Andries se probleem ìs toe Linux. As jy iemand hoor klop,
(kyk maar eers deur die gordyne) sal dit Andries wees.
Hy sal netnou kom vertel van die drama wat hy ervaar
in die nuwe Linux)wêreld waarin hy hom begewe het.
SpeedY:
> Die wind waai die wind?
> Ek het te lankal al hier ingevlug
> en hittige voggies verslind
> Moet nou terug na die brug:-)
Was jy al in Ierland? daar is nie pubs in die wereld wat kan kompeteer
nie....
> Moes gewees het die wind waai die re?n;-)
> Die weer was lekker rof, hoor!
> Blitse uit die suide van waar die hael kom
> Vinnige vlagie re?n
> en baie lawaai
> Dink iemand is besig om die meubels te verskuif daarbo
En wie uit die pantheon sou dit nou wees? Vir wie, steek jy, Speedy, 'n kers
op as jy saans onder jou brug sit. Ons kry nie sulke stoms hier nie, jy laat
my nou terugdink..........