Hier by ons in Namibië is daar nou weer so 'n paar stakings wat dreig. Om
verskeie redes wil werkers staak: Salarisverhogings, beter
werkomstandighede, afdankings, ens. Die werkersunies druk hard vir die
werkers se regte. Toe wonder ek, as 'n besigheidsman myself, wat van die
werkgewers se regte? Sou die werkers oor die algemeen meer laks raak en
nie die verwagte produksie gee nie, kan die werkgewer staak om salarisse te
betaal tot die werkers besluit om beter produksie te gee? Hoekom werk dit
net een kant toe?
"Schorsch" schreef in bericht
news:1169640542.604156.22150@j27g2000cwj.googlegroups.com...
>
> Nederlandse Nazis?!
&mode=related&search=
Tja, je kan hier ook zo moslims invullen heden ten dagen, zoals
het verhaal verteld word. Alleeen zie je hier wat er gebeurd
als een groep daadwerkelijk zich aanpast aan de cultuur, en dus
de kledng draagt etc.integratie dus, dan word het were gezien
al het binnesluipen van een cultuur.
Erg leerzaam zulke filmpjes, ook toen werd het merendeel
van crminalieteit toegedicht aan een andere bevolkingsgroep,
zien we dat heden ten dagen nog zo?
Torreke:
Paulus het aan "'n doring in die vlees" gely (nie
> duidelik waarna dit verwys nie)
Wel, as ek praat van 'n doring in die vlees dan verstaan ek dat ek, wel, 'n
doring in die vlees het.
En dan haal ek dit uit. Gewoonlik met 'n naald.
Heel suksesvol.
Sonder om te bid.
Mens "ly" nie aan 'n doring in die vlees nie.
Mens het dit.
Dis die werklikheid.
Ek sou dink dat sy na Pansat, of na 'n Universiteit wat die vakke aanbied,
verwys word.
Annette
"Koot" wrote in message
news:1169620618.165749.32310@j27g2000cwj.googlegroups.com...
> Kan iemand hierdie dame help? Of ken iemand iemand wat haar kan help?
>
>
> "Hello - I am a choral music teacher from Pennsylvania, US
>
> We are performing our spring concert this year in hopes to raise money
> and awareness for youth-AIDS . We are performing a piece of music that
> is in Tsonga/Shangaan dialect. There are some pronunciation guides in
> the piece but not enough for my taste. I want to do this piece right
> and was wondering if you know of any pronunciation guides or people
> that I could email regarding this matter.
>
> Thanks so much,
> Lisa McIntyre "
>
Misdaad - veral geweldsmisdaad! - is buite beheer, al probeer die
ANC-regering hoe hard ontken dat dit so is.
Die eerste plig van enige regering is om sy wetgeshoorsame burgers te
beskerm. Die regering doen nie sy plig nie! Dis 'n feit!
Maar hierdie pos is nie bedoel om die ANC-regering aan te val, te beledig,
in die beskuldigde bak te plaas of net 'n klaaaa- brief te wees nie.
Ek wil eintlik hê dat ons besin oor die vraag: Wat kan ons as gewone burgers
doen om misdaad hok te slaan? Want dat dit meer as net "effort" van die
regering gaan vra... - Dat 'n grootse burgerlike inisiatief nodig is! - is
duidelik.
Ek het my eie idees daaroor, maar ek wil graag hoor wat ander sê voor ek my
opinie lug.
Dave wrote:
> En nog n ding Jonas - het jy nog petrol in jou BMS se tenk? Ek
> weet ons mense kan nie n job kry nie deesdae so ek het net
> gewonder.
>
> Is jy nog n lid van die AWB? Ek het gehoor dat jy een van ons
> se generaals geword het. Ek is n kaptein in bevel van 100
> mense. Nes die SADF ne.
>
> DD
Jonas met n boep in AWB-uniform, brandy en coke in die had!! Ha,haha!!!!
Ik neem aan dat u best Nederlands begrijpt.
Ik ben zo vrij hier een vraag te deponeren.
Het (Zuid-)Afrikaans is - dacht ik - in de jaren
1920 offieel ontstaan.
Er was dat bekende citaat, dat met zoveel woorden
als volgt luidde:
"Als Nederlands onze taal is, waarom spreken wij dat dan niet?
Als Afrikaans onze taal is, waarom schrijven wij dat dan niet?"
Zou iemand me kunnen zeggen hoe deze leuze luidde
in het (Zuid-)Afrikaans?