Ek is opsoek na titels, woorde, musiek, name van Afrikaanse musiek
kunstenaars van die 30's en die 40's. Enige iemand wat sulke inligting het
of weet wie ek kan kontak - dit sal waardeer word.
Selfs al weet jy net van 'n kunstenaar of ken jy 'n liedjie se titel, laat
weet my asb.
Die volgende is geplaas deur d...@dbn.net by die NG se ewe knie.
The Saturday Paper .. 26 April 1997
WE ERRED ON CUBAN DOCTORS, ZUMA'S DEPARTMENT ADMITS.
In a major turnabout, Health Minister Nkosazana Zuma's department has
entered into confidential negotiations to reinstate South African
doctors "sacked" and replaced by inadequately trained Cuban doctors.
With two multi-million Rand malpractice law suits involving Cuban
doctors pending against the government, sources say the Health
Department admitted in negotiations with the Medical Doctors Union of
South Africa that it made a mistake in recruiting the Cuban doctors.
The Saturday Paper has learnt that the contract of hundreds of Cuban
doctors will not be renewed. They were brought to South Africa to
appparently fill a need for trained staff in rural hospitals. It is
understood that the department now wants to relocate them to larger
hospitals to work under the supervision of South African doctors.
Attempts to obtain comment from the Department of Health on the issue
have proved fruitless.
Philip du Toit, legal representative of Medusa, said the situation with
the Cuban doctors had reached crisis proportions. " They are doing an
injustice to the people out there. "
Du Toit said the union agreed not to disclose details of the
negotiations with the Department of health until agreement had been
reached.
-----
Net-Tamer V 1.07 - Test Drive
-----------------------------------------------oOo---------- --------------
----------------------
Is daar nog iemand wat wonder oor die kwaliteit van die Kubaanse dokter.
toe was dit verby: die son en die wind
en die maan en die sterre en die heerlike
klouspoortjies van die stof
wat so na lewe ruik
mens sien 'n voël
sy lyfskuitjie was soos 'n veer
die seevoël hoort by die water beslis
soos 'n vuis op die palm in die hand
maar ek was reeds voor die deur van al hamra
die rooi doolhof van 'n beskawing onder stof
met die windsels om my bors en om die oë
in 'n grot waar swart son en swart wind
en swart maan en swart sterre en die heerlike
blou douglinstering verdof
met die digter sal ek immers sê ek pers my hart
van gode rein (ons mors nie met mekaar nie)
maar sou die vlieëendes ook
van my voornemens weet?
wat sou dit help om te kierang?
of hierdie aarde my weer op sal bring?
laat staan sulke dinge laat staan
laat staan sulke dinge laat staan
Being in the final year of my geniological thesis, I find it strange that
the majority of Afikaaners, despite the fact that over 98% of their tribe
have non-white blood in their veins, persist with the doctrines of
Apartheid and the NP teachings and still beleive that they are superior to
the black peoples that they are descended from.
Met die wat At de Lange vir ons nou so van Calvinia
vertel, draai die volgende deuntjie aanhoudend in my kop:
Die wit perd van Calvinie,
hy loop maar hy kan nie sien nie;
Die wit perd van Calvinie,
hy loop maar hy kan nie sien nie.
Ek het my nou al moeg gesoek in die F.A.K. na die
woorde. Dis nie daar nie. Ek het elke lied deurgegaan
om te sien of dit nie die refrein van 'n ander lied is nie,
maar ek kry dit net nie.
Ek vra toe vir my man wat die ander woorde is, en hy
kan ook net daardie twee reëls onthou. Ek vra vir hom
waar hy dit gehoor het en hy mompel "Stellenbosch."
Ek het 'n suspisie dis wat hulle in Tollies gesing het,
want hy lyk skuldig wanneer hy dit sê. Maar ek is seker
dat ek daardie lied geken het nog lank voordat ek op
Stellenbosch aangeland het.
So my vraag is : wie ken nog ander woorde vir die
lied?Waar kom dit vandaan? Wat beteken dit? Dis vir
my so 'n mooi surrealistiese gesofistikeerde lied. Ek
wens dat ek meer daarvan kan uitvind. Miskien het dit
'n heeltemal platvoerse agtergrond. Miskien is "wit
perd" die naam van 'n witblits wat hulle in Calvinia
gemaak het en wat vir jou blind maak as jy teveel
daarvan drink. Maar totdat ek ontnugter word deur 'n
ander uitleg, sal ek aanhou om in my verbeelding die
blinde wit perd te sien hardloop daar in die wyk van
die Hantam.
Op die kaal berg
'n ponie en sy ruiter alleen.
Strak-roerloos teen die hoëe gloed,
man, perd: 'n swart standbeeld van steen.
