Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer trou
is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie wat
trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
anders, en kinders het wat self al getroud is.
Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
Suid-Afrikaners wat in die toekoms 'n nuwe huis wil koop, gaan
ingevolge konsep-regeringsbeleid verplig word om armes as bure te
aanvaar.
Dit is die doel van die nuwe beleid van "inklusiewe" behuising wat
tans met rolspelers in die boubedryf bespreek word.
Die nuwe beleid, wat nog net voorstelle is, het tot skokgolwe onder
ontwikkelaars gelei. Dit is einde verlede maand vir die eerste keer
aan die Vereniging van Eiendomseienaars (Veesa) voorgelê.
Hiervolgens sal ontwikkelaars tot 30% van die waarde van elke
ontwikkeling vir laekoste-huise opsy moet sit. Die laekoste-huise sal
tussen die ander huise in die ontwikkeling versprei moet word.
En met laekoste-huise word nie net bedoel huise van R250 000 en R300
000 wat aan die opkomende middelklas verkoop word nie, maar ook
huisies van R50 000 wat met staatsubsidies gebou word.
Die regering maak lankal geluide dat residensiële ontwikkelaars 'n
bedrag gelyk aan 20% van hul belegging vir laekoste-huise beskikbaar
moet stel, maar die jongste voorstelle gaan veel verder.
"Die doel van die nuwe beleid is nie net om ontwikkelaars te dwing om
meer laekoste-huise te bou nie, maar ook om die rasse- en
klasseverskille in Suid-Afrika verder af te breek," het mnr. Dan Smit,
konsultant van die departement van behuising, in die voorlegging aan
Veesa gesê.
Daarom mag 'n ontwikkelaar nie die laekoste-komponent van sy
ontwikkeling op 'n ander plek bou nie. Dit moet in dieselfde
ontwikkeling wees - en die armes se huise mag ook nie saam gegroepeer
wees nie, hulle moet tussen die duurder huise staan.
En dan word daar vereis dat die goedkoper huise se styl en afwerking
nie by dié van die duurder huise afsteek nie.
Smit het in die voorlegging aan Veesa gesê baie mense werk in die
omgewing waar ontwikkelings plaasvind en dat hulle ook die reg het om
in sulke gebiede te woon.
Die voorstelle maak wel voorsiening vir uitsonderings, soos in die
geval van ontwikkelings waar die gemiddelde prys van 'n eenheid tans
meer as R900 000 is, maar dan moet die ontwikkelaars by 'n ander
"insluitende" ontwikkeling betrokke raak en tot 60% van die eenhede
aan laekoste-huise toewys. Volgens Smit sal ontwikkelaars wat
kwytskelding kry, nie toegelaat word om die laekoste-komponent van 'n
ontwikkeling in 'n laekoste-ontwikkeling op 'n ander plek op te rig
nie. Die finale persentasie wat aan laekoste-huise toegewys moet word,
kan tussen 10% en 30% wissel, maar die beleidsvoorstelle lui dit moet
waar moontlik 30% wees.
Die persentasies kan van gebied tot gebied verskil en die finale
besluit berus by die betrokke plaaslike owerheid.
Ontwikkelaars sê dié voorgestelde beleidsmaatreëls is nie net
onhaalbaar en ondeurdag nie, maar sal die residensiële boubedryf in
Suid-Afrika op sy knieë dwing.
"Niemand sal bereid wees om eenhede in sulke ontwikkelings te koop
nie," sê mnr. Jo Pelser, uitvoerende hoof van Sable Homes, een van die
grootste ontwikkelaars in Suid-Afrika.
Dit kan weer lei tot 'n tekort aan huise wat die pryse van bestaande
huise in gevestigde woonbuurte die hoogte sal laat inskiet
Neels Jackson raak al weer sommige "wyshede" kwyt:
Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
Feb 06 2007 07:33:10:213PM - (SA)
Neels Jackson
Dis moeilik om deesdae in Suid-Afrika 'n rustige, koelkopgesprek te
voer oor geweldsmisdaad. Dis 'n kwessie waaroor mense met rede en met
reg ontsteld raak.
