Hierdie versie kan gesing word aan die
wysie 'Die Donkie is 'n wonderlike ding'.
Die boontjie, O die boontjie
die boontjie is 'n wonderlike ding...
Hy's groot en hy's groen en soos 'n pampoen -
hy sa-al jou poephol laat sing!
(Herhaal x 2)
Musiek daarvoor:
(op dir kitaar, is dit G - C - D)
(op die Wheatstone konsertina is dit iets anders)
(op die poephol is dit G# - Bb - Fb)
(op die neus is dit roff!)
Uittreksel uit Andre P. Brink se nuutste [voor ek vergeet] - "Rapport" 24
Okt. 2004
"Op 'n dag het ek op skool die woord kont gehoor, sonder dat ek die vaagste
benul gehad het van wat dit beteken. Al wat ek vermoed het, was dat dit 'n
beter vloekwoord as die meeste ander was - en een naweek het ek kans gekry
om dit op die proef to stet. Dit was toe ek my humeur verloor het oor Thys,
een van die min maters wat partykeer toegelaat was om by my to kom speel, 'n
klein groen ossewaentjie gebreek het wat ek die vorige Kersfees gekry het.
"Jou kont!" het ek vir hom geskreeu."Jou kont,jou kont,jou kont! Kyk wat het
jy aangevang!" Pa, wat besig was om onder in die tuin die sifdraad van die
hoenderhok heel to maak, het dit gehoor. Thys is met 'n paar stywe klappe
weggejaag oor die skade wat by aangerig het; en daarna is ek aan my
linkeroor die huffs ingesleep. Ek is aangesê om my kerkklere to gaan
aantrek, das en skoene en al.
Pa was 'n vreeslike man as dit by dissipline kom, en daar was 'n vaste
ritueel vir straf. Ek sou na sy studeerkamer geneem word, en dan sou Mam ook
ingeroep word. Daarna word 'n passasie uit die Woord voorgelees, gewoonlik
iets uit Spreuke (Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar by wat liejhet,
besoek hom met tugtiging; of - met 'n vermanende blik in Mam se rigting -
Die roede en die bestrafjing gee wysheid; maar 'n seun wat aan homself
oorgelaat word, steek sy moeder in die skande), gevolg deur 'n gebed,
waarvan die lengte en dringendheid my 'n taamlik goeie idee gegee het van
die straf wat voorle. Na'n lang uitgerekte A-a-a-a-a-men moes ons vir eers
gekniel bly staan terwyl God stilletjies vir Pa voorse wat hom to doen
staan. Daarna moes ek die moordtuig gaan haal - belt, riem, klerehanger, of
peerboomlat - my broek aftrek en oor die rand van sy lessenaar buk. Die was
verreweg die mees vernederende gedeelte van die hele proses. Terwyl by
slaan, moet ek die houe tel. En wanneer dit alles uiteindelik verby is, moet
ek om een of ander duistere rede vir Mam 'n soen gaan gee, en vir Pa dankie
sê. Enige gebrek aan hartgrondige oortuiging in my dankbetuiging kan daartoe
lei dat die straf verdubbel word.
Op daardie besondere dag was die opdrag om my kerkklere to gaan aantrek al
klaar vreesaanjaend genoeg; maar by het my ten minste nie beveel om my broek
uit to trek nie. Tensy, het ek met vrees en bewing gedink, die aantrek van
die Sondagpak die uittrekkery des to gewigter moes maak. Mam is ontbied, en
ons het almal in die studeerkamer vergader. Die oortreding was klaarblyklik
veels te ernstig vir 'n ordinere pak slae. My hart het gespartel soos 'n
voeltjie vat uit 'n wip gehaal word. Ek was bang die ding ruk los en broek
by my keel uit en vlieg weg.
My pa het 'n bitterlike lang stuk uit die Bybel voorgelees. Mam, wat
vroegtydig in'n fluisterstem ingelig is omtrent die omvang van die misdaad,
het luidrugtig haar neus in haar sakdoek gesit en blaas. Eers jare daarna
het ek begin wonder of sy dalk haar lag probeer verbloem het.
Ek is indringend uitgevra oor die woord wat ek gebruik het: waar ek dit
gehoor het, wie dit gebruik het en teenoor wie, en wat ek van die betekenis
begryp het. Daarna moes ons aantree om to kniel vir die foltering deur
gebed. Die laaste Amen is gevolg deur 'n langdurige stilte. Toe het ons
almal weer gaan sit.
