Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Die nuwe Vereenigde Nasies om te verhoog ? vorentoe bou-groei-verstaal-vernuwe advies

Sa., 12 Februarie 2005 22:56

(standaard dank en waardering om verhoog te word)


Wil graag inniglike dank en waardering aan Nasionale Party Lede en
Leiers betuig
vir die bereiking van (koalisie en/of ander) aangename uitkomste
kompromie en onderhandelinge inisiatiewe.
Terwyl die outeur weg was tydens plasinge.
Asook, vir opstaan inisiatiewe.
En vir ondersteuning gelewer,
vir regverdige en vrye terugwerkende voordele en byvoordele.
Om makliker na 'n hoër vlak van finesse
te kan bou-groei-verstaal-vernuwe,
in die lewering van die diens.


(1.)
(Enige fondse spandeer aan die lewering van die diens,
deur Blinde kol Adviseur(s) se Aangename uitkomste skool, technikon,
kollege en/of universiteit se Familie Vennote,
en/of alleen deur die outeur (reisiger @ hotmail.com),
eksklusief en/of inklusief,
sal inniglik waardeer word,
om na Lede en Leiers van Sri Krisna se paradys,
(op die fisiese en/of astrale vlakke), en/of Bg. Lede en Leiers,
se rekeninge gedeponeer te word,
indien wel so verkies word.

Vir die bou-groei-verstaal-vernuwe van brûe,
tussen en/of na Ondersteuner(s) en/of leweraar(s) van die diens,
veronderstel na Blinde kol Adviseur(s) se Aangename uitkoms skool,
technikon, kollege en/of universiteit se Adviseur(s),
en/of alleenlik
na die outeur se Aangename uitkoms skool, technikon, kollege en/of
universiteit se Administrateur,
op 'n twee derde - een derde,
en/of regverdige en vrye blinde kol uitstaande korrigering basis,
en/of beter argument,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos ondersteun.

Om die kwantiteit en/of kwaliteit,
en/of lewering van die diens,
eksklusief en/of inklusief,
te bou-groei-verstaal-vernuwe na 'n meer openbare vlak,
indien wel sou benodig word, indien wel.

Veronderstel,
om die mede-Bevestiging en/of bevestiging van Aanstellinge,
en/of
rigting Waarvan af bou-groei-verstaal-vernuwe word,
eksklusief en/of inklusief,
wanneer wel bou-groei-verstaal-vernuwe word,
en/of
indien wel so versoek en/of verkies word, indien wel,
om na hoër vlakke te bou-groei-verstaal-vernuwe,
en/of beter argument,
indien moontlik, indien wel.

Veronderstel gesamentlik met Bg. Adviseur(s) / Administrateur(s),
en/of Verkose Ondersteunende gesamentlike Keuse(s),
eksklusief en/of inklusief,
indien (brûe) nie alreeds onderweg,
om bou-groei-verstaal-vernuwe te word,
en/of
indien wel daarvan af wil bou-groei-verstaal-vernuwe,
en/of beter argument,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun.)


(2.)
('n Wenk en/of versoek
om Aangename uitkomste inisiatiewe te bou-groei-verstaal-vernuwe
na 'n Heelal Gesamentlike Teokrasie,
en/of beter argument,
gesamentlike oorhoofse regering,

kort, medium en/of lang termyn konstitusionele voorstel versoek,
uitstuur van borgskappe,
en die bevestiging van voordele en byvoordele te ontvang,
eksklusief en/of inklusief,

en/of asook ter ondersteuning
vir die insluiting na die ligging daarvan,
almal gesamentlik,
en/of slegs Benodigde Aangename uitkomste universiteit, kollege,
technikon en/of skool
Afgevaardigdes, Administrateurs en/of Hoofde,
op die woon eenhede te besit vlak,
op die lang - medium en/of kort termyn vlak,
eksklusief en/of inklusief,

indien wel daarna toe wil bou-groei-verstaal-vernuwe,
(indien nie alreeds onderweg
om daarvan te bou-groei-verstaal-vernuwe),

was per e-pos na die outeur se hotmail.com rekening gefaks,
op veronderstel 'n goed identifiseerde briefhoof,
veronderstel
vanaf Lede en Leiers van Sri Krisna se paradys,
en/of
vanaf Lede en Leiers van Dr. B en R F Oppenheimer se Aangename
uitkomste universiteit, kollege, technikon en/of skool se
Administrateur,
en/of beter argument,
indien enige, indien wel, indien ooit.