Dit bring egter ook mee dat mense soms dinge sê en frases gebruik
waaroor hulle nie twee maal gedink het nie.
Een van die frases waaroor ek myself nogal die afgelope tyd verwonder
het, gaan oor die vraag of misdaad buite beheer is of nie - met die
aandrang dat pres. Thabo Mbeki moet erken dat dit wel buite beheer is.
Ek sou dink dat misdaad, alle misdaad, per definisie buite die beheer
van die regering moet wees. 'n Mens wil tog nie hê dat die moorde op
mense op plase en in stede bínne die beheer van die regering moet
geskied nie.
Nee, sou iemand kon sê. Wat bedoel word, is dat die regering beheer
verloor het oor die situasie in die land en dat die hoë vlakke van
misdaad 'n teken is daarvan.
Dan gaan die vraag oor die soort beheer wat 'n regering oor die land
kan en behoort te hê.
In 'n polisiestaat beheer die regering byna alles in die land - waar
mense beweeg, wat hulle sê of skryf, wat hulle doen.
Van vryheid is daar nie sprake nie, maar vir gewone burgers wat nie
teen die prikkels skop nie, is die omgewing gewoonlik veilig.
Toe ek drie jaar gelede in Zimbabwe gaan vakansie hou het, was dit
juis een van die versekerings wat ek gekry het: dis veilig, want die
polisie beheer alles.
In 'n demokrasie met verskanste vryhede word dit nie van die regering
verwag om alles te beheer nie. Inteendeel, daar word van die regering
verwag om nié totale beheer uit te oefen nie.
Hy moet vir sy burgers ruimte gee om hulself te beheer. Net waar
individue hul vryhede gebruik om ander mense se regte aan te tas, moet
die regering ingryp.
Nou is dit klaarblyklik net hier waar dinge in Suid-Afrika verkeerd
loop. Die aantal mense wat hulle nie aan die reëls vir 'n beskaafde
samelewing hou nie, het abnormaal en onaanvaarbaar hoog geword. Die
samelewing self - nie die regering nie - is siek.
Die vraag is hoe dié situasie omgekeer kan word.
In die populêre gesprek is die antwoord dikwels eenvoudig dat
polisiëring verskerp moet word, soms met die aandrang daarby dat die
doodstraf moet terugkom.
Daarby word die regering maklik verwyt dat hulle bloot nie die wil het
om dit te doen nie.
Só eenvoudig is dit egter nie. As Mbeki die geweldsmisdaad so maklik
kon hokslaan, sou hy. Dit sou die lewe vir hom ook baie makliker maak.
Die punt is dat die situasie baie ingewikkelder is as dit. Die pasiënt
se toestand is kritiek en die regering het eenvoudig nie die vermoë om
die simptome te beheer of te beëindig nie.
Dit is nie so omdat die regering sleg is nie, dis omdat die siekte so
ontsaglik groot en diepgewortel is.
Ja, natuurlik moet die polisiëring verskerp word - en dis goed dat
daar druk op die regering geplaas word om dit te doen, maar dit sal
nie die wortel van die kwaad uitroei nie.
Want al is misdaad vandag die mees akute probleem in die land, is dit
nie Suid-Afrika se grootste of belangrikste probleem nie. Daar is
kwessies onderliggend aan geweldsmisdaad wat nie deur polisiëring
opgelos gaan word nie.
Een daarvan is die noodsaak van versoening. As 'n rower dreig dat al
die witmense vermoor gaan word, is dit 'n teken van onopgeloste haat
in sy gemoed.
In beginsel is dit dieselfde vernietigende krag wat 'n mens ook soms
hoor wanneer wit mense in reaksie op die geweld terugval op
rassistiese retoriek.
Dié spanning word natuurlik nie makliker gemaak deur die kloof tussen
ryk en arm nie. Nie dat armoede as sodanig tot misdaad hoef te lei
nie, maar die kombinasie van desperate armoede en oordadige rykdom
binne sig daarvan, is 'n resep vir opstand.
