Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

StemSaam

Wed, 19 October 2005 06:34

Vanoggend praat hulle oor rook en drank op StemSaam.
Ek kan soms maar net my kop skud in verwondering oor sommige bydraers se
menings.
Soos nounet. 'n Man skakel in en beweer die rede hoekom daar op
sigarethouers 'n gesondheidswaarskuwing is, en nie op drankbottels nie, is
omdat die wynmakers in die Kaap glo nog al die jare links van die politieke
spektrum is, en die tabakboere van die Noorde, nog altyg regsgesind was.
Ek is seker mens kan enigiets onder die son verpolitiseer as jy wil, maar
sommige "argumente" is net te absurd vir woorde.
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Blankes en Werk

Tue, 18 October 2005 14:57

Is dit ons WAM's (White Afrikaans Males) se lot om nie meer daarop kan
aanspraak maak dat hulle vaste betrekkings het nie ? Moet ons WAMS's
maar van tydelikke pos na tydelikke pos gaan waar daar wonderlikke
beloftes aan jou gemaak word en dan nie waar word nie. Moet ons aanhou
om uitgebuit te word deur wetenslose geldvrate. Hulle wat weet dat jy
geld en werk nodig het en die laaste druppel bloed uit jou sal uittap.
Hulle hou jou aan, verneder jou en verniel jou want hulle weet jy sal
aanhou om hulle strooi op te vreet.

Laat ek 'n paar voorbeelde gee:
In hierdie mooi land is daar 'n koerier maatskapy. Hulle het baie werk.
Jy werk van 7 uur soggens tot laat in die aand. Partykeer tot so 12 uur
tot 1 uur in die oggend. Ses tot 7 dae per week, afhangende van die
werk. Salaris R 1 700 p/m. Dan moet jy kontrak teken vir 1 jaar. As jy
voor die jaar bedank sleep hulle jou hof toe. Is dit uitbuiting of nie
?

Ry verf aan van 'n fabriek na handelaars. Twee weke per maand. R 1 500.
Klink nie sleg nie maar die eienaar van die trok maak tot R 4 000 per
trip en ry dan so 5 trips per dag. Is dit uitbuiting of nie ?

Ek is bereid om enigeiets te doen vir werk maar om blatant uitgebuit te
word. Nee dankie. Dan vrek ek eerder van die honger.

Koeitjies & kalfies | 42 kommentare

Tyd

Tue, 18 October 2005 09:02

You pick
up
your half-finished cup of coffee

and it starts getting hotter.

The scrambled eggs you made
earlier
are unscrambling

leaping out of the pan back into their cracked shells.

What on earth is going on
could time be flowing in reverse?

We all
take
the
unchanging
arrow
of
time
for
granted

yet there is nothing in the laws of physics that says it can't point
in the other direction.

So where
does time's arrow come from?
What keeps the cosmic clock
surging onwards?

The answer
seems to be written in curious elliptical patterns in the sky.

----------------------------------------------------

Sorry vir die Engels, Gloudina, maar hier is die verduideliking -
Bostaande is ge- cut en paste uit New Scientist se e-mail oor hul
volgende uitgawe. Dis woord vir woord die inlei-paragraaf van hul
storie.

Ek het dit net op-gechop in vers-vorm. Die diskuns is voorwaar oral...

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

BoereVolkBeheptes.

Tue, 18 October 2005 06:24

Ek hoor dat behalwe vir hul haat en vrees vir die k4's ( hulle benaming),
hulle nou ook 'n nuwe haat en vrees bygekry het, nl vir die Jode.
Janee - 1987 is nie lank genoeg in die verlede nie. Die Duitsers se vrese en
haat van 1942 is nou meer gepas.
Ek vertel net nou die dag van die eienaardige reëlings tyden die
Voortrekkerkamp op Broederstroom wat ek in 1966 bygebring het. Carel Boshoff
en vroulief nooi Verwoerd- die Kampkommandante- het ons presies net soos
die Hitler Jungend behandel.
Die dag kom nader dat al die Engelssprekendes ook gehaat en gevrees gaan
word met dieselfde passie, vir wat hulle gedoen het tydens die ABO.