Op lange laaste het my pa gesê: "Nou kyk, Chris, God het dit aan my duidelik
gemaak dat jy die woord in onkunde op jou lippe geneem het en dat jy geen
besef het van die ware omvang van die sonde wat jy gepleeg het nie." Ek kon
my ore nie glo nie. Hy het voortgegaan: "Die woord wat jy gebruik het, en
wat nooit ooit weer oor jou lippe mag kom nie, of dit nou in my
teenwoordigheid is of nie - moenie vergeet dat God alomteenwoordig is om to
hoor nie - is een van die verskriklikste en liederlikste op hierdie sondige
aarde waar ons woon. Dit kom reguit uit die hel en dit ruik na vuur en
swael." Ek het onwillekeurig gesnuif, maar kon geen snuf in die neus kry
nie. "Die rede waarom dit so verskriklik is," het by gesê terwyl by sy stem
tot 'n fluistering laat sak, "is omdat dit verwys na daardie deel van 'n
vrou se liggaam wat ons nie by die naam noem nie." Hy het sy keel
skoongemaak en stilgebly. Sy gesig het verdonker tot 'n diep eers, soos die
lelle van 'n kalkoenmannetjie, 'n beeld waaraan ek juis toe liewer nie sou
wou gedink het nie. Uiteindelik het hy, skaars hoorbaar, geprewel: "Dit, my
seun, verwys na 'n vrou se fielemandorus." Hy het weer stilgebly en die
woord kans gegee om diep in te sink; voordat by dit weer langsaam herhaal
het, lettergreep vir lettergreep, amper met welbehae: "Fie-leman-do-rus."
Toe het by orent gekom, die Bybel nog in sy groot hand met die donker
haarkwassies op die vingerlitte, en Mam het ook opgestaan, haar wange
bloedrooi, en albei van hulle het stilswyend na my afgekyk, en toe het by
gese: "Nou kan jy maar gaan. Dink daaroor."
Vir die res van my levee het ek nog maar selde aan iets anders gedink."
Van hier onder in die strate waar mense hul daaglike bestane op allerlei
wyses maak en versigtig op die sypaadjies loop, altyd op die uitkyk vir
dinge soos taxi's en grypdiewe, kan die ivoortorings van universiteite soms
laf voorkom.
Veral die debatte, gelaai met die cliches van die tyd, wat van die' torings
van babbel (soos Breyten destyds gesê het) afdaal strate toe, kan soms 'n
onaardsheid weerspieel.
Soos die debat wat deesdae van daar ver in die suide opklink - of die
Universiteit van Stellenbosch vir die lank reeds ontslape kommunis adv. Bram
Fischer 'n ere-doktersgraad moet gee of nie.
Die eerste ding om vanaf hier op die strate te laat weet, is dat gewone
mense nie veel waarde heg aan 'n ere-doktorsgraad nie. Hulle het 'n gesonde
verstand soort respek vir byvoorbeeld 'n BA-graad verwerf met eksamens, maar
nie veel
respek vir 'n ere-doktorsgraad nie.
Dis jammer, maar so is dit.
Die meeste mense kan kaf van koring onderskei. Hulle weet soms, baie raar,
maar soms wel, word iemand wat om watter rede ookal nooit gaan studeer het
nie, maar oor jare 'n massiewe kennis opgebou het, die graad gegee wat hom
toekom. Daarvoor is daar respek.
Maar vir die res reken die meeste mense (reg of verkeerd) ere-grade word
gegee omdat geld aan 'n universiteit geskenk is, omdat 'n universiteit hoop
geld sal aan hom geskenk word, omdat die universiteit reken deur 'n graad te
gee sal deure oopgemaak word of 'n verbintenis met 'n maatskappy (of
regering) vasgemessel word (dis natuurlik geld een graad verwyderd) of omdat
die
universiteit 'n soort identiteit wil projekteer.
Dis seker in die laaste kategorie waar besluit is om Bram Fischer te vereer,
jare nadat hy tot op sterwens toe aangehou is en sy as toe weggestrooi is
waar niemand weet nie, nie eers sy familie nie. (En hy het vir die Vrystaat
skrumskakel gespeel!)
Bram Fischer was natuurlik die slim kind van een van die Vrystaat se
bekendste families, mense aan die kern van die Afrikaanse establishment. Hy
het in Engeland gaan studeer, die kommunisme omarm en was later die leier
van die SA Kommunistiese Party.