Na, tydens en/of voor
die plaas van die versoek vir 'n wenk
asook die insluiting van die verkose vlak
van maklikheid van interpretasie daarvan
aangaande
die bereiking van regverdige en vrye begeertes en wense,
en/of hoër vlakke van Aangename uitkomste
om van te bou-groei-verstaal-vernuwe,
veronderstel
regverdige en vrye hoër vlak(ke) van produkte en/of dienste lewering,
regverdige en vrye hoër vlak(ke) van ekonomiese deelname,
regverdige en vrye hoër vlak(ke) van benodigde surplusse,
en/of asook benodigde hulpbronne gesamentlike en/of alleen vervulling
en/of bereiking,
eksklusief en/of inklusief,
na, tydens en/of voor, en/of ter ondersteuning
vir die bereiking van die kuur van miv-vigs,
en/of asook ander hoog in aanvraag geneesmiddele,

veronderstel per telefoon gekontak,
en/of skryf daarvan op 'n papier,
en plaas daarvan in die Bhagavad Gita,
en/of onder die Outeur se familie vennote se kopkussing
na, tydens en/of voor die deelname
aan 'n rustige volle en/of gedeeltelike nag en/of dag reis,
(en/of soos verkies),
indien wel, indien ooit, soos veronderstel.

En dit sal inniglik waardeer word,
en/of dit sal hoogstens aangeraai word,
dat indien 'n Aangename uitkomste
Kompromie en onderhandeling mede-Bewusmaking en bewusmaking
universiteit, kollege, technikon en/of skool
bou-groei-verstaal-vernuwe kan word,
(ongeag Taal, kleur geloof, geslag, en/of Aangename uitkomste skool,
technikon, kollege en/of universiteit),
dit wel bou-groei-verstaal-vernuwe te word,
indien dit nie alreeds bestaan,
en/of indien dit wel bestaan,
indien wel, indien ooit,
na hoër vlakke bou-groei-verstaal-vernuwe te word,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos ondersteun.

Om na dieselfde
Byvoordele en/of voordele in die opening van deure vir en/of deur
Aangename uitkomste universiteit, kollege, technikon en/of skool
Afgevaardigdes, Hoofde en/of Administrateurs,
en/of
Aangename uitkomste universiteit, kollege, technikon en/of skool Swaai
sukses, en/of beter argument,
te kan bou-groei-verstaal-vernuwe,

as die Lede en Leiers van die Uitstuurder van die e-pos,
indien wel moontlik opgespoor kan word, indien wel, indien ooit,
veronderstel
Lede en Leiers van Sri Krisna se paradys op die
regverdige en vrye gee van leiding, en vooruit beplan vlak,
eksklusief en/of inklusief,
en/of
Lede en Leiers van Dr. B en R F Oppenheimer se Aangename uitkomste
skool, technikon, kollege en/of universiteit op die
veronderstel gepaardgaande Bereiking van aangename uitkomste,
en die een Duisend triljoen jaar sien van die lig
op die weg terug vlak,
en/of beter argument,
indien enige, indien wel.

In die regverdige en vrye
bevestiging en/of resultaat bekendmaking van,
en/of asook die hou en/of begin,
van debatte, menings peilings, referendums en/of verkiesinge,
eksklusief en/of inklusief,
en/of beter argument ondersteuning inisiatiewe,
na, tydens en/of voor
die beplanning van sukses bereiking daarvan af,
en/of asook die gee van die blou-groen lig
ter ondersteuning daarvan af,

om na te bou-groei-verstaal-vernuwe,
indien wel verkies word,
en/of indien wel moontlik is, indien wel, indien ooit,
om daarvan af te bou-groei-verstaal-vernuwe,
en/of beter argument,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos veronderstel.)


(3.)

