> koebaai, ek ry nou Thirsty's toe.
> Nie om 'n thirst te les nie, maar daar is iets
> wat ek wil gaan haal by die vlooimark.
> Iets waaroor ek netnou wil gesels.
> Sien julle.
Dit het ek netnou vir Jonas gesê. Ek het my kope gaan koop.
Toe ek terug kom, sê Ferdi:
> Kry dit in Sandton by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen fokken R350 !!
> Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
> kry dit vir R120 - alles ingesluit.
> Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
Dit staan in verhouding met mekaar.
Die land se klerevervaardigers vra dat invoere uit die Ooste gestaak
word. Die regering probeer dit moeilik maak vir die invoerders en 'n
regeringswoordvoerder vra dat 'die land se mense lokaal koop.'
* * * * * *
Intussen erken die binnelandse vervaardigers van klere dat die
ingevoerde produk BETER is as die lokaal vervaardigde produk.
* * * * * *
Ek dra kortbroeke want ek woon in 'n sub-tropiese klimaat.
'n Kortbroek by Edgars kos my twee maande gelede R150.00 en 'n paar
dae later koop ek 'n 'JEEP" kortbroek vir R200.
Toe koop ek 'n handvol broeke by die vlooimark op die strand
vir R15.00 stuk! Julle het reg gelees, R15!
Annette sal dit ook weet, want sy woon ook in 'n strandstad.
Beslis is dit binnelands ook verkrygbaar.
Op my Edgars kortbroeke staan 'Dow Jones' en 'Jeep'
geskryf. Op die vlooimark broeke staan niks. Nie eens
'made in China' nie. Niks, en dit sit beter, en die materiaal
is van dieselfde hoogstaande gehalte. Net 3 sizes S M & L
en vele van die groottes verskil van mekaar (ek neem een saam om
as maatstaf te gebruik) maar dit ward uit bale verkoop, en jy moet
soek wat pas.
Netnou toe ek ry, was ek by twee vlooimarkte. By een het ek
kortbroeke vir R15 gekry en by die ander vir R30.
Die R30 kortbroeke is van nog beter gehalte 'double stich' en dies
meer. En 'n baie mooi logo daarop.
Die eienaar van die (R30) stal vertel my toe dat hy die klere self
maak en beduie my waar sy winkel/fabriek is. Baie naby, miskien 5
kilos van waar ek woon. So, hy voer nie eens baalgewyse in nie, maar
huur 'n perseel, betaal personeel, en verkoop oor 'n toonbank.
Beter gehalte as die winkels van naam se R199.99 produkte.
> In my day...
>>
>> The Washington Post Report in which people were asked to tell Gen-Xers
>> how much harder they had it in the old days:
Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
en wat geheel en al in Engels is, op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep. Dink jy Amerikaners
en Amerikaans is so oulik dat jy hulle moet napraat
en hulle deel van jou kultuur maak? As jy iets in
Engels wil pos, pos iets wat JM Coetzee geskryf
het, of wat Herman Charles Bosman geskryf het,
of wat jy geskryf het.
Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?
Hulle is dubbeld so duur soos internet-verkopers soos Amazon.com
Ek het onlangs n DVD-speler aangeskaf en begin toe - in die lig van
die kak flieks wat DSTV uitsaai - kyk na DVD's.
Kom toe agter dat terwyl winkels in Jhb maklik R200 tot R300 vir 'n
DVD kan vra, kan ek dit vir so R70 op Amazon koop. Betaal dan so R25
aflewering, so R25 belasting en wag twee weke.
Het gesoek na The Last Waltz, die movie wat Martin Scorsese van The
Band se laaste konsert in San Francisco gemaak het. Kry dit in Sandton
by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen
fokken R350 !!
Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
kry dit vir R120 - alles ingesluit.
Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
Die snaakste is as mens vir hulle se"julle vra R180 om die CD vir my
te bestel - en kyk hier , op die print out kan jy sien ek kan dit vir
R120 alles ingesluit self bestel?".
Dan kyk hulle na jou asof jy iets baie snaaks gese het en stap weg.
Dit "dawn" nie op hulle dat hulle pas 'n klient verloor het nie!
Besides, Amazom bied keuses van flieks wat plaaslike mense se monde in
stommiteit van onkunde laat oopval.
Eers sou hulle twee maande gelede vrygelaat gewees het.
Dinsdag was hul opgelegde vonnis uitgedien.
