Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Musiek

Wed, 16 February 2005 19:21

Ons verskaf musiek vir enige geleentheid

www.musicmagic.co.za

Musiek & liriek | 4 kommentare

Krieket - Zimbabwe

Wed, 16 February 2005 15:57

Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
ondersteun nie.
Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige stem
van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Aapstad?

Wed, 16 February 2005 15:53

Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Walvisbaai se 'koning'....

Wed, 16 February 2005 06:54

Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n ongelukstoneel
af weg te ry.
Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy voorruit des
merdes.
Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Special Assignment

Wed, 16 February 2005 06:44

Het iemand van julle dit gesien?
Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
dames:))
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Krieket - Zimbabwe

Wed, 16 February 2005 06:20

Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
> ondersteun nie.
> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige stem
> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>

Sport & ontspanning | 10 kommentare

Re: Walvisbaai se 'koning'....

Wed, 16 February 2005 06:19

:))))) Volgende week kry julle 'n wet wat alle sekuriteitskamaras by
vulstasies verbied;)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:55Kdnd03q7CvfY_fRVn-sQ@is.co.za...
> Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
> vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
> status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
> man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
> hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
> 'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
> eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
> ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
> blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
> gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n ongelukstoneel
> af weg te ry.
> Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
> die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
> haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
> hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
> Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
> hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy voorruit des
> merdes.
> Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
> en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
> dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
> trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
> Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

"Buile"?

Wed, 16 February 2005 06:12

Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook nie.
Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?

Miskien wil ek nie weet nie.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Kaas en wyn

Tue, 15 February 2005 18:34

Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel wyn
en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40 volwassenes
wees sonder kinders.

By voorbaat
Joeboy

Kos & resepte | 5 kommentare

Waar anders

Tue, 15 February 2005 13:14

Kan mens die grappie vertel, en waar abders kan dit verstaan word?:))
> -------A dark complexioned man finds a dusty old bottle in Soweto. He
> dusts it off and a genie appears, offering him 3 wishes.
>
> 1. "E wanna de Maciedies" - Poof a big, black Merc appears.
> 2. "E wanna de beeg hows" - Poof a mansion appears.
> 3. "E wanna be white likka de baas - Poof he becomes white - Poof
> the
> car and the house vanish.
>
> "Hau Wena!!! Wezma cah en hows!!??"
>
> To which the genie replies - "You're a white man now, you work for
> it!"

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1838): [ «    322  323  324  325  326  327  328  329  330  331  332  333  334  335  336  337    »]
Tyd nou: Sun Jan 12 07:45:04 UTC 2025