(3 a.)
(Enige e-pos wat aan die outeur (kosmimesia @ hotmail.com)
gestuur word,
kan ook verwag word,
om aan cosmimesia @ hotmail.com,
wereldr @ hotmail.com,
en/of reisiger @ hotmail.com, gestuur word.

En dit sal inniglik waardeer word,
indien wel die blou-groen lig in die verband ontvang word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun,
om van Lede en Leiers van Sri Krisna se paradys,
veronderstel in Arkturus, Pleiades en/of Seta Retikulum,
en/of Tibet-Dharamsala,
eksklusief en/of inklusief,
op die fisiese
en/of astrale vlakke,
se Inter netwerk aangename uitkomste onderhandel en kompromie bereiking
vermoë,
indien wel, indien ooit, gebruik word,
en/of se profiel,
veronderstel Kosmiese Messias, en/of beter argument,
na reisiger @ hotmail.com se profiel
te bou-groei-verstaal-vernuwe,
indien moontlik, indien wel, veronderstel om bereik te word.

(3 b.)
En/of veronderstel inklusief,
om die bou-groei-verstaal-vernuwe
van 'n regverdige en vrye Arbiter (raad), en/of beter argument,
te verhoog,
indien dit nie alreeds bestaan,
en/of indien dit wel bestaan,
indien wel, indien ooit,
na hoër vlakke te bou-groei-verstaal-vernuwe,
indien moontlik, indien wel.

Om ondersteuning te verhoog,
aan die regverdige en vrye verdeling en/of oorskakeling,
eksklusief en/of inklusief,

aan Lede en Leiers van Aangename uitkomste universiteit, kollege,
technikon en/of skool Sentrum(s),
wat ondersteuning verhoog het,

na, tydens en/of voor
die ontvangs van bonus punte,
en/of dank en waardering gifte en fooie,
eksklusiewelik en/of inklusiewelik,
na die inbetaling van fondse - op die persoonlike vlak,
en/of
die ontvang van bonus punte - op die inter netwerk vlak,
eksklusief en/of inklusief,
indien wel so verkies word,
en/of
indien dit nie alreeds gedoen word,

op 'n regverdige en vrye pro-rata basis,
en/of beter argument, indien moontlik, indien wel,

na begunstigdes,
en/of
asook laasgenoemde (reisiger @ hotmail.com, soos veronderstel) se
rekeninge,
indien wel, indien enige,
eksklusief en/of inklusief,
indien nie alreeds is onderweg daarvan af,
indien nie, indien wel.

En/of asook
die insluiting van 'n wenk,
indien wel nodig, indien wel,
om die bou-groei-verstaal-vernuwe
van voornemende Aangename uitkomste onderhandelinge,
indien enige, indien wel,
na hoër vlakke van te verhoog,
veronderstel Hou moed - bou-groei-verstaal-vernuwe vorentoe,
en/of
was nie-ondersteunend, is nie-ondersteunend, bly ondersteunend,
en/of beter argument,
indien wel moontlik,
indien wel, indien ooit, soos verstaan.

Om die regverdige en vrye
bereiking van suksesse,
in die eer van kontrakte onderneem onderweg,
en/of
die mede-Vorentoe gaan en vorentoe gaan,
vooraf bespreek alleen, indien wel, indien ooit,
en/of
gesamentlik, indien wel, indien ooit, soos ondersteun,
eksklusief en/of inklusief,
vanaf hoër vlakke te bou-groei-verstaal-vernuwe,
en/of beter argument,
indien enigsins moontlik,
indien wel, indien ooit, soos verstaan.)


(Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word,
is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika,
wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.)


Hoop dit help.
Almal gesamentlik vir mekaar - na 'n regverdige en vrye aangename
uitkoms wêreld.
(Diens kan ook soms liefde beteken.)
.
.
(Also available in English.)
(Ook in Engels beskikbaar.)
.
(Soos geplaas onder cosmimesia @ hotmail.com)
(Die laaste plasing om laaste gelees te word.)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Charles en Camilla

Sa., 12 Februarie 2005 16:30

Die troudatum word klaarblyklik na 1 April verander - dit sal meer vanpas
wees.

(Hoe vertaal mens - "non-event"?)

