Die lewe gaan sy kringloop op die swart
bank van die ewigheid, God druk die hart
versigtig daarop vas en slyp dit met
die donker, skerp klein helsteen van die smart.
Ek haal aan uit 'n berig deur Louis Venteruit die eerste opgawe van:'leer
dink & praat debat'.'n Nuwe finansiele tydskrif vanaf "Huis Van
Oranje"finansiele dienste!
Enige leser wat 'n bietjie tyd het,kan gerus 'n paar uur in 'n openbare
biblioteek gaan deurbring en oplees hoedat die pers,veral die Afrikaanse
pers,Saambou verdag gemaak het.Daar is aanhoudend sensasioneel gesuggereer
dat Saambou bankrot is.
Finansiele beriggewing is veronderstel om verantwoordelik te wees.'n Bank se
voortbestaan is gebou op vertroue.Die pers het die vertroue moedswillig
ondermyn en vernietig.Dit was moord.
Saambou is vandag nog nie bankrot nie.Onlangs is 'n divident van 50 sent
uitbetaal en daar is moontlik nog 'n divident.Die aandeel is steeds nie van
die Aandelebeurs gedenoteer nie.Selfs 'n dag voordat die aandele opgeskort
is,het 'n finansiele inrigting 'n studiestuk vrygestel waarin genoem is dat
Saambou aandele op daardie stadium goeie waarde bied.Saambou se
voog,Investec het 'n voorstel ingedien dat die regering Saambou bank sal
ondersteun soos dit destyds vir Trustbank gehelp het...maar dis van die hand
gewys.
Na die Saambou voorval het die regering vir BOE gehelp.
Nie een van SA se banke sou so 'n stormloop,sonder die staat se hulp kan
oorleef nie.Nartuurlik wou die groot banke Saambou se bates kry.African Bank
is weg met Saambou se mikroleenboek,waarmee hy so goed gevaar het dat hy die
grootste deel van sy belegging in 'n ommeseintjie terug gekry het.Abil het
R1miljard vir die boek betaal en aan die einde van die finansiele jaar was
die boek(die opbrengs daarop,uitgesluit)al sowat R1,5miljard werd.
Wat die prentjie nog verder inkleur is dat 'n "rating"maatskappy ofte wel 'n
graderingsmaatskappy die hele kleinbankbedryf net voor Saambou se opskorting
op die beurs afgegradeer het.Kort daarna het hulle 'n ander deuntjie
gesing,maar dit was reeds te laat.Daarna het die sage voort geduur....
die een na die ander klein bank het hul banklisensies begin verkoop want
skielik was daar nie meer vertroue in die sektor nie.Die siening is onlangs
verkeerd bewys.Ondanks die sensasie en die vertroueskending het Sasfin met
pragtige resultate vorendag gekom en die PSG
ge-inspireerde Capitec, blom.Die media het nie net Saambou onnodig gesink
nie, maar die grootste deel van die kleinbanksektor.
So word nog 'n tragiese episode in die Afrikaner geskiedenis afgesluit.Die
eienaardigheid van dit alles is dat Saambou tot 'n groot hoogte juis 'n bank
vir die mindergegoedes was,die behoefte wat alom aanvaar steeds oneindig
groot is."
Nou wonder ek maar of daar 'n verband is met die feit dat John Vorster al in
1966 vir dr.Verwoerd van kant laat maak het,aangesien Verwoerd daardie dag
'n uiters belangrike toespraak sou maak,toe daardie halwe Griekse kaffer hom
vermoor het...
Beeld se breinspoeling van die Afrikaner in die jare '70 en '80 tot by die
finale oorgawe in 1994 en Saambou Bank
se likwidasie,hoewel hy steeds likied is?
'n Stukkie stof tot nadenke:
Dr.Verwoerd sou 'n belangrike toespraak hou...
Sy toespraak is tog uitgewerk gewees!Die toespraak het verdwyn en is nog
nooit te voorskyn gebring nie.Wat het van die toespraak geword?
Ek persoonlik was gek na Vorster se regeer-styl.Hy het egter die "screening"
laat doen op mense wat in die parlement werksaam was.Hy het nooit vir
Tsavendas ge-screen nie.Hoekom nie?
Het hy daardie dag al die wiele aan die rol gesit vir die uitverkoping van
Suid-Afrika?
Het hy dr.Verwoerd laat vermoor?
Is Saambou wat in Afrikaner-besit was dus doelbewus gekelder om van goeie
Afrikaners en goeie ekonome ontslae te raak?
Al hierdie dinge laat my maar net wonder!
Internet in Afrikaans word nou aangebied in samewerking van Tiltron en die
Huis Van Oranje.
www.onsweb.co.za
Tiltron het ook 'n program ontwikkel in samewerking met TABOK om ons
Afrikaanse skole te bemagtig om fondse te genereer deur die verkoop van
internet lugtyd vanaf R70-00 per maand.
HUIS VAN ORANJE
www.hvo.co.za
Ek het die blad as insiggewend beskou en dit is 'n duursame glans tydskrif
met goeie finansiele raad ens..
Ek sien vandag op TV dat honde kan glo ruik as mens kanker het. Die vraag
kom natuurlik op waar ruik hulle, en hoe vertel hulle aan die kundiges waar
die kanker is?
Die afgelope week is hier 'n Nigeriese-geldmaakfoefie in omloop in Nam.
Mense skryf 'n brief wat sê dis Al-Queda wat geld insamel vir hul heilige
oorlog en dat hulle van jou persoonlik $5000 vra om die beweging te help.
Hulle reken hulle weet jy kan dit bekostig en hulle weet presies wie jy is,
want hulle vul op die vorm jou naam, ID-nommer, ens in. Dan sê hulle ook
as jy nie vir hulle die geld gee nie, gaan hulle jou familie en jou huis
vernietig.
Nampol het vasgestel dat dit maar nog net een van die string Nigeriese
419-pogings is.......
Ons almal het op Sky die storie gesien oor die mense wat gevange gehou word
en die eis om die twee vroumense los te laat, so nie waai die Brit se kop
soos wat hulle reeds die Amerikaner op TV onthoof het. Die beskaafde mens
het te goed geraak. Hulle moet die twee Irakese vroumense waaroor die hele
storie gaan, ook laat kniel voor 'n TV kamera en die beeld die wêreld
instuur. Dan vir die spul mooi laat verstaan, waai 'n kop van een van hul
gyselaars, dan waai die vroumense se koppe ook. Dit sal een keer gebeur
dat jy vuur met vuur beveg en die spul sal besef dat hierdie manier nie 'n
'bargain' is nie.......
Blykbaar het Suidwester se Sam aangekondig dat hy volgende jaar April gaan
uittree. Hy het egter versoek dat die VN moet verander as 'n spesiale guns
vir sy opoffering:))
--
Groetnis
Annette