Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geslagsregister
geslagsregister [boodskap #153616] Vr., 20 November 2026 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27190
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
geslagsregister
Afbreking: ge•slag•re•gis•ter
Samestelling: geslag + -s- + register


Selfstandige naamwoord: geslagsregister
Meervoud: geslagsregisters
Verkleinwoord: geslagsregistertjie
Meervoud van verkleining: geslagsregistertjies

Betekenis:
• 'n Dokument waarin 'n persoon, familie of dier se afstamming en voorgeslagte aangeteken is.

Gebruik:
• Sy het haar familie se geslagsregister nagevors om meer oor haar voorouers te wete te kom.
• Die stoetboer hou geslagsregisters vir elkeen van sy teeldiere by.

Sinoniem:
• genealogie
• geslagsboom
• geslagslys
• stamboom

Vertaling:
Engels: genealogy, family tree, pedigree
Nederlands: geslachtsregister, stamboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: familiehoof
Volgende onderwerp: steekvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 20 20:20:07 UTC 2026