As Suid-Afrikaners misdaad wil hokslaan en hul samelewing tot 'n vlak
van relatiewe normaliteit wil bring, is dít die kwessies waaraan hulle
self aandag sal moet gee.
Dis goed en wel om te verwag dat Mbeki Vrydag in sy staatsrede ernstig
aan dié kwessie sal aandag gee, maar daar kan nie verwag word dat hy
die probleem alleen moet oplos nie.
Het pres. Mbeki se staatsrede aan jou verwagtinge voldoen?
Ja, ek is verras dat hy soveel aandag aan misdaad gegee het - 28 - 5%
Hy het al die belangrike sake aangeroer - 23 - 4%
Nee, dis maar vae beloftes - 466 - 90%
Totale aantal stemme: 517
Dié stemming is nie wetenskaplik nie en verteenwoordig net die menings
van internetgebruikers wat deelgeneem het. Die resultate
verteenwoordig ook nie noodwendig die menings van internetgebruikers
in die algemeen of van die publiek as geheel nie.
In 'n poging om hoër onderwys te transformeer en "swart boude op
sitplekke te kry" het universiteite nie die doelwitte bereik wat hulle
moes nie én is party instellings selfs van 'n swakker gehalte as
vroeër.
Só het prof. Adam Habib, direkteur van demokrasie en regering by die
RGN, gister in Johannesburg gesê.
Habib was een van die sprekers by die Universiteit van die
Witwatersrand (Wits) waar die tema "Transformasie en hoër onderwys"
bespreek is.
Habib het gesê speletjies word met transformasie gespeel en 'n malheid
om syfers is aan die gang. " 'n Instelling sal alles in sy vermoë doen
om die mikpunt van 60% swartes te bereik, al moet dit beteken dat hy
geen wittes in diens neem om dié syfer te laat klop nie.
"Die gevolg is dat dienste nie gelewer kan word nie. So kry 'n mens 'n
situasie waar die adjunk-president dan aankondig sy moet Indië toe
gaan om vaardige mense te kry."
Habib het gesê 'n fortuin word bestee om swart studente universiteite
toe te stuur wat dan nie die mas opkom nie.
Volgens hom lyk die syfers goed as die departement kan sê 60,9% van
studente wat in 2005 op universiteit was, is swart, maar wat van die
feit dat omtrent net 40,9% deurkom?
Habib het gesê groot gewag word deur universiteite gemaak wat na
hulself as "wêreldklas- Afrika-universiteite" verwys.
"Maar kán hulle dit sê as in ag geneem word dat 'n universiteit soos
Wits se navorsingsuitsette van 1 100 in 1998 gekrimp het tot 700 in
2005. En 'n instelling soos die voormalige Mangosutho Technikon wat
met presies een publikasie per jaar vir die hele universiteit spog?"
Habib het gesê baie kan gesê word oor gelykheid, transformasie en
demokratisering van hoër onderwys, maar as niks gedoen word om jong
akademici te werf nie, sal universiteite binne tien tot 15 jaar dood
wees.
Hy het gesê universiteite skiet tekort in hul werk om die behoeftes
van gemarginaliseerde groepe en gemeenskappe in ag te neem.
"Hoeveel studente is vir internskappe in gemeenskappe ontplooi?
Hoeveel programme maak internskappe verpligtend?"
Hy het gesê terwyl universiteite gewortel moet wees in die Suid-
Afrikaanse en Afrika-konteks, gaan hulle steeds voort om Europa en die
VSA na te boots.
Habib het gesê meer hulpbronne is nodig vir hoër onderwys, maar ook 'n
beter benutting daarvan
Race Differences in Intelligence: An Evolutionary Analysis is a 2006
book by Richard Lynn claiming to represent the largest collection and
review of the global cognitive ability data, by nine global regions,
surveying 620 published studies from around the world, with a total of
813,778 tested individuals.