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Padongeluk

Vr., 11 Februarie 2005 17:17

Enkele dae gelede is in Kaapstad een Belg verongeluk,syn naam is Patrick Jacobs.
As dit die man is wat ek dink,het hy gewoon in myn gemeente en sou hy daar wyn inkoop vir Delhaize, dit is een voedingsketen in Belgie
Hier het een klein berigt in die koerant gestaan maar niemand kan dit met sekerheid bevestig

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Humorloos

Vr., 11 Februarie 2005 15:52

Toe onse Prez vanoggend praat, toe kon mens agterkom hoe hy die swepie klap.
By die vermelding van Aristide se naam, moes die voorklapper twee klappe
alleen gee voordat die jabroers bygekom het.
Maar toe hy meld hoe ons gaan help om in ZIM 'n vry en regverdige verkiesing
laat gebeur, het niemand gelag of selfs gegiggel nie:))

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Hoe verlig is ek

Do., 10 Februarie 2005 14:01

Ferdinand Mostert is toe skuldig aan moord gevind, en hy sal more gevonnis
word.
Aan die koerante se skrywe was ek bang dat die regter hom gaan vryspreek!:

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1)

Do., 10 Februarie 2005 13:37

Hy look soos 'n gewone rooinek ou balie.........

"Ferdi Greyling" wrote in message
news:soom015karhb49o314j47vu2k7q8bmbcso@4ax.com...

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Kry die Engelse

Do., 10 Februarie 2005 10:07

nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede troue?

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Gisteraand

Do., 10 Februarie 2005 04:21

Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Kanada ....

Wo., 09 Februarie 2005 23:11

Steve Hofmeyer raak op 'n onlangse beeldsending van "Kanasie" kwyt dat die
Kanadese so kleurloos en korrek is dat hy nie kan voorsien dat Kanada ooit
'n "ordentlike reeksmoordenaar" sal oplewer nie. Ongeag wat jy van ou Steve
dink - dis voorwaar 'n helder siening.

Darem maar lekker daar onder die ou Skaduboom ...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Delusies uit vrees

Wo., 09 Februarie 2005 20:00

'n Funksionele Delusie

Toe Friedrich Nietschze aan die begin van die 20ste eeu gesê het: '
God is dood', het dit skokgolwe deur die hele westerse beskawing
gestuur. Niemand kon verstaan hoe iemand 'n 2000 duisend jaar oue
tradisie so botweg kon ignoreer nie. Wat hy eintlik bedoel het was dat
die funksie van georganiseerde geloof in die nabye toekoms sal kwyn.

Wat is die funksie?

Sielkunde leer ons dat die mens se belangrikste behoefde, naas die
biologiese, sekuriteit is. Hy wil veilig en beskermd voel, hy wil in
beheer wees. Ongelukkig is die realiteit dat hy selde is: sy
beoordeling van die werklikheid is dikwels gefaal en sy motiewe (omgeag
hoe suiwer) lei gereeld tot ongewenste resultate. Onsekerheid en gevaar
is dus aan die orde van die dag, neurose die norm. Hoe sal ons die
vrees beveg? Eenvoudig, skep 'n alomteenwoordige, almagtige
ouersfiguur. Hy sal al jou probleme oplos en jou behoed en bewaar -
weg is die kommer. (Inteendeel, dis 'n bevel, jy mag jou nie bekommer
nie!)

Ek dink as Nietschze vandag hier was, sou hy baie teleurgesteld gewees
het in die pas waarteen godsdiens krimp. Die tegnologiese ontploffing
het maar weinig in ons spirituele behoeftes gedoen. Die oorspronklike
dryfvere vir geloof is steeds daar. Die dood is steeds onvermydelik,
die verlies van geliefdes onafwendbaar.

Persoonlik voel ek dat metafisika nie meer 'n plek in moderne
filosofie moet hê nie, dit behoort aan die geskiedenis. Maar vandag is
daar steeds baie wat 'n godsdiens beoefen en in 'n spesifieke
saligmaker glo. Hul tussengangers se name verskil; elkeen se leer
bekragtig dat sy 'God' die enigste is; elkeen het honderde
spesifiek denominasies. Dis duidelik dat die wereld steeds stewig in
die greep van monotheisme is, daar is 'n kerk vir elke klas, vir elke
smaak.

