Diefstal
Vr., 06 Junie 2003 09:23
Terwyl almal op 'n toetserige stasie is, het ek besluit om te kyk of ek nie
'n onderwerp aan die gang kan kry nie...
Daar was laas nag 2 karre gesteel in Ficksburg. By 3 ander is ingebreek en
radio's gesteel
--
Andries J. Kriel
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
Bat out of hell
Do., 05 Junie 2003 23:10
Dave wrote:
>
> Toegegee, in 'n mate, want wanneer een van die Japs
> begin snake, kos dit geweldig kophou om heel daaruit te kom.
> En dit is as gevolg van swak ballans in die raamwerk (dink ek).
>
> Wat roadholding aanbetref, is dit nogal iets interessant om aan te
> dink wanneer jy aan die nuwe 'super' bikes dink wat so ligte raamwerk
> het. Dit is tog asof 'n fiets gewig moet hê om meer solied onder jou
> te voel.
> Wonder hoe sal dit voel om 'n John Deere bike te ry - 'n krag
> parrafien of diesel een:-)))
>
> Kawa
>
En daar gee jy toe sommer in..:-) Ek dog jy sou stry... Ek haal my
hoed af - jy is 'n regverdige ou.
Het jy nog steeds 'n bike?
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Feministiese Hoed
Do., 05 Junie 2003 22:51
On 5 Jun 2003 14:41:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Dink jy ek is een of ander feminis??!! Ja.
>
>> Lorinda
Speedy: Nou, Lorinda, weet jy waarom dit 'n baie kort kersie sal wees:-)
> 'kay, feminisme laat jou steeds toe om 'n hoed te dra
> Wys vir ons daai hoed - in alt+403 mode
Haai, en daar is dit al weer môre. Baie dankie.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Verdeling van kennis
Do., 05 Junie 2003 22:48
Lorinda wrote:
>> Wat het jy toe gedoen om dit reg te stel?
> Lang storie, maar as jy retig wil weet sal ek jou vertel..kennis moet gedeel
> word.
> --
> Andries J. Kriel
Vertel asseblief. Ek wil altyd uitvind hoe probleme opgelos word.
Lorinda
Rekenaars & selfone |
1 kommentaar
Vereniging van die rugby onskuldiges
Do., 05 Junie 2003 21:46
Andries wrote:
> Dave wrote:
>
>> Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
>> hoe hoog word die net gespan nie
>
> Ek wwet nie eers of daar 'n net is is nie..
> --
> Andries J. Kriel
LOL. Soort soek definitief soort. Ek weet ook niks daarvan af nie. Ek
weet darem dat daar waarskynlik nie rugby gespeel kan word op MY
grasperk nie - dis te klein.
Lorinda
Sport & ontspanning |
1 kommentaar
Kappie leegte
Do., 05 Junie 2003 21:41
Speedy wrote:
>
>>
>>
>> Selfsugtig nê? Kennis is veronderstel om gedeel te word. All property
>> is theft...........oeeps nee, jammer, verkeerde toespraak. As jy my
>> nie wil help nie sal jy my maar altyd kappie-loos moet sien, en
>> verduur hoe mense met my op die straathoeke spot.
>>
>> Lorinda
>
> Is jy dan bra kappie-loos?
>
> Dave
Dink jy ek is een of ander feminis??!! Ja.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar