Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Knock Knock...

Sa., 23 Augustus 2003 18:38

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Oor Bar Lunches....

Vr., 22 Augustus 2003 23:12

Katryn, ek het gesien waarvan DD ons beskuldig het en waaraan hy ons
skrywes toegedig het.... :-) Dink jy ek moet nou maar my een enkele
glasie wyn ook afsweer? :-(

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Taai Thai

Do., 21 Augustus 2003 22:19

Katryn wrote:
>
> LOL!!!
> Agge nee - nou kom jy hier aan, net wanneer ek moet gaan! :-)
> Het jy roomys met peper geeet vir nagereg? Vertel - vertel!! :-)
> (Sal ongelukkig eers bietjie later kan kom lees). Maak vanaand Thai
> hoender met cashew neute en geroerbraaide groente.
> (Hoop nie dit gaan TAAI wees nie!) :-))
>

Ek het nie plek gehad vir nagereg nie:-(( Ek het red mullet slaai
geeet, en pate vir voorgereg (dit was 'n Franse restaurant)

Ek is seker jou Thai was heerlik, en hoegenaamd nie taai nie!:-)

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

MAC Rides again

Do., 21 Augustus 2003 22:06

"Tobie" wrote:
> Waar het jy in RSA gebly en wanneer is jy
> landuit?
> Groete vir eers.
> ---
> Kandas die Macaw sê: "hallo-hallo-hallo"
> Sammy die Sun Conure sê: "Shutup!"
> ---

Dankie vir die foto! Wat is sy/haar naam?
Ek het in Natal gebly (Pietermaritzburg en Durban). Ek is iets soos 15
(amper 16) jaar gelede weg. Ek moet altyd daaroor dink, want die tyd
vlieg. Ek wil altyd iets sê soos 10 jaar, en dan moet ek eers mooi
dink. Dis asof die tyd op 10 vasgesteek het:-)

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Roodepoort roering

Do., 21 Augustus 2003 21:50

Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Objeksie gehandhaaf!!!
>> Enige voorstelle?
>
> Sal so bietjie dink. :-)
> So, waarom was jy so stil? En wat het jy met Lorinda gedoen? Of
> waarmee is sy en Andries besig? Het Tobie dalk iets hiermee te doen?
> Is daar 'n skakel met Roodepoort?
> Oooo....ek het jou vreeslik diep gediggie op SCSAA gesien. :-)))
>

Hier is ek! Ek het saam met vriende gaan uiteet, maar is nou terug.
Dat iemand my in Roodepoort gesien het is 'n infame leuen! Van Andries
gepraat, hy was nooit weer dieselfde vandat jy daardie gemmerbier
resep gegee het nie..:-))

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Katryn se kos

Do., 21 Augustus 2003 05:46

Wat kook jy vanaand Katryn?

Lorinda (wat resepte bymekaar maak).

Kos & resepte | 2 kommentare

Oor my ma

Wo., 20 Augustus 2003 17:56

Dit gaan goed met haar. Sy is besig met chemo terapie (is nie seker van die
spelling nie. Sy moet een keer elke drie weke Bloemfontein toe gaan.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

weervoorspelling

Wo., 20 Augustus 2003 17:20

Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
vanoggend het wit flokkies geval.

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Wat betekent "dalk" ?

Wo., 20 Augustus 2003 15:54

Hoi allemaal,

ik lees nu in bijna ieder bericht het woord 'dalk'. Ik raak helemaal
gefixeerd op dat woord, ik zie het overal! Het is net alsof ik weer zwanger
ben, toen zag ik ook overal dikke buiken.
Maar wat betekent het nu eigenlijk? Ik dacht eerst aan "dadelijk", "
zometeen", maar dat klopt toch niet echt. In het internetwoordenboek kan ik
het niet vinden.

groeten van Roely

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Macaw Ridder

Wo., 20 Augustus 2003 05:54

DD, wat het van die ander ridder geword? Jy het hom nie dalk in Roodepoort raakgeloop nie?:-) Op een of ander ridder aksie of so?

Ek sien julle môre, ek het nog 'n paar goed wat ek voor môreoggend moet lees...

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1699  1700  1701  1702  1703  1704  1705  1706  1707  1708  1709  1710  1711  1712  1713  1714    »]
Tyd nou: Vr. Jun. 05 04:01:15 UTC 2026