Wanneer die pietersielie water trek
hoor sy van die rivier 'n soet gefluit,
maar op nat klippe by die oortrapplek
gryp hande uit die water na haar kuit.
En met die padgee van groen stringe slyk
sien sy die halfman, halflikkewaan
los uit die water lig: spits o?kyk
haar tussen borste en vol heupe aan . . .
dat sy eers aarsel, dan verskrik wegvlug
vanuit die drif se sleepsel van verdriete,
maar ingehaal, teensinnig op die rug
tog oorgee aan die vreugde in die riete.
En nege mane lank dink sy verstom
van wié en hoë die nuwe lewe kom.
'n Ou by die werk vra vandag vir my 'n vraag wat ek 'n bietjie mee gesit
het, en nou vra ek julle...
As 'n kat onder die tafel sit dan sou mens sê "the cat is sitting under
the table" maar as ek wou sê die kat loop onder deur die tafel dan sê ek
wat? ek kan nie sê "the cat walked underneath the table nie" want dit
klink asof die kat onder die tafel rondloop, en ek dink "the cat walked
though under the table" is nie korrekte Engels nie.
Nog iets; is daar 'n Afrikaanse voorbeeld van die volgende Engelse
taalverskynsel?
"My grandmother is in the farmhouse, sewing. My grandfather is out in
the field, sowing. They are, however, not both sewing/sowing."
Op die solder van die nag lig ek 'n luik
en sien grys ónder Leviatan rol
en rits met myle-myle lint die buik
en ingewande van die aarde vol.
Sy beitelkop was êrens weggesteek
waar see en varings van 'n oertyd staan
en met laagwaters was sy suiers bleek
hol kraterkringe van 'n somermaan.
Ek het langs wenteltrappe van die plek
gesak, maar toe met elke tree en drang
voel ek dat spiere aan my spiere trek -
ek is 'n lit in daardie lyf gevang.
Dit sterf stuk-stuk van hom: mens, vis en gras,
maar ewig groei en klou hy - aardevas.
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
Tant Bessie se Nickel Plated Woora-Woora
- deur Poes 'n Boets 1928
Tant Bessie het 'n groot Woor-Woor!
Piet het die geproe....
Piet se, "Hai Ba-Bo!"
Tant Bessie se "Hai-Hai-Hai!"
Tant Bessie se Nickel Plated Woor-Woor,
Dit stink in die midag son.
Stinkende Woorie! Hai dis vig!
Tant Bessie se groot nickel plated Woor-Woor!
"Hoe lekker kry ek nou" skree die predekant
"Kom Bessie" bring dit aan,
Jou nickel plated Woora-Woora!
Daar lê waar hierdie stad sak word en roes
en afloopwaters in suur modderbelle
uit die agterbuurte van die aarde wel,
'n strooisgroot kop met hare dig en kroes
en oë soos paddastoele uit die grond.
Ek het geroepe om die kop geloop
en wou dit met die westerwaters doop,
toe sing meteens ou impi's uit die mond:
"Ek ken die aarde reeds waarop jy boer,
en wil nie by jou in jou hemel wees,
maar eerder met voorvaderlike geeste
uit die hel Unkulunkulu roer.
Gaan die wit woede van my oog verby -
jy het my kop reeds van die lyf gesny."
Namibië se regering het 'n belangrike vennoot: Die Chinese regering. Die
Chinese het wapens en geld verskaf in die vryheidstryd van Swapo teen die SA
regering en na onafhanklikheid, het die gewende hand omgedraai en staan
hulle nou bakhand en eis hulle pond vleis terug. So gaan al die regering
se groot boukontrakte na Chinese maatskappye wat hulle eie arbeid inbring
uit China ten koste van die plaaslike bevolking wat meer as 60% werkloos is.
Die regering het goedkoop persele beskikbaar gestel vir 'n groot
klerefabriek in Windhoek wat sportklere vervaardig en ook hulle bring meeste
van hul arbeid uit die Ooste uit. Die politici gee nie 'n moer om vir die
gevolge nie, want hulle het vir hulleself groot salarisse en byvoordele
toegeëien en lag al die pad bank toe. Wat sal dit hulle pla as meer as die
helfte van die Nam weermag op permanente AWOL is? En steeds betaal word.
Dis mos Afrika, lekka! Lekka!
Die Chinese immigrante is egter besig om groot moeilikheid te maak.
Die spul werkers by die fabriek in Windhoek stuur kombi's vol mense kus toe
oor naweke en dan klim hulle op die rotse soos 'n spul sprinkane in die
platveld en so stroop hulle die rotse van swartmossels en grawe al wat
witmossel uit onder die sand. Die seevoëls verdwyn na ander plekke agv
hiervan. Die eerste amptelike klag is pas ingedien teen die spul
skrefiesoë en ons hoop die wet bliksem hulle hard. Net soos die die
Chinese en Japanese 'n mark verskaf vir ivoor en renosterhoring, so vreet
hulle ook haaivinsop en sulke goed en waar soek hulle voorraad vir die
miljoene wat hulle elke jaar losboor? By lande soos ons s'n se see wat nog
volop seekos het.
Net vir die wat dalk dink 'n seemeeu is stupid: Weet julle hoe eet 'n
meeu 'n swartmossel? Dis daardie goete wat julle in restaurante eet.
Wel, die meeu tel die mossel wat op die strand uitgespoel het, op en dan
vlieg hy tot die naaste harde oppervlak wat hy kan kry.......99% die naaste
teer- of soutpad....en laat val die mossel op die pad sodat die dop kraak en
dan vreet hy hom! Om witmossels in die sand te kry, staan die meeue in
die vlak water en 'jive' met die pote tot hulle die mossel onder die sand
gevat kry en dan is dit pad toe! Orals hier langs ons kus sal jy stukke
mosseldoppe van tyd tot tyd op die paaie kry.
Ek het Sondagaand 10 minute gekyk - en 10 minute se tyd gemors.
Die ou klompie met hulle kragdrag ("powerdressing") is 'n paar saampraters.
(Alle Afrikaners is nou Afrikane. Regstellende aksie word verswyg of
goedgepraat.)
Ek dink ek het Slabbert volledig oorskat. Of, is dit 'n ANC-foefie om die
denkwyse van die Afrikaners te peil.
Vertaal - "come the moment, come the man..."
Wanneer die vertrekpunte skeef is, soos in die beginprogram, is die kanse op
sinvolle beredenerings en bydraes maar skraal.