As hulle lank genoeg aanhou, gaan daar niemand meer oor wees om te haat en
te vrees behalwe mekaar nie.....
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Gloudina vs Frikkie

Tue, 18 October 2005 06:10

Onderstaande is 'n e-mail wat ek ontvang het. Ek glo baie van julle het dit
al gesien en/of daarvan gehoor. Jammer dit is so lank en omdat ek dit net
ge-copy en ge-paste het, lees dit miskien so bietjie moeilik.

Gloudina is dit nie 'n fantastiese geleentheid om alles wat jy verkondig op
die spel te plaas vs Frikkie tov die e-mail nie. Nelson Mandela se
gesondheid is besig om drasties agteruit te gaan, en dit is basies maar net
'n kwessie van tyd.

Indien die voorspelling waar word sal jy en Ferdi moet verduidelik, en
indien dit nie waar word nie, sal Frikkie op die rooi tapyt moet kom staan.

Nag van die lang messe

Inleiding
UHURU/ "Nag van die langmesse" is iets wat elkeen van die boerevolk raak.
Vir dié wat nog nie daarvan bewus is nie, UHURU is 'n geweldadige aksie wat
beplan word deur sekere elemente binne die regering en komminustiese party.
UHURU/Nag van die langmesse/Operation Vula/Operation White
Clean-up/Operation Iron Eagle/Red October campaign, soos dit ook bekend
staan, volg na Mandela se dood, op Operation "Our Rainy Day", waar groot
groepe swaar gewapende swart mans (kapmesse,tradisionele wapens, AK47's
ens.) na die groter stede deur middel van taxi's sal opruk.So word beplan om
byvoorbeeld 70 000 swart mans na Johannesburg te bring. Dan word beplan om
die kraglyne te knip, die stad oor te neem en om wit mense voor die voet
dood te maak. Die idee is om die land oor te neem en om iemand soos Ciryl
Ramaphosa aan bewind te bring, terwyl dit wat aan die wittes behoort het,
onderverdeel word aan ander. Na Johannesburg ruk hulle dan op na Pretoria en
dit sal die teken wees vir die swartes in die res van die land om ook in
hulle plaaslike dorpe oor te neem en te moor.

Die Plan
In 1990 het Mandela 'n besoek aan Rusland gebring. Die Kremlin het toe aan
hom 'n volledig uitgewerkte Plan gegee wat eers in werking sou tree wanneer
hy nie meer daar is nie. Die Plan is in verskillende provinsies onder
verskillende name bekend - OPERATION WHITE CLEAN-UP, OPERATION UHURU, NIGHT
OF THE LONG KNIVES, OPERATION IRON EAGLE,en nog 'n paar ander. Die Plan het
o.m. behels dat vreemde swartes uit Afrika, vir wie De Klerk die poorte van
die Nuwe-Suid Afrika oopgegooi het, hulle in en om die groot dorpe en stede
moes gaan vestig.
Dit sou hulle in staat stel om Operation White Clean-up feitlik moeiteloos
landswyd uit te voer. Hulle moes net wag vir die teken. En wat was die
teken? Reeds in 1997 het feitlik elke swarte in die land geweet dat hulle
geliefde Madiba se dood die sneller sou wees. Op hulle Siener-toer in 2001
deur land die het die skrywer Adriaan Snyman en Chris Botha op minstens ses
plekke bevestiging gekry van die swartes se beplande nagaanval op
Johannesburg wanneer Mandela die dag begrawe word. Vooraanstaande geleerdes
aan die universiteite dra ook reeds kennis hiervan.Tientalle plattelandse
dorpe is ook reeds geteiken, en die aanval ( met die kodenaam Operation Iron
Eagle) staan onder beheer van die Weermag. Dit wil egter voorkom of talle
ekstremistiese swartes reeds ongeduldig begin raak omdat Mandela nie sy kop
wil neerlê nie, want 'n tyd gelede was 'n faksie in Johannesburg op die punt
om 'n aanval op blankes te loods, en hulle moes inderhaas gestop word. Die
enigste manier was om die hulp van
taxibestuurders in te roep -- die het toe op die agterkant van hulle
voertuie die volgende boodskap geverf: WAIT! NOT YET UHURU!