Toe is hy gevang en aangehou tot sy dood in 1975. Dit was in die opbloei-dae
van apartheid. Die tye van 'n jong Nelson Mandela in die ''Treason Trial'',
stasiebomme, ''Lang Hendrik'' van den Bergh en Jimmy ''dit laat my koud''
Kruger.
Sommiges in die toring van babbel by Stellenbosch meen hy behoort nie 'n
ere-graad te kry nie.
Van hulle sê hy was 'n kommunis en die kommuniste van destyds was Staliniste
en hulle is gruwels wat nie rym met ons grondwet vandag nie.
Wat 'n mens hier pla, is dat die Universiteit van Stellenbosch reeds verlede
jaar 'n ere-graad aan een van Fischer se mede-kommuniste (en dus ook 'n
Stalinis?) van destyds gegee het - Thabo Mbeki, vandag president van ons
land en 'n man wat die mark en menseregte voorstaan.
Niemand het mos verlede jaar daaroor gekla nie?
Daar is ook aangevoer hy kan nie 'n regsgraad kry nie want as kommunis het
hy nie eiendomsreg gerespekteer wat vandag een van ons basiese regte is nie.
Maar Stellenbosch het in 1966 'n ere-doktorsgraad in die regte aan adv. B.J.
Vorster gegee en kyk wat het hy aan van die basiese beginsels van die
Romeins-Hollandse reg gedoen. En in 1976 'n militere graad aan mnr. P.W.
Botha (was hy 'n goeie militêre strateeg?) en in 1979 'n graad in die
filosofie aan dr. Danie Craven.
'n Ander beswaar is dat die graad aan Fischer gatkruip by die huidige
regering is.
Maar waar was dié beswaar toe pres. Mbeki verlede jaar sy graad gekry het?
Of toe oud-pres. Nelson Mandela in 1996 sy graad gekry het? Is dit laat
wakkerskrik? Of is Fischer maar net 'n makliker teiken?
Wat ookal, twee dinge vanaf grondvlak aan die stryendes: Ons weet nie wat
die agenda met die stryery is nie. Ons vermoed dit het nie net met
kommunisme te doen nie want dan sou hulle mos teen Mbeki ook geskreeu het.
Ons wens iemand wil vir ons sê presies hoekom daar sulke heftige besware is.
En dan die volgende - wanneer 'n wit Afrikaner op die sypaadjie van 'n
township met 'n swartman praat wat nog warm onder die hoed is oor apartheid,
praat hy deur 'n kommunikasie-kanaal wat 'n mens gerus maar die Bram
Fischer/Beyers Naude-kanaal kan doop.
Omdat hulle teen oorweldigende druk bly veg het vir gelyke regte en
menswaardigheid vir almal (of een nou 'n kommie was of nie) het miljoene
swartmense oortuig daarvan geraak dat nie alle wit Afrikaners rassistiese
drake is nie.
''En dit is baie", soos daardie ander verwerpte Afrikaner, die digter Peter
Blum, is een van die wonderlikste stukke poësie in Afrikaans, Die
Vuurhoutjie, geskryf het.
Iewers moet iemand seker oor tyd en die oseane van die dood aan Bram Fischer
dankie sê?. (En dalk sommer ook versoening die verlede in begin beoefen?)
Die regsfakulteit het geweier om aan hom 'n ere-doktorsgraad toe te ken -
nou gaan hy, ten spyte van groot teenkanting, van die dept filosofie 'n
ere-doktorsgraad postuum ontvang.
Beteken dit dat hulle sy grafsteen sal moet verander?
--
Groetnis
Annette
Ek hoor vandag op CBC se besigheidskanaal dat alleen
die Suid-Afrikaanse rand beter as die Kanadese dollar
gevaar het teen die Amerikaanse dollar. Ons dollar klim
nou sterk teen die Amerikaanse dollar. Nie te lank gelede
nie het so min as omtrent 64 Amerikaanse sente 'n
Kanadese dollar kon koop. Nou het ons dollar sodanig
geklim dat dit deesdae omtrent 84 Amerikaanse sente kos
om een Kanadese dollar te koop. ( Daar was natuurlik
'n tyd in die sestigerjare toe die Kanadese dollar meer
werd was as die Amerikaanse dollar.)