Hoogtes en dieptes, pieke, kranse
waar die bergstilte suis
en in die diep verborge klowe
die ver, silwere geruis
van tuimelende stome.
Die dag, nog eensamer, sterf in die eensame bome.
Die maan stoot teen die oosterkim
met sy bleekwit impala-horing.
Maar dis nog dag daar.... O werelde van lig
so ryk, so kalm! elk piek straal soos 'n toring
van goue vrede bo die heuwels en die ver valleie,
die dorpies stil en wit soos in 'n droom:
o hemelse gloed, tydlose glans bo hierdie wye
grootse wereld vol stilte en lig, lig sonder grens of soom...
O mense van my ras, ondanks alles wat ons skei,
steeds aan my gees, my siel, my hart verwant,
wees groot en ruim en sterk, wees vry,
vol lig en stilte, soos die suiderland!
Die gedigte van Leipold wat jy gepos het, het my laat herinner aan 'Op my
ou Ramkiekie' wat ek lankal gelede op skool gelees het. As jy did daar in
Kanada by jou het, pos dit tog asseblief vir hierdie sentimentele Japie in
Perth...
Dankie
Bo
--
***********************************************
If Dogs Run Free, Then Why Not We?
Nou maak ek self nie meer so baie saak nie
want jy't bobbejaan na my gestuur met 'n briefie in sy bek
dit was geskryf op varkensblaar
dit was 'n bietjie dof
dit was om my en jou te nooi
na die Apies se bruilof
Jy het al die liedjies van my kindertyd weer in my laat sing
en in my hart die Jakkalse elke dag laat trou
Maar wat sal jy van my kan saamneem?
Miskien wanneer die lewe met jou kotiljons
en lekker wals op die Apies se bruilof
sal jy onthou dat jy vir my Aprilmaand was
- die wolke altyd bietjie voor die son -
en ek ten spyte van die reen kon lag
Excuus voor dit nogal lange bericht, maar er is gewoon zeer veel nieuws
1. JAARLIJKSE VERHALENWEDSTRIJD DE BRAKKE HOND
2. Inhoud van het Lentenummer, nr. 54 van De Brakke Hond
3. LETTERS : gebundeld nieuws over Nederlandse literatuur op internet
4. Speciale edities : MEANDER proza
1 ****** VERHALENWEDSTRIJD 1997 **************************
Net zoals elk jaar, organiseert De Brakke Hond een verhalenwedstrijd. De
eerste prijs is goed voor 50.000 BEF
Het reglement is beschikbaar op : http://www.dma.be/p/amphion/brakke-h/reglem.html
2 ****** INHOUD Nummer 54, jrg. 1997***************************
Sarah Block : Ronald Giphart 'Phileine zegt nee'
THEMA :
Stoppen met roken kan de literatuur ernstige schade toebrengen
MET BIJDRAGEN VAN :
Frank Adam Walter van den Broeck
Marc Reynebeau Guido van Heulendonck
August Thiry Bob van Laerhoven
Leo Pleysier Koos van Zomeren
Koen Peeters Johan Vandenbroucke
Peter Pauwels Freddy de Vree
Eddy van Vliet Pjeero Roobjee
Wim van Gansbeke Gie Boogaert
Dirk Verbruggen Jan Luik
Didi de Paris A.F.Th. Van der Heijden
EN VERDER NOG :
Bart Janssen : Gedichten
Siegfried Lenz : Fuselier in Kulkaken
Serge van Duijnhoven : Gedichten
Pol Hoste : Vier Scabreuze
Hendrik Carette : Gedichten
Guy Commerman : Twee onvoorziene springplanken
Stefan Broeckx : Nihil obstat
Nieuw in de sectie SPECIALE EDITIES van De Brakke Hond :
het proza van MEANDER, Kronkeling in de digitale snelweg.
Het digitale tijdschrift Meander heeft onlangs zijn strategie gewijzigd
en zal voortaan alleen nog poëzie brengen. Het proza wordt ondergebracht
op de site van De Brakke Hond zodat de editie in zijn oorspronkelijk
vorm bewaard blijft.
De proza sectie van Meander bevat uitsluitend werk van jonge,
veelbelovende auteurs :
�Roger Blaevoet �Cees Chamuleau �Wieny Curvers �Kees van den Doel �Fred
Dukker �Desmadryl Frank �Marcel Heerink �Johan Jongman �Cornelis Klok
�Olaf Korder �Hans Manders �Eddy Lie �Anneke Marsman �Franz Pleus �Nico
van den Raad �Kees van Rijn �Sander Roosendaal �Chris Roossien �Linda
Slokker �Dingenis Verhulle �Jose de Vries-Boussen �Leo van der Waal
Kijk op http://www.dma.be/p/amphion/brakke-h/special.html
VEEL LEESPLEZIER,
Dirk van Eylen
Dirk.V...@ping.be