Daar word beraam dat minibus taxis tot soveel as 70,000 gewapende swartes
binne 'n uur vanaf die swart woongebiede tot in die midde- stad van
Johannesburg kan vervoer. Groot hoeveelhede AK-47's, ammunisie, handgranate,
en selfs brandbomme word snags in die geheim per vragmotor na opslagplekke
In KwaNonqba by Mosselbaai gebring. Dit vind ook plaas by dorpe in al die
ander nege provinsies. Toe 'n blanke polisieman van die Boland 'n swart
kollega 'n tyd gelede hieroor gekonfronteer het, en gese het hy dra kennis
van Operation White Clean-up, het die swart polisieman gelag en gese: "Ons
gee nie om dat jy dit weet nie. Inteendeel, ons gee nie om of al julle
wittes dit weet nie, want julle sal niks doen om dit te keer nie." Die
blanke polisieman kon hom nie antwoord nie - hy het net verslae besef dit is
die waarheid! Agter die skerms is die swartes in samewerking met die Britte
en Amerikaners besig om te werk aan Operation Uhuru en Operation Iron Eagle.
Hulle sal Mandela se dood gebruik om anargie te saai.
n Senior ANC- raadgewer, Mzukisi Gaba, het aan 'n polisie-offisier wat hom
vir dronkbestuur arresteer het toe hy aan die verkeerde kant van die
N1-snelweg in die Kaap gery het gese: "The day Mandela dies we will kill you
whites like flies".

Hierdie berig het in 1996 in die Cape Argus verskyn.
Inteendeel die moorde op die blankes en veral op die Afrikaners het reeds
begin. Die amptelike nuusblad van die Herstigte Nasionale Party berig in 'n
artikel "Plaasmoorde maai onder Afrikaners" dat daar sedert 1991 tot 2002 'n
totaal van 1287 plaasboere in plaasaanvalle omgekom het. Meer blankes het
reeds geweldadig gesterf as tydens die hele tydperk wat die bosoorlog geduur
het. Die "oorlog van die vlooi" word teen die blankes gevoer, m.a.w. 'n
onverklaarde oorlog.
Mandela word op die oomblik behandel vir prostaatkanker en het dus nie meer
baie lank oor om te leef nie. Op die oomblik is daar ook nog die sg. Nuwe
vuurwapenwet wat eersdaags op veral die blankes afgedwing gaan word om hulle
te ontwapen sodat Operation White Clean-up makliker uitgevoer kan word
wanneer die blankes hulle nie self kan verdedig nie. Ons het inderdaad
groter probleme as wat ons besef!

Waarom?
Enige iemand wat die wêreld gebeure dophou kan sien dat dinge besig is om te
verander. Stadig maar seker word lande bymekaar gebondel om op die ou end
onder een wêrelds regering se beheer te val. Kyk maar hoe lande in Europa
nou een geldeenheid (Euro) het en basies regeer word deur die VN wat op
hulle beurt onder die Internationale geldmag, oftewel Nuwe Wêreld Orde val.
So ook is al die Afrika lande besig om saam te smelt onder kommunisme in 'n
plan om 'n verenigde Afrika (African Union) te vorm. Kyk maar na Thabo Mbeki
se "African Renaissance".
Daar is geen volksegtheid meer oor in die wêreld nie. Almal ken McDonalds,
almal drink Coca Cola en almal kyk TV. Die wêreld is eintlik besig om 'n
groot Amerikaans/Engelse staat te word. Die media leer ons om tipiese volks
gewoontes te bespot en om die modes van die huidige tyd te volg. In Suid
Afrika word die tipiese Afrikaners bespot deur die media en die jonger
geslag. In Amerika word die tipiese Amerikaanse patriote "Red necks" genoem
en so ook bespot. So gaan dit in elke nasie van die wêreld.
Omdat Suid Afrika deur die jare 'n gelowige en volks-trotse land was, was
dit dus vir die NWO 'n struikelblok om Suid Afrika in te sluit by 'n
een-wêreld staat. Suid Afrika sou net eenvoudig nie daarvoor val nie!