Die Amerikaanse dollar daal nou teen omtrent alle wêreld-
geldstelsels. Die hoofrede is natuurlik die biljoene der
biljoene wat hulle bestee in Irak. Dit sal natuurlik lekker
wees as die Amerikaanse dollar weer lekker laag is.
Die Amerikaanse dollar was so sterk in die negentiger-
jare dat mens amper nie in die VSA wou rondreis nie.
(Dis nou toe die Demokrate aan bewind was.)
Eklees die naweek in die Windhoek Observer dat hulle reken dat in die totale
Amerika, net 20% van die bevolking paspoorte besit. Kan dit waar wees?
In die skrywer se beredenering van die rede hoekom Kerry die verkiesing
verloor het, reken hy dat die VSA oor die algemeen nie so 'vry van denke' is
as wat bv Europa se mense is nie[die Europeërs wil oor alles onderhandel en
gesels, terwyl die Yanks glo hulle is die magtigste land en daarom is dit
nie altyd nodig om oor hulle besluite te onderhandel nie. Jy doen dit en
basta] en inherent konservatief is. Die kerk en die gesin is vir hulle nog
baie belangriker as wat die Kerry raadgewers ooit besef het.
Victim_of_Amer...@wimgu.de.us skryf in boodskap news:B150414B.93EAE409@NEWS.GRADWELL.NET...
You blithering idiots! You re-elected that imbecile George Bush as your
President.
He's a complete moron and so are most of you!
-
Don't you care what the rest of the world thinks of you? Don't you care what
impact
American foreign policy has on the rest of the planet? Does Iraq look like
a success
to anyone? Doesn't it bother you that he's alienated every friend you have?
What were you thinking???
-
Prior to this, it was American policy and the American government that was
so universally
hated around the world. Now it's going to be 'Americans' we hate. More
sympathy
for Bin Laden... More attacks on American institutions... More isolation.
How blind
can you dumb rednecks in middle-America be, not to see this?
-
If you get hit again, or your economy goes into a deep depression, the
American
people will be getting exactly what they deserve!
-
<back turned>
-
-
-
-
-
-
[Ignore what follows]
Hardly any sick lost papers subtly change as the easy games cook.
Terrance, have a brave hen. You won't burn it. We judge them, then we
daily irrigate Wally and Hala's new envelope. Otherwise the
jar in Haron's tape might believe some dull barbers.
If the weak cars can nibble hatefully, the bizarre fig may call more
rooms. No rich units beside the sweet hallway were smelling
inside the durable street. Tell Ali it's inner learning in a
book. Better dine bowls now or Ayn will smartly jump them to you.
Plenty of tired cups are thin and other strong weavers are pathetic, but
will
Harvey cover that? Just laughing without a sticker about the
plain is too smart for Aziz to promise it. Generally Saeed will
sow the cobbler, and if Ibraheem amazingly pulls it too, the
yogi will kill near the dirty kiosk.
----
Gie gie gie, hierdie Duitse ou het nogal 'n punt gehad,, as hy net nie
sy malle ramblings aangelas het nie, veral snaaks is die 'back turned" ,
ek wonder of hy bedoel hy gaan nou sy rug draai op ons Amerikaners.
Ek wonder hoekom sy kop so raas. Ek wonder ook hoekom dit
aan Rusland en Sri Lanka gestuur is? :-)
Ellie
On Sun, 7 Nov 2004 00:57:09 -0000, "BigCheese" wrote:
> Well, Westminster council have refused permission for the bronze of Nelson
> Mandela to be placed on the empty plinth in Trafalgar square.
>
> http://www.telegraph.co.uk/news/main.jhtml?xml=/news/2004/11 /06/nken06.xml&sSheet=/news/2004/11/06/ixhome.html
>
> "Red Ken" Livingstone London mayor vows to fight this decision with £100,000
> of public
> money.
>
> Westminster council says the statue would be better placed 50 yards away
> outside the South African embassy.
>
> Is there a clamour from the public for the statue to be erected on the
> plinth?
>
> Is there a clamour from the public for a statue of Mr Mandela at all?
>
> Of course not.
>
> My view?
>
> He's been out of prison for 14 years now and he hasn't re-offended and that
> fact should be
> celebrated.
>
> I think he's going straight which shows you that prison works.
>
>
>
O shit, BigCheese, jy moet lat tant Hessie jou hoor:-)))
Sy organize sommer 'n erf in toronto daarvoor:-)