Gister is hul le uiteindelik vrygelaat, maar glo net 6 het oor die grens
gekom - die ander is glo na 'n " onbekende plek" in Zimbabwe geneem.
Die SA missie in Zimbabwe het net mooi niks aan die hele treurige storie
gedoen nie.
Gaan daardie wat nie laasnag oor die grens gekom het nie, hul land ooit weer
lewendig sien?
Vir die wat nie weet waarvan ek praat nie, dit gaan oor die 62 wat gevang en
skuldig bevind is in Zimbabwe vir die moontlike omverwerping van 'n
Afrikastaat.
Zimbabwe's parliamentary elections last month were so "impeccable"
that South Africa must seriously consider learning how to run
elections from her northern neighbour, ANC MP Nthabiseng Khunou said
yesterday.
Khunou, who was part of the SA parliament's observer group to the
elections, told a stunned audience at the SA Institute of
International Affairs in Johannesburg yesterday that she and her ANC
delegation had been so impressed with how the election was run that
they urged South Africa to adopt some of Zimbabwe's electoral rules.
This led to lively discussion at an election review meeting entitled
"Zimbabwe Election 2005 - Interpretations, Implications, Prospects
towards 2008" that two members of the audience rose, declared their
membership of the ANC, and said Khunou had disgraced the ANC.
But a defiant Khunou stood by her remarks. She said there had been no
political violence or repression in Zimbabwe and the election had been
held peacefully.
"There are so many negative things written about Zimbabwe but we could
not get any evidence to support them. The pre-election process was
well planned and executed. There was no evidence to justify food
discrimination claims against MDC supporters," she said.
Khunou said the Access to Information and Protection of Privacy Act,
used to shut down five newspapers, and the Public Order and Security
Act, under which the opposition required police permission to hold
political meetings, had been implemented to "enforce law and order".
The DA's Diane Kohler-Barnard said after listening to her colleague's
presentation that she felt she had attended a different event in a
different country. She then chronicled a list of developments she said
could not have made the election free and fair.
Asked to list Zimbabwe's electoral rules which she would want South
Africa to adopt, Khunou said: "The queueing system. The queueing
system at polling stations was very pleasing."
An incensed Elinor Sisulu, daughter-in-law of Walter Sisulu, told
Khunou that victims of torture and rape by Mugabe's thugs who had fled
to South Africa would be seriously hurt by her words. Khunou said she
was not aware of such victims. Sisulu countered that Khunou and her
party's "skewed" assessment of the Zimbabwe election was probably the
result of observing it from the Sheraton Hotel. - Mercury Foreign
Service
1. You can eat half dried meat and not be considered disgusting.
2. Nothing is your fault, you can blame it all on apartheid.
3. You get to buy a new car every 3 months and the insurance company even
pays for it.
4. You can experience @&% service in eleven official languages.
5. Where else can you get oranges with 45% alcohol content at rugby matches?
6. It's the only country in the world where striking workers show how angry
they are by dancing.
7. You're considered clumsy if you cannot: use a cell phone (without car
kit), change CDs, drink a beer, put on make-up, read the newspaper and
smoke,
all at the same time while driving a car at 160 kph in a 60 kph zone.
8. Great accent. (!!!)
9. If you live in Johannesburg, you get to brag about living in the most
dangerous city in the world.
10. Burglar bars become a feature, and a great selling point for your house.
11. You can decorate your garden walls with barbed wire.
12. The tow-trucks are the first on the scene for most major crimes,
without being called. The police you have to call about three times.
13. Votes have to be recounted until the right party wins.
14. Illegal immigrants leave the country because the crime rate is too high.
15. The police ask you if they must follow up on the burglary you've just
reported.
16. A murderer gets a 6 month sentence and a pirate TV viewer 2 years.
17. The prisoners strike and get to vote in elections!
18. The police stations have panic buttons to call armed response when they
are burgled
19. Police cars are fitted with immobilisers and gearlocks!
www.kaal-gat.co.za is nou op die lug en maak gerus 'n draai daar, daar is al
1 Hunnie ons wag nog op Hansies.....vanaand sal nog 'n Hunnie van die Kaap
haar verskyning maak!
Op die oggend (0900) van 21 Mei 2005 (Saterdag) is daar 'n protesoptog vanaf
Kerkplein vir ongeveer 600m om te betoog dat Pretoria Pretoria bly. (Ek sal
skuldig voel as ek, my familie en my vrinne nie daar gaan wees nie.)