Die ander rede is die groot hoeveelheid minerale rykdom wat ons hier in Suid
Afrika het. Engeland, Rusland en Amerika wil almal graag 'n deel hiervan hê.
Maar om 'n deel hiervan te kry moet hulle eers beheer oorneem van die land.
'n Plan is toe beraam om Suid Afrika eers in chaos te dompel. Dit is die ANC
se werk. Wanneer die land se regering stelsels, ekonomie en sekuriteir
totaal en al vernietig is, kan 'n oorname deur die VN gedoen word en 'n
interim regering in plek gestel word om sodoende beheer aan die NWO oor te
gee. Dan sal almal mos sê, "Kyk hoe goed is die VN dat hulle ingespring het
om Suid Afrika te red". Hulle neem dan die land in besit en lyk soos goeie
Samaritane in die proses.
Op die ou end gaan dit maar alles oor geld en haat teenoor die blanke Suid
Afrikaner. Ons Vader het vir ons 'n pratige ryke land gegee en die wêreld
hou nie daarvan nie. Die swartes word opgesweep om die blanke te haat en uit
te moor en sodoende die vuilwerk van die Wêreldmag vir hulle te doen. Kyk
maar na die vredes ikoon, Mandela, wat nog apartheid blameer vir sy mense se
ellendes. Op die TV gaan alles oor die nare dinge wat kamstig in die
apartheids era gebeur het, en tog word daar daagliks verkondig dat Suid
Afrika nou 10 jaar van vrede en demokrasie geniet.

38 000 Kapmesse
Op die vergadering 27 April te Kameeldrif-Wes is die volgende aan ons
meegedeel. Daar is `n hardeware winkel in Noordoos Pretoria (naam aan ons
bekend) wat in die afgelope maand meer as 38 000 (ja, agt-en-dertig duisend)
panga`s aan swartes verkoop het. Party kom in en koop tot 20 per slag. So
was dit ook in die sestiger jare in Kenia en die Kongo. Die oproep van die
voorvadergeeste kom eerste vir die panga`s. Nou begin hulle hulleself
gereedkry. In ons gebied hoor ons ook nou gereeld die Afrika tromme in die
nag.

Ek het ook `n konsertvergadering plakkaat in my besit waar `n swart
musiekkonsert in die betrokke lokasie geadverteer word as "NOT YET UHURU".
Hierdie slagspreuk was ook al gereeld gesien waar dit agterop taxi`s geplak
is. Nou ja, wanneer is UHURU? Verseker as Mandela omkap, want `n ANC
grootkop het mos reeds gesê: "When Mandela dies, you whites die like flies."
Wat sê die Woord van JaHWeH?
(Aanhalings uit die Boek van Herinnering wat `n meer direkte transliterasie
uit Hebreeus is.)
Jesaja 18:5 tot 6:
5 Want voor die aangesig van die oes, wanneer die bloeisel volgroeid is en
die blom 'n rypende druiwekorrel word, sal Hy die ranke afkap met kapmesse
[pangas] en die lote wegkap; [Hooglied van Salomo7:12; JesHaJaH 27:12]
6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die
wilde wesens uit die Aarde; die roofvoëls sal hulle afoes, en al die wilde
wesens uit die Aarde sal hulle kaal plunder.

Visione van Oom Siener van Rensburg
Oom Siener praat van 'n bekende swart leier, so bekend dat mense dwarsoor
die aarde na sy begrafnis kom, wat geweldadig sal sterf en in 'n glaskas
geplaas word vir sewe dae. As die persoon begrawe word, sien oom Siener dat
daar "vuur" uit die graf kom wat dui op die geweld wat sal volg waarin die
boere aangeval sal word. [Gaan lees gerus hierdie nuusberig ]
Vision 4 April 1915: "Ek sien 'n doodskis wat in 'n graf afsak, vure wat
uitkom, maar een groot vuur wat voor uitkom"

