BISSEGEM - Een Armeense vrouw van 108 jaar heeft asiel gekregen in België.
Ze betaalde met haar kleinzoon circa 7000 dollar om in een vrachtwagen naar
het Belgische plaatsje Bissegem te komen.
De vrouw is op de vlucht voor de Armeense overheid. Ze zegt dat bijna haar
hele familie al is uitgemoord omdat ze behoort tot een bepaalde etnische
minderheid.
Kharkash Avdoyan, die volgens haar papieren in Turkije is geboren op 10
februari 1895, heeft het asiel gekregen om humanitaire redenen: België
stuurt extreem hoogbejaarde asielzoekers niet weg.
Voor haar kleinzoon is de situatie slechter, aldus de Gazet van Antwerpen
maandag: hij moet waarschijnlijk het land uit. De 108-jarige vrouw heeft
gedreigd, als het zover komt, uit het raam van haar flatje te springen.

Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander?
Biseksueel
Hoekom gaan 'n blondine op Die Pil? Sodat sy kan weet watter dag van die
week dit is.
Het jy geweet daar's 'n vereniging vir blondines gestig? Hulle noem dit die
Ama-dom-dom.
Hoe weet jy watter een is die blondine by die begrafnis? Die een wat sing:
lank sal hy lewe.....
Die rugbyspan se bestuur het besluit dat die voorspelers voortaan gaan kaal
rugby speel, want die agterlyn wil ook graag 'n slag bal sien.
Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat. Gatiepie: Djirre,
Meraai! Mar djy het darem baie varicose veins op djou bene! Meraai: Nei, dit
issie vericose veins nie, dit is net die wiring na my hot-plate!
Wat is die vroulik van impotent? Parralaks.
Wat kry jy as jy Liewe Heksie se besem uitbrand? Aspoestertjie.
Gehoor mens kry twee soorte mans: Agt duim en ag siestog!
Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om vis
te vang, en hy sal heldag in 'n boot sit en bier drink.
Daar is nou 'n swart karaktertjie in die TV-animasieprogram Pokemon: Sy naam
is Filemon.
Die meisie se verloofde stuur vir haar 'n poskaart uit Italië: Ek hou
heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties. Sy skryf terug: Geniet
dit. Willem is net so wonderlik!
Sien in Rapport gister die arme man kan maar net nie wegkom van die feit dat
kommersieel suksesvolle kunstenaars meer sukses as hy behaal nie. Miskien
moet hy die publiek vra of hulle van sy goete hou en dan sal hy sommer ook
weet hoekom hulle nie sy goed koop nie?
Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert, oud-skoonseun
Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
--
Annette
Ons kon toe darem gister twee ordentlike wedstryde sien - Ierland teen
Argentinié - en ek het so baie gehou van die wyse waarop die Argentyne hul
teenstanders behoorlik gelak het - niks van die omdienekswaaiery nie.
En dan Samoa wat vir die mense gewys het hoe om goeie rugby teen die Engelse
te speel.
Ons span gaan harde bene teen hulle kou - en ek dink nie net bloot kwaad
genoeg wees omdat die Samoane gesê het hul kan die bokke klop is genoeg
aansporing nie - ons bokkies sal moet speel.
--
Annette
Emmy - jy is tog oud genoeg om te weet wat crossposting doen.
Nou word ons oorval van babbelende Hollanders oor twak.
Ongelukkig beteken dit ook nou dat ek nie meer enige van jou insette
voortaan sal lees nie.
--
Annette
10 uit 10 vir Samoa - al het hulle verloor.(Jammer Kaplin het 'n strafdrie
aan die Engelse gegee.)
Lanklaas so 'n goeie wedstryd gesien - ek is bevrees die Bokke moet miskien
nie hulle tasse uitpak nie ...
ek is die Corné uit Nederland. In februari ons kom naar Suid-Afrika. Ons
het een wildplaas gekocht, en die buren het ons vertelt dat hy 'n boerbull
het.
Wat is die vir 'n hond?