Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Plagiaat

Ma., 31 Januarie 2005 05:31

Na verlede jaar se wye mediadekking van twee joernaliste wat in artikels
plagiaat gepleeg het, sonder om erkenning te gee an die oorspronklike
skrywer, sou mens dink dat dat dit die einde van die storie sou wees.Toe
nie - 'n sekere Pamela Jooste het 'n boek geskyf, en op verskeie plekke
woord vir woord stukke herhaal wat in Sunday Times verskyn het, sonder om
aan hulle of die skrywer erkenning te gee.
Haar verweer is dat sy nie geweet het sy pleeg plagiaat nie, en dat sy
jammer is.
Nou wonder mens hoeveel geld sy gemaak het met vorige boeke, en gaan maak
met hierdie boek ( dit het 'n literêre prys gekry), met ander mense se
idees, gedagtes en sinsbou, en dit vir haarself toegeëien het.
Plagiaat kom al 'n lang pad met ons - een van my Afrikaanse professors se
doktorale proefskrif is teruggetrek toe daar bevind is hy het met
voorbedagte rade plagiaat gepleeg.

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

(OT) Liefste Irene 5e brief is on line

So., 30 Januarie 2005 10:19

Let op! - De VIJFDE brief - is nu online!

Op deze pagina verschijnen iedere zondag gedurende maar liefst 60 weken
een serie "liefdesbrieven" van een jongeman aan zijn "verkeering" in de
jaren 1924 tot 1927 - LIEFSTE-IRENE - Leest u mee!?
klik op: http://www.liefste-irene.nl
e.mail: in...@lieve-irene.nl

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Economist oor Mugabeki

Sa., 29 Januarie 2005 15:31

"Just-me" A man of two faces[/color]
> Jan 20th 2005 | JOHANNESBURG
> From The Economist print edition

Ek wonder of Frikkie ooit die stukke deurlees wat
hy so gereeld hier in sy geliefde Engelse taal pos.
Want dan sou hy, soos in hierdie stuk, besef dat
meer as die helfte van hierdie stuk eintlik baie
vleiend en positief oor Mbeki praat. Hierdie stuk
oor Mbeki is nie meer negatief oor hom as wat
'n hoofartikel in 'n konserwatiewe koerant hier
teen Paul Martin sou wees nie. En dit is baie
minder negatief as wat die deursnee liberale
pers in die VSA oor George Bush praat.

Tant Hessie van Draghoender

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

SAPK slakpos

Vr., 28 Januarie 2005 07:24

Ek het so pas my Vodacom faktuur (September 2003) en VodaWorld tydskrif
(Lente 2003) ontvang.

Ek aanvaar dan dat Kersfees 2003 se kaartjies is oppad - nie eens gepraat
van 2004 s'n nie.

:-)

TJ

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Is hierdie NG besig om dood te loop???

Do., 27 Januarie 2005 20:32

Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.
Van so drie/vier jaar gelede onthou ek darem nog vir Koot, Annette,
Suidwester, Jonas, Tannie G en ek onthou tot vir Ferdie. Maar waar is die
karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
Danielle daar uit Georgia (VSA), Swart Simon en ons Wit Wolf maatjie Frikkie
wat altyd gedink het ou ET is te ver links

Koeitjies & kalfies | 35 kommentare

Schrijfster gezocht

Wo., 26 Januarie 2005 15:35

Voor Stijntje Vogelzang in Nederland ben ik in Zuid-Afrika op zoek naar een
dame/schrijfster die zichzelf herkent in de namen:

(Bram) De Vries
Ria van de Merwe
Van de Vijver

Nieuws graag naar Tom@stukje@wegl...@vanNieuwenhoven.org.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Schalkie en die Moegoe

Wo., 26 Januarie 2005 08:15

Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok
ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het. Daai
dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer regtig.....

Sport & ontspanning | 4 kommentare

Rooi See

Di., 25 Januarie 2005 11:07

Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
water so vuul rooi maak?

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Japanese aansporing?

Di., 25 Januarie 2005 08:36

Nou weet ons hoekom die Japanese soldate so maklik Hara Kiri gepleeg het;))
Op 'n meer ernstige noot - sal vergoeding ooit genoeg wees vir 'n lewe wat
opgemors is?
Japan Ends Aid To "Comfort Women"

25/01/2005 - Reuters

Japan will dissolve a private fund set up to compensate women, mostly
Asian, who were forced to provide sex for Japanese soldiers during
World War Two, in March 2007, saying it had reached its goals.

Japan has not paid direct compensation to any of the estimated
200,000 mostly Asian women forced to work in brothels for the
Japanese military before and during World War Two, saying all claims
were settled by peace treaties that ended the war.

Instead, in 1995 Tokyo set up the Asian Women's Fund, a private group
with heavy government support, to make cash payments to surviving
wartime "comfort women".

The scheme stoked controversy because the fund was based on private
donations, with state money used only to pay operational costs and to
pay for living expenses and health care.

Angered by the lack of state compensation, some former comfort women
have refused to accept the payments.

The fund will be dissolved after projects to build facilities for the
elderly in Indonesia are completed in March 2007, officials said on
Monday, adding that the fund had achieved its aims despite
controversies.

"Regarding the conduct of atonement projects there were various
opinions both domestically and overseas and we faced various
difficulties," said Tomiichi Murayama, president of the Asian Women's
Fund, who was prime minister when the fund was set up.

"But ... we have been able to carry out atonement projects to those
former 'comfort women' who desired them. In that sense we think that
the fund's atonement projects have basically achieved their aims,"
Murayama said in a statement.

The fund paid 2.0 million yen (103,000 pounds) in "atonement fees" to
each of 285 former "comfort women" in the Philippines, South Korea
and Taiwan from private donations. The Japanese government has
extended 1.2 million yen to 3.0 million yen per person in health
care.

The fund also gave government-funded medical aid to 79 women in the
Netherlands.

Such projects ended in September 2002.

Historians estimate that during World War Two as many as 200,000
women, mostly from the Korean Peninsula, were forced into sexual
slavery in Japanese military brothels.

It was not until 1993 that Japan acknowledged that the Imperial Army,
and not private companies, was responsible for forcing women into sex
slavery during World War Two.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Hofsake in 'n ry

Di., 25 Januarie 2005 07:00

Interessante hofsake staan in 'n ry om mediadekking te kry:))
Tans is die leeuhoksaak aan die gang, en binnekort is dit weer die
Shaik/Zuma sirkus en die BoereBrigadeBomplanters, wat seker met nuwe griewe
vorendag gaan kom.
Lees Sondag dat Winnie nog steeds besig is om te stry teen haar
vonnisoplegging.
Die leeuhoksaak se uiteinde gaan seker wees dat net die eienaar gevonnis
gaan word, want die ander twee medepligtiges beweer hulle het glo slegs 'n
opdrag van hom uitgevoer.
--
Groetnis
Annette

Nuus | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    329  330  331  332  333  334  335  336  337  338  339  340  341  342  343  344    »]
Tyd nou: So. Apr. 05 20:57:19 UTC 2026