Vision 1 Oktober 1917: "Die mieliestronke is bij Johannesburg aan brand. Aan
hierdie kant van Johannesburg is 'n klomp vaal witpens bokke bij mekaar op
'n bult. Van Oost kom wilde makauwe en trek die zelfde rigting wat die vuur
gebrand het. Aan die Ooste kom 'n ry kafferassegaaie uit. Van Oost na N.W.
gaan groot en klein beeste uit."
Verklaring: Die mieliestronke wat by Johannesburg brand, is 'n teken van die
die onluste en bloedvergieting wat daar plaasvind. Terselfdertyd is daar
Engelse in Johannesburg (vaal witpensbokke) wat hulle met die Afrikaner se
saak vereenselwig. Vreemdelinge (wilde makoue) uit Oos-Afrika (Mozambiek en
Tanzanië) stroom nou die land binne en oral waar hulle kom, is daar geweld
en bloedvergieting (en trek dieselfde rigting wat die vuur brand).
Die werklike aanslag op die blanke vind nou plaas: 'kom 'n ry
kafferassegaaie uit en gaan groot en klein beeste uit.'
Die feit dat die kafferassegaaie in 'n ry is dui op 'n goed georganiseerde
aanval. Iets wat lank en deeglik beplan is.
Die siener het talle ander visione gesien wat handel oor hierdie nag aanval.

Visioene van Johanna Brandt
Johanna Brandt het in 1916 verskeie drome/visioene van die Vader ontvang.
Dit is aan haar gegee om die swart mense van Suid-Afrika te waarsku om nie
die slagting van blanke boere toe te laat nie, en om die boerevolk te
waarsku oor wat voorlê, dat hulle van hulle sondes moet weg draai/ bekeer en
JaHWeH volg. Sy sien ondermeer hoe groot hoeveelhede swartes opruk
Johannesburg toe en hoe hulle blankes doodmaak. Hierdie droom het haar so
getref dat sy grys geword het oornag.

Johanna het in 1916 hierdie visioene ontvang:
Vyfde Visioen: die Nagaanval op Johannesburg.
Oor die bloedbad wat in Suid-Afrika sou plaasvind, het die Boodskapper aan
haar gesê: "Kyk!" Sy het gekyk en voor haar `n miniatuur kafferassegaai op
die grond sien lê. Dan sien sy die begin van `n staking wat gou-gou dwarsoor
die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters, XL (Romeinse 40).
Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, niks
funksioneer meer nie.
Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl hierdie
staking aan die gang is, organiseer die swartes in die geheim en kom in een
nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dit vinnig en onverwags - hulle sny
die kragverbindings binne en rondom die stad af.
Hierna, sien sy, vaar hulle die Blanke gebiede in en vermoor ons mense voor
die voet. Duisende en duisende gaan sterf in daardie "Egiptiese nag" wat oor
die Blankes in Johannesburg gaan toesak. "Toe ek in die visioen die talle
verminkte lyke rondom my sien lê, het ek geskok en hardop uitgeroep: 'Dit
kan tog nie wees nie, want daar is nie so baie mense in Johannesburg nie!'"

"Vanweë die verskrikking van hierdie gesig het Johanna Brandt in een enkele
nag heeltemal grys geword. "Die wyse waarop hulle die Blankes vermoor het,
is te afgryslik vir woorde, skryf sy. Soos meer as 150 jaar gelede by
Bloukrans, het ek gesien hoedat die swartes die Blanke babas aan die voete
vat en hulle koppies teen die naaste harde voorwerp vergruis. Die gille was
ontsettend. Vrouens en kinders, oud en jonk, is voor die voet afgemaai met
gewere, assegaaie, knopkieries, kapmesse of enige ander soort wapen wat die
swartes in die hande kon kry. Mense het probeer vlug, maar is ingehaal,
doodgemaak en net so in hulle bloed laat lê. Daar was orals bloed - op die
strate, op die sypaadjies, in die huise, woonstelle en winkels.

Toe die dag breek, sien ek hoe die swart hordes in die rigting van Pretoria
beweeg. Dit was die teken vir die ander swartes in die land om ook tot
aanval oor te gaan en om in hulle eie dorpe die Blankes stelselmatig uit te
moor. Sy het ook ook gehoor hoe hulle onder mekaar na hierdie dag verwys as
"Our

Great Day".
"Die hele aarde sal in `n toestand van verwoesting en chaos wees. Elke land
sal geskud word deur oorlog binne sy grense; deur rewolusies, stakings,
opstande burgeroorloë, siektes, hongersnode en onbekende peste; en dit alles
sal gebeur terwyl die elemente hulle woede op die aarde sal loslaat. Die son
en die maan sal hulle lig nie gee nie, die sterre sal uit die hemel val,
daar sal storms op land en see wees, aardbewings en vloede, waarin groot
riviere sal ontstaan in plekke waar dit nou nog baie dor en droog is."

