Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Reeksverkragter(s) op die Oosrand

Wo., 08 Oktober 2003 03:43

RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
gegee - maar nie sy velkleur nie.
Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

" In die Hoëveld " deur TOON VAN DEN HEEVER

Di., 07 Oktober 2003 13:10

Toon van den Heever

In die Hoëveld

In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
En as ek in die gange van die myn hier sit en droom
Van die winde op die Hoëveld, ruim en vry,
Dan hoor ek die geklinkel van my spore, saal en toom,
Sawens as ek bees of skaap toe ry.

Op die Hoëveld, waar dit wyd is, waar jy baie ver kan sien,
(Die ylblou bring 'n knop dan in jou keel)
Staan my huisie nog en wag vir my, wag al 'n jaar of tien,
Waar die bokkies op die leigrafstene speel.
Maar as die tering kwaai word en ek hoor die laaste fluit,
Dan sweef ek na die Hoëveld op die wind
Ek soek dan in die maanlig al die mooiste plekkies uit
Waar ek kleiosse gemaak het as 'n kind.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Grappie - Polities korrek.

Di., 07 Oktober 2003 11:29

Persoon X skyn met sy flits ten hemele en sê aan persson Y:
"Klim teen die ligstraal op en pluk vir my 'n ster."
Persoon Y: "Aag, jy dink seker ek's stupid, nes ek bo kom, sit jy die flits
af!"

Humor & grappe | 5 kommentare

Marokko

Di., 07 Oktober 2003 11:19

'n Onderwyseres het twee kinders wat nie wou stilbly in die klas nie, by die
venster uitgegooi! Die klas is op die eerste verdieping.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Arnie Swarteneger as president...

Di., 07 Oktober 2003 11:12

...of nie?

Max___________________________

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Arnie Swarteneger as president...

Di., 07 Oktober 2003 10:53

Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
president van VSA word nie

Chris

Max wrote:

> ...of nie?
>
> Max___________________________

--

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Nuus gaan agter raak :-)

Di., 07 Oktober 2003 10:45

Ons nuus gaan so agter raak, ek hoor sapa se telefoon lyne is af agv. lyne
wat gesteel is. Ek kry nie eers hulle webblad af getrek nie.
--

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Regstellendekostes - vervolg ...

Di., 07 Oktober 2003 09:10

Soos julle kan sien het ek bloot die syfers vertaal - doen julle die res.

Ek wonder wat die bedrae sou wees indien 'n nie-staatsinstelling die
ondersoek moes doen?

"Financial misconduct by state officials is hitting the government hard:
R4,176,757-20 is thought to have been lost to fraud and theft last year. So
says a report by the Public Service Commission.

The PSC's report on financial misconduct said affected departments hoped to
recover the money by deducing the lost amount from the pension benefits paid
to corrupt officials.

The government expects to recover R177834,07. However the cost to the state
from misconduct at the department of labour alone amounts to R1355100,13."

http://xaura-vip.tiscali.co.za/tiscali/news/news_story.jsp?c ontent=106762

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Stoom

Di., 07 Oktober 2003 06:09

Wie van julle ken van stokers en drywers (ons praat nou van STOOM).

Kom saam en geniet! Bring die kinders vir 'n heerlike "outing".

:-)

TJ

-----

Smoke signals and whistles!

FORTHCOMING TRAIN TRIPS

November 2
Mega Centenary Faire in Cullinan.

This quaint mining village will be buzzing, so let us take you to the Faire
on our old steam train. Book soonest if you do not want to miss out!

VIP guests on this train, will be a high profile group from Pretoria Council
as well as members of Gauteng Tourism, all keen to experience a journey down
memory lane on our steam train.

For more information, view the website at www.friendsoftherail.co.za or call
012 667 4845.

November 30
Santa Special to Cullinan.

Friends of the Rail promises to make this a Christmas trip that your child
will remember forever. Swimming pool, with two water slides, jumping castle
and slippy slide.

Santa will arrive at the venue on a fire engine to distribute gifts.

For more information, view the website at www.friendsoftherail.co.za or call
012 667 4845.

December 31
Old Year's Nite Party.

Our train to steam away from Capital Park at 6.30 pm. Party will start on
the train and continue with a disco at The Mask at Cullinan Square. Music
for all tastes, karaoke, strobe lights and smoke, will create a festive
atmosphere within which to dance the old year out and the new year in!

All night carvery by international chef Alberto Gacia. Cash Bar. Coffee at 4
am before train returns to Pretoria at 5 am.

For more information, view the website at www.friendsoftherail.co.za or call
012 667 4845.

Please help us to preserve our South African Steam Train Heritage by either
supporting our train trips OR PASSING THIS INFORMATION ON TO SOMEONE WHO
MIGHT BE INTERESTED.

We are Proudly South African, a Section 21 Association (No for Gain) and run
solely by volunteers who are passionate about restoring and preserving old
steam locomotives and rolling stock.

Joy Miles-Hodgson
Sales and Marketing
Tel/Fax: 012 667 4845
Mobile: 082 921 5973
Website: www.friendsoftherail.co.za

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Gedigte

Ma., 06 Oktober 2003 17:54

Hi daar

Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer

Kan iemand dalk help ?

Dankie
Pieter

Prosa & poësie | 3 kommentare

Bladsye (1835): [ «    520  521  522  523  524  525  526  527  528  529  530  531  532  533  534  535    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 20:53:32 UTC 2025