Speedy Conzales wrote:
> On 26 May 2003 13:59:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy Conzales wrote:
>>>
>> Ja dit het,
>>> want dit is nie 'n groep wat IP's
>>> lees soos alt.gloudina.ng nie:-)
>>>
>>
>> Gloudina speel 'n belangrike rol in daai groep. As sy nie bestaan het
>> nie sou iemand haar moes opmaak:-) En die hemel weet, sy het
>> uithouvermoë! Sy is al donkiejare daar, en altyd op haar pos. En hoe
>> kwater sy mense maak, hoe minder blokeer hulle haar bydraes... Wys jou
>> net.
>>
>> Lorinda
>
> ek weet, ek deel al ten minste drie jaar daar.
> En voel gemaklik om dit alt.gloudina.ng te noem.
Speedy Conzales wrote:
> On 26 May 2003 13:45:04 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy Conzales wrote:
>>
>>> Het jy die Rhinowall ad wat ek gestuur het gesien, Lorinda?
>>>
>>> Speedy
>>
>> Waarheen het jy dit gestuur?
>>
>> Lorinda
>
> Na jou epos adres toe.
> Moet ek dit weer stuur?
Speedy Conzales wrote:
> Ja dit het,
> want dit is nie 'n groep wat IP's
> lees soos alt.gloudina.ng nie:-)
>
Gloudina speel 'n belangrike rol in daai groep. As sy nie bestaan het
nie sou iemand haar moes opmaak:-) En die hemel weet, sy het
uithouvermoë! Sy is al donkiejare daar, en altyd op haar pos. En hoe
kwater sy mense maak, hoe minder blokkeer hulle haar bydraes... Wys jou
net.
> Gaaf, die uitslag was dat jy dieper in ons harte gekruip het. Sonder
> een enkele teenstem aanvaar.
Baie dankie.
> ns.
> (Die naam waaronder die vergadering kennisgewing geplaas was
> moes nooit gebeur het nie. Ek het dit minute gelede op 'n ander
> nuusgroep gebruik waar ek bekend is en lankal deel maar iets
> anoniem geplaas het. Wou nie eens gehad het dat hulle moes
> weet dat dit uit SA is nie)
Jou geheime dra van die beret en ondersteuning van obskure marxistiese
denkers, asook jou liefde vir boeke deur Marcel Proust is veilig by
ons.