Die glaskis
Oom Siener van Rensburg het die volgende visioen gehad: Die gestorwe swart
leier se liggaam sal in 'n glaskis geplaas en by die Uniegebou in Pretoria
in staatsie lê-sewe dae lank. En honderde duisende roubeklaers sal van oor
die ganse wêreld hierheen stroom om aan hom 'n laaste eer te betoon. En
niemand sal in daardie tyd gaan werk nie - sewe dae lank; want dag en nag
sal hulle by die kis verby beweeg, daarop neerval en bitterlik ween, en
hulle wil nie getroos word nie - sewe dae lank. Op die agste dag word hy in
die helde akker begrawe.
Soos ons weet is daar slegs een so 'n swart leier wat die beskrywing pas:
Nelson Mandela. Die skokkende feit is egter die aankondiging van die ANC op
25 Julie 2003:
Mail & Guardian - Johannesburg
Ex-president Nelson Mandela's body should be embalmed after his death and
displayed in a glass cage at the Union Buildings in Pretoria, according to
the African National Congress's deputy leader at the Port Elizabeth
metropole, Mike Xego.
The Johannesburg daily, Beeld, reported that Xego said he would discuss this
proposal with the ANC's leadership in Gauteng and Mandela's family.
"Mandela is an icon and owned by people around the world," Beeld quoted Xego
as saying.
"It is unthinkable that he should be buried beneath stones and earth, and be
represented by just a tombstone." - Sapa

So, soos ons kan sien is die woorde van Oom Siener se profesie reeds besig
om in vervulling te gaan!
Daar word dus slegs gewag vir Mandela se dood voor die bloedvergieting
begin.

Webwerwe met soortgelyke inligting:
http://www.worldnetdaily.com/news/article.asp?ARTICLE_ID=370 10
http://www.newprophecy.net/2003part4.htm#Major%20war%20in%20 southern%20Africa

Lewe of Dood?
Johanna Brandt het in haar droom gesien hoe die mense gered sal word wat die
bloed van die Lam aan die deurkosyne van hulle harte het. Soos ons weet is
ons stryd nie teen vlees en bloed nie maar teen die bose magte in die
lug(Efe 6:12). Die belangrike ding is dus of JaHWčSHua jou ken en jy
Hom(Matt. 6). Ons was vir lank 'n nasie van mense wat geglo het dit is
genoeg om op 'n sondag kerk toe te gaan, en solank ek nie iets doen wat te
erg is nie, is ek op die regte pad. Maar JaHWčSHua maak dit duidelik dat ons
HOM bo ALLES moet liefhê en ons naaste soos ons self. Dit is dus 'n
persoonlike daaglikse verhouding waaruit beskerming en liefde vloei.
Ons redding van UHURU kom dus nie van wapens en gewere(Psalm 124) nie, maar
om die aangesig van JaHWeH te soek, en op Hom te vertrou.
Want Hy alleen is ons skild en ons beskermer, mense faal maar die wat by Hom
skuil, sal veilig wees(Psalm 118).
Dit is baie belangrik dat elkeen van ons tyd maak om af te sonder om Hom wel
te vra wat om te doen. Waar wil Hy hê moet ons wees as hierdie dinge
aanbreek, en wat moet jy doen?
Baie het alreeds deur die leiding van die Heilige Gees gereed begin maak vir
dié tyd deur gebed, voorrade, vervoer ensovoorts.
Die enigste manier waarop hierdie dinge afgeweer kan word is as ons as 'n
volk ons sondes belei, weg draai van al die verkeerde dade wat 'n gruwel
voor Sy oë is en ons tot Hom bekeer, soos Ninevé. Anders is Uhuru 'n vaste
sekerheid - waarvan ons reeds gewaarsku is. Laat ons hierdie boodskap
versprei, en konstant die aangesig van ons Vader vir ons volksgenote soek.

