>>> As jy vir haar sê "Gaan kak", analiseer sy ook eers die sinnetjie, tik jou
>>> oor jou vingers oor een of ander taalfout (sy vind dit altyd), skel jou uit
>>> oor die toilet wit is, of oor die stront bruin is en gaan dan pas op die
>>> toilet sit...
>>>
>>> Max_____________________________
>>>
>>> "Elaine"
>>>> Of miskien ooranaliseer jy, en is dit maar net bedoel om humoristies te
>>>> wees. William Golding, wat "Lord of the Flies" geskryf het, het een keer
>>>> vertel dat hy voel mense ooranaliseer die werke van skrywers te veel en
>>>> vergeet om dit te geniet. Soms moet jy storie net lees vir wat dit is, en
>>>> nie die mooi en die humor probeer uithaal deur dit te gaan analiseer nie.
>>>> Net so sê hy...
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "@rogers.com" wrote:
>>>> >
>>>> > Baie dankie, Annette. Dit was heerlik om dit te lees.
>>>> > Antjie Krog is 'n juweel. Dis in die beste tradisie
>>>> > van HC Bosman, deur haarself te dek deur te sê
>>>> > "this is now in the word of a white farmer." Die
>>>> > wit boer word dan deel van die verhaal. En ons
>>>> > deel daardie boer se frustrasies en trots en
>>>> > heilige momente wat hy hom deel van die mirakel
>>>> > voel. Die mirakel van die groot oë van die kindertjies
>>>> > en die daadkragtigheid van die swart juffrou en haar
>>>> > woordeskat.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85192 is 'n antwoord op boodskap #85179] Di, 07 Oktober 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote
>
> Rassevermenging is soos om melk en kak te meng. Die kak word nie beter nie,
> maar die melk is heeltemal opgefok.

Mens kan sien wat jy deesdae lees.
Ongelukkig, ou Max, kan mens nie na Europa vlug
om van die nie-wittes ontslae te raak nie, nê? Hulle
kom kry vir jou waar jy ook al skuil. Hulle het wel
nou Maleisiese name of Marokkaanse name of
Turkse name, maar hulle is om jou, nê, en jy voel
jou bedreig. Dis tyd dat jy deel van die mensdom
word, en besef dat die witvelle 'n visible minority
gaan word.

Gloudina
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85200 is 'n antwoord op boodskap #85192] Di, 07 Oktober 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat lees ek deesdae?

Ek het dié grappie op iemand se selfoon in SA gelees. Jy sal nie glo hoe
groot dit deesdae in SA is om vir mekaar grappies te SMS nie...

Wat jy bedoel met die res, weet ek nie so goed nie... Sal seker maar waar
wees...

Max__________________________________

"@rogers.com"
>
> "Max" wrote
>>
>> Rassevermenging is soos om melk en kak te meng. Die kak word nie beter nie,
>> maar die melk is heeltemal opgefok.
>
> Mens kan sien wat jy deesdae lees.
> Ongelukkig, ou Max, kan mens nie na Europa vlug
> om van die nie-wittes ontslae te raak nie, nê? Hulle
> kom kry vir jou waar jy ook al skuil. Hulle het wel
> nou Maleisiese name of Marokkaanse name of
> Turkse name, maar hulle is om jou, nê, en jy voel
> jou bedreig. Dis tyd dat jy deel van die mensdom
> word, en besef dat die witvelle 'n visible minority
> gaan word.
>
> Gloudina
>
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85208 is 'n antwoord op boodskap #85200] Di, 07 Oktober 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote
Jy sal nie glo hoe
> groot dit deesdae in SA is om vir mekaar grappies te SMS nie...

Ja, dis regtig eienaardig hoe SMS oorgeneem het in SA, onder
mense wat nie hulle vinger aan 'n rekenaar wil sit nie. Vind jy dat
dit nog nie so in Nederland oorgeneem het nie?

Gloudina
Re: Kroonstad Distrik Atletiek [boodskap #85209 is 'n antwoord op boodskap #85208] Di, 07 Oktober 2003 14:40 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie so erg soos in SA nie. Ek verstaan dat dit hier meer 'n tiener(on)ding
is om te SMS. Grootmense hier het nie tyd vir sukkel nie...

Max__________________________________

"@rogers.com"
>
> "Max" wrote
> Jy sal nie glo hoe
>> groot dit deesdae in SA is om vir mekaar grappies te SMS nie...
>
> Ja, dis regtig eienaardig hoe SMS oorgeneem het in SA, onder
> mense wat nie hulle vinger aan 'n rekenaar wil sit nie. Vind jy dat
> dit nog nie so in Nederland oorgeneem het nie?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Afrikaspele
Volgende onderwerp: Rugby WB: Opening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:14:22 MGT 2024