Om my kritiek van godsdiens te lewer sal ek die volgens die 3
oorblywende hooftakke van filosofie orden.

Ontologie

Waar kom alles vandaan? Alles kan tog nie net 'n groot ongeluk gewees
het nie? Algemene vrae, waarvan mense gewoonlik wegstap met
godsdienstige verklarings. Maar wat as alles maar net 'n gelukkige
toeloop van oorsake en gevolge was? Is dit rerig minder waarskynlik as
'n skeppingswerk deur 'n onwaarneembare opperwese?

Hier maak baie mense 'n groot denkfout, kom ons noem dit die
'Lotto- tatta ma chance -fout'.
Jy koop elke Saterdag 'n kaartjie en wen niks nie, maar jy dink nooit
twee keer hieroor nie, jou kanse is so skraal. Dan een Saterdag wen jy!
Wat beteken dit? Wat wil God vir my sê? Wat wil Hy hê moet doen? Jy
dink dis so onwaarskynlik gewees dat dit iets groter moet beteken, dat
Iemand groter se hand daaragter moes wees...

Maar elke Saterdag wen iemand, partykeer meer as een. Die kans is altyd
daar. Jy vergeet dat as die aarde en lewe op hom nie so perfek
geëvoleer het nie, ons nie hier sou wees om die vraag te vra nie!


Epistimologie

Hoe weet ons wat ons weet? Al ooit die argument gehoor: 'As daar dan
nie 'n God is nie, bewys dit'. Ek hoor hom baie. Dis hier wat ons
moet aandag skenk aan geloof se eeue-oue vyand - wetenskap. Wetenskap
is die ander manier om by feite uit te kom. Dis die waardevolste
gereedskap wat ons het om by die objektiewe werklikheid te ervaar.
Wetenskap is wat ons uit die donker eeue uit gekry het, dis wat jou
lewensverwagting verdubbel het en my die brief laat tik. Tog weet
bitter min mense hoe dit werk, wat die reels is.

'n Teorie is net die beste werkende beskrywing wat die meeste
observasies verduidelik. Dit kan nooit finaal bewys word nie, net
teenbewys word. Die onus is op die propogeerder van die teorie om die
nodige bewyse te lewer, Sukses is wanneer jou teorie beter die ervare
werklikheid verklaar (in meer situasies) as die huidige heersende
teorie.

So as ek sê dat daar onsigbare, onhoorbare, onaantasbare feetjies in
my tuin woon, dan is die onus op my om dit te bewys! Dis onmoontlik om
dit teen te bewys. Eenvoudig nê.

Etiek

Godsdienstige mense hou daarvan om mense te rangskik volgens goed, sleg
, heilig en heidin. Dis simplisties om die minste te sê. Byvoorbeeld,
die rigter Gideon, 'n goeie man, 'n man van God; maar was hy nie
boos vir die Amaniete wie se huise hy verbrand en wie se vroue en
kinders hy vermoor het nie? Is Osama bin Laden nie 'n rigter vir
Islamiete nie? Etiek is nie veronderstel om relatief te wees nie, ons
bly in groot gemeenskappe met 'n onderlinge kontrak: ' Jy mag enige
iets doen solank jy nie skade aan iemand anders rig of hom sy vryheid
ontneem nie'. Weereens eenvoudig, sonder gebooie, sonder
geloofsoorloe en kruistogte...


Die psigiatriese definisie van delusies is:'valse denke waarin die
draer onoortuigbaar glo, sonder enige stawende bewyse', klink nogal
bekend nê.
Ten slotte, ek is nie naief genoeg om te dink dat geloof nie nodig is
nie. Vir miljoene gee dit 'n doel om te lewe en 'n riglyn om
volgens op te tree. Maar omdat dit nodig is beteken dit nie dat daar
nie beter alternatiewe is nie. Rationele mense oral, hoop op 'n beter
wyser more, sonder die verdeeldheid, emosionele waansinnigheid en
manipulasie wat geloof veroorsaak.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    325  326  327  328  329  330  331  332  333  334  335  336  337  338  339  340    »]
Tyd nou: Wo. Jun. 10 08:40:31 UTC 2026