Lynn's meta-analysis lists East Asians (105), Europeans (99), Inuit
(91), Southeast Asians and Amerindians (87 each), Pacific Islanders
(85), Middle Easterners (including South Asians and North Africans)
(84), sub-Saharan Africans (67), and Australian Aborigines (62).
Ashkenazi Jews score significantly higher than other groups (107-115)
in the U.S. and Britain, but estimates of the average IQ of Ashkenazim
in Israel may be somewhat closer to the European mean.
Like much research regarding race and intelligence, Lynn's work has
been controversial. When taken as national averages, the data
available, particularly regarding the developing world, is speculative
due to limited sampling, year of testing, and varying type of
cognitive ability test used. Lynn's survey is an expansion by nearly
four times of the data collected in his 2002 IQ and the Wealth of
Nations with Tatu Vanhanen, which dealt with the relationship between
IQ and economic development. IQ and the Wealth of Nations was
criticized for error, alleged bias, and racism, but the book has also
been used as a source of IQ data and hypotheses in several peer-
reviewed studies.[1] Lynn argues the surveyed studies have high
reliability in the sense that different studies give similar results,
and high validity in the sense that they correlate highly with
performance in international studies of achievement in mathematics and
science and with national economic development.
Some of Lynn's research has been funded by the Pioneer Fund. The book
was not published by an academic publlisher but by a private publisher
known to have previously published anti-semitic books
en dan kan ons sommer ook die crime ding so opsom:
[edit] Europe
Britain has a prison population of just over 80,000, 8% of which are
Muslim. In Britain blacks are responsible for 26% of the robberies,
10% of the sexual offences and 14% of the drug offences despite the
fact they make up only 2% of the population in the UK. (Source:
Statistics on Race and the Criminal Justice System.) Sixty-three
percent of mugging victims in London reported that their attackers
were black. [3]. In Britain, "almost twice as many black people are in
prison as at university, according to a report by the Commission for
Racial Equality http://en.wikipedia.org/wiki/Race_and_crime
Daar's 'n 1226 poste geadverteer vir projek personeel, vat 'n kyk, begin
salarisse is ongeveer $50 000 per jaar sonder uplifts, meeste van ons
kry so $150 000 per jaar uit met uplifts (Ps: geen belasting nie omdat
die werk meestal oorsee is)
Kan ons nie almal net een maal per dag 'n lokale berug van een van ons
koerante by die groupe in drop nie.
Veral berigte inverbant me Mbeki en korupsie, racisme duur die
regering , Zuma , Pagad en die res van die regering
Meestal dink die yanks ons maak 'n grap as ons praat oor ons regering ,
maar as ons genoeg blootstelling vir hulle gee sal hulle ewentueel ons
in 'n simpatieke lig sien .
Met die Donnerse internet het ons 'n baie beter propaganda stelsel as
wat die ANC oot van kon droom.
Maar ons het ook die mees bespotlike regering op die planeet.
Ek se weer dat hulle ons meestel nie ernstig opneem nie omdat dit
buite hulle "Frame of possible existance " is wat ons daaglik in SA
ervaar
Kan ons nie almal net een maal per dag n lokale berug van een van ons
koerante by die groupe in drop nie.
Veral berigte inverbant me Mbeki en korupsie, racisme duur die
regering , Zuma , Pagad en die res van die regering( Torrek, veral jy
en Suidwester)
Meestal dink die yanks ons maak n grap as ons praat oor ons regering ,
maar as ons genoeg blootstelling vir hulle gee sal hulle ewentueel ons
in n simpatieke lig sien .
Met die Donnerse internet het ons n baie beter propaganda stelsel as
wat die ANC oot van kon droom.
Maar ons het ook die mees bespotlike regering op die planeet.
Ek se weer dat hulle ons meestel nie ernstig opneem nie omdat dit
buite hulle "Frame of possible existance " is wat ons daaglik in SA
ervaar
On Feb 7, 9:11 am, "fire_" wrote:
> http://www.popcru.org.za/
>
> POPCRU welcomes the freedom of speech and freedom of association as
> espoused by the Constitution of our country, more for so because as an
> organisation we have played our part in ensuring that the policing
> fraternity is transformed from the police force it used to be into the
> transformed, people-centred South African Police Service.
