Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

hulp benodig

Sa., 31 Mei 2003 14:39

kan iemand my asb. email en net inlig op my "posts" wel die server bereik?

kri...@tiscali.co.za

dankie

Andries (in die k*k)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

test

Sa., 31 Mei 2003 14:19

trying to fix outlook..please stand by....

logging in..

....failed

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Nee magatag

Sa., 31 Mei 2003 14:13

Kan julle my boodskappe sien, want ek kan nie. Outlook stukkend..alweer.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Andries

Sa., 31 Mei 2003 13:33

Ek is hier

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir ingeval julle hier is

Vr., 30 Mei 2003 20:18

en my brief kan lees, hoezit:-)

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

staking?

Vr., 30 Mei 2003 19:42

Nou is julle twee besig met 'n staking?

Speedy (vanaand werklik op spoed)

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Lorinda

Wo., 28 Mei 2003 21:59

Waar is jy?

Speedy

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Speedy en Lorinda?

Wo., 28 Mei 2003 20:03

Hoekom die aande as ek hierheen kom om lekker te wil gesêls is julle nooit
hier nie?

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Mandrake en ander bestanddele

Wo., 28 Mei 2003 18:08

Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?

Lorinda

Rekenaars & selfone | 16 kommentare

Mandrake ver9.0

Wo., 28 Mei 2003 18:00

Ek het pas Mandrake Linux ver9.0 op my D:\ install! Alles was automaties
gedetect behalwe my f*(&^^&$(*)&^*)&_*
MODEM! nou moet ek 'n manier soek (en daar is blykbaar..) sodat die ding in
Linux werk. As ek na "alt.os.linux.mandrake" toe gaan, gaan niemand my help
nie. Om rede dit een van die eenvoudiger takies behoort (veronderstel) om te
wees. Hulle gaan vir my lag...

Mandrake het my R190.00 (+ belasting) gekos.

Al die programme wat ek nodig het is klaar geinstaleer. Van 'n MP3 player
tot 'n woordverwerker...

Ek is hier tot 10h00 vanaand, as iemand wil gesêls

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1726  1727  1728  1729  1730  1731  1732  1733  1734  1735  1736  1737  1738  1739  1740  1741    »]
Tyd nou: Ma. Jan. 19 05:17:16 UTC 2026