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Nuwe Staproete op Tafelberg.

Tue, 18 October 2005 05:58

Soort van. Daar gaan glo uiteindelik 4 staproetes wees.
Die een wat op 1 November oopgestel gaan word word , ek moet nou eers weer
die naam gaan opsoek, strek oor 3 dae. Dit begin met 'n besoek aan die
museum op Robbeneiland, besoek aan die Distrik 6 museum, besoek aan Bo-Kaap,
Tuine, en dan word die eerste nag geslaap iewers hoog op in Tamboerskloof.
Die volgende dag word Tafelberg verken, en by 'n nuutingerigte gerief bo-op
Tafelberg geslaap.
Die volgende dag loop die besoekers af teen Nursery Ravine tot in
Kirstenbosch.
Groepe van 20 op 'n slag kan deurgaan, vergesel deur 'n hooftoergids en
addisionele gidsse/helpers - 1 vir elke 10 of gedeelte van 10 besoekers.
Dit kos R 1500 per persoon.
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Regsnuus

Tue, 18 October 2005 05:10

Miskien weet julle , of weet julle nie.

Hier in die Kaap is die regsberoep in rep en roer - omdat die main peanut,
wat verlede jaar by die minister gaan kla het oor rassisme in die balie, toe
self met die broek om die enkels uitgevang is.
Nou moet HoofregterPresident Pius Langa sy eerste groot besluit neem, om te
beslis of Hoofregter John Hlope stout was.

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Die koesterjie

Tue, 18 October 2005 04:50

Gampta, my vaal sussie!
Al wat ek in die wêreld het
buiten my ouma.
As jy bo in die lug sing,
Kan jy al die wonderlike dinge onder sien:
waar die hasie wegkruip
en die steenbokkie sy lêplek maak.
En die vroue kan jou nie raak nie,
want jy is sterker as almal,
al is jy swakker as ek.
Selfs die bergleeu wat ons bang maak
as hy snags brul,
kan jou nie raak nie.
Ek sal jou oppas, my sussie,
tot al jou kleintjies groot is

(Eugène Marais)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: New Series - Farm Worker Misery

Tue, 18 October 2005 04:46

ag gaan jaag die skape in

"Plaaswerker Jan"
wrote in message
news:e6915095605b60608375af1664e8cebb@msgid.frell.theremaile r.net...
> Dear Master and Madam
>
> My name is Jan and I work on a farm in the Karoo. I want to tell
> you and the world my story and my suffering on the farm under
> the boer control. Even after the fall of apartheid things are
> getting worse and the boer is getting more angry that things
> will be taken away from him. He is against us all the way.
>
> All the words I will be writing will be my own but I do get some
> help from my English friend with some of the translation work. I
> only have a Standard 6 Certificate but I have read a lot so I
> hope you will be able to understand me.
>
> I will post here on a regular basis in the hope that you can
> begin to understand the error of your ways. My family is still
> on the farm so I won't be giving any names or addresses as I am
> scared that the master will hurt me if I do. Some of you may
> feel uncomfortable with me telling the true story and may ask
> the Internet to remove my stories from this group. You should
> not worry about the truth being told because that is the only
> way we can live peacefully together in peace. The truth must be
> told for the world to know that this unkindness towards people
> can stop and the farmers anger will stop too.
>
> Farmworker (Plaaswerker) Jan
>

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

" Kanniebos " deur DONALD RIEKERT

Tue, 18 October 2005 00:56

KANNIEBOS
Donald Riekert

As ek jou eendag moet neerlê
sal dit in Bitterfontein se los sand wees
Stof tot stof sal jou nie raak nie
maar son en maan sal in die swartklip
oor jou gaan Die kannieblom se roesrooi
sal jou wang se gloed bewaar
en die sout sal teen jou vasslaan
jou lyf teer gebalsem hou

Prosa & poësie | 3 kommentare

Bladsye (1838): [ «    254  255  256  257  258  259  260  261  262  263  264  265  266  267  268  269    »]
Tyd nou: Sat Jan 11 06:49:33 UTC 2025