Double Talk!
Hulle kan nie aanvaar nie dat Blankes vir hulle eie saak iets gaan
doen!
They can't take it that Whites stand up for their own cause...
Apartheid-moordplan: 3 vervolg
Feb 06 2007 10:29:15:953PM - (SA)
Willem Jordaan en Jan-Jan Joubert
Kaapstad. - Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het drie
veiligheidspolisiemanne in kennis gestel dat hulle vervolg gaan word
weens beweerde apartheidsmisdade.
Dit sal die eerste vervolgings wees ná die Waarheid-en-
versoeningskommissie (WVK).
Dit hou verband met pogings in 1989 om eerw. Frank Chikane, nou
direkteur-generaal in die presidensie, te vergiftig.
Beeld het vasgestel die drie, wie se name aan die koerant bekend is,
is reeds deur hul regsverteenwoordiger in kennis gestel dat die NV van
voorneme is om voort te gaan.
Dit baan die weg vir die vervolging van mnr. Adriaan Vlok, oudminister
van wet en orde, en genl. Johan van der Merwe, voormalige polisiehoof,
wat volgens ingeligte bronne deeglik bewus en voorbereid is daarop.
Die NV wou gister nie bevestig of ontken dat vervolgings gaan begin
nie. In invloedryke politieke kringe word egter druk gegis dat die
beplande vervolgings 'n politieke byenes in die week van pres. Thabo
Mbeki se staatsrede kan oopkrap.
Die kwessie van apartheidsvervolgings is 'n politieke turksvy omdat
sommiges meen vervolgings moet plaasvind om die WVK-proses tot sy
logiese afloop te bring, terwyl ander meen dit kan versoening
beduiwel.
Vlok was onlangs in die nuus toe hy Chikane se voete gewas en
vergifnis gevra het vir die poging om hom te vergiftig toe hy destyds
die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke was.
Die drie veiligheidspolisiemanne word met dieselfde aanslag op Chikane
se lewe verbind.
Vlok se optrede is verlede jaar deur Mbeki geloof en hy het bygevoeg
Suid-Afrikaners moet leer om meer na mekaar te luister oor
apartheidsgrense heen.
Vlok wou by navraag geen kommentaar lewer oor sprake dat hy vervolg
kan word nie.
Ook Van der Merwe het die swye bewaar.
Mnr. Jan Wagener, die drie veiligheidspolisiemanne se
regsverteenwoordiger, het by navraag bevestig die NV het hom einde
verlede maand hieroor in kennis gestel.
Hy wou nie uitwei oor die klagtes ter sprake nie.
Die jongste gebeure volg op 'n nuwe vervolgingsbeleid oor onder meer
apartheidsmisdade wat in Januarie 2006 in die parlement ter tafel gelê
is. Daarin is 'n klousule vervat waarluidens die NV kan besluit om nie
met 'n vervolging voort te gaan nie, as dit nie in die "nasionale
belang" is nie. Een van verskeie faktore wat in ag geneem kan word, is
die feit dat die apartheidslagoffer nie wil hê die vervolging moet
voortgaan nie.
Chikane het aangedui hy stel nie in vervolging belang nie, maar wil
volledige inligting oor die aanslag op sy lewe hê. Hy het ook al
aangedui die regering stel nie belang in verkwistende vervolgings nie.
Die besluit om te vervolg, berus egter kragtens die beleid en die
Grondwet by die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv. Vusi
Pikoli, en nie by die regering nie.
Die vervolgingsbeleid maak onder meer voorsiening daarvoor dat 'n
volledige openbaarmaking oor apartheidsmisdade aan die NV gemaak kan
word. Na verneem word, het die drie voorleggings aan die NV gedoen in
die hoop om kwytskelding van vervolging te kry. Die NV het egter
aangedui hy beplan vervolging. http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2065515 ,00.html