Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Hoe meer dinge verander ...

Wo., 22 April 1998 00:00

"Kobus Pietersen" writes:
>
> Mense, wat Glodina nie sê nie, is dat Kanada ook so 'n probleme ondervind.
> In hulle geval is dit vrye handel met Koning VSA, die boelie van alle
> boelies.

Elke jaar het Kanada 'n "trade surplus"
met die VSA. Een van die grootste redes
is die bestaan van die "Autopact" (wat
dit moontlik maak vir Kanada om groot
getalle van die karre van die drie groot
VSA karmakers in Kanada aan mekaar te sit.
Buitendien koop die VSA ook baie van ons
grondstowwe. Dis die arme VSA wat altyd
'n "trade deficit" met die res van die
wereld het.

> Wat het van die inheemse bevolking van Ontario geword? Daar was net soveel
> daar as wat hier swartes was toe Jan v R geland het. Vandag sien jy hierdie
> stamme se name net op plekname. Daar is sommer gou met hulle klaar gespeel,
> hoofsaaklik om hul handel oor te neem. Of is daar reservate vir die mense,
> Glodina? Noem julle dit ook tuislande? Stam die huidige swartes van slawe
> af? Jy brand seker om te vertel.

Ja, nee, ou Kobus, jy is reg. Noord-Amerika se
klomp wit invallers het sommer korte mette gemaak
met die Eerste Nasies. Maar soos ons in jou deel
van die wereld sien, elke hond kry sy dag.

>
> Hoe gaan dit met die Proggresiewe Konserwatiewes,

Hulle het ge-implode. Nou het Jean, Charest,
hulle leier nog leier van die Liberales in
in Quebec geword. So ek dink die Progressiewe
Konserwatiwes gaan die pad van die NP:uitwissing.

Gloudina

>

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Swak bestede tyd.

Di., 21 April 1998 00:00

Kom mense hoekom bestee julle nog tyd aan Gloudina, dit is pe^erels vir
die swyne gooi.

Kom ons boykot vir die vlugteling uit SA

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Oppergesag van die ANC

Di., 21 April 1998 00:00

Beeld spreek vandag sy kommer uit oor die aanduidings dat die regbank
onderhorig raak aan politieke inmenging.

So iets sou natuurlik niks nuut wees nie (hoewel mens natuurlik gehoop het
dat ons deftige grondwet hierdie verskynsel in die NSA bietjie sou beperk).

Wat egter opmerklik is, is dat die ANC-regering nie net onbehoorlike druk
plaas op die regbank (bv in die Angelina-geval nie). In die SARVU-saak neem
hulle die funksies van die regbank heeltemal oor:

1) Die regering besluit om SARVU te ondersoek.
2) Toe dit blyk dat die hofuitspraak vir hulle 'n verleentheid kan wees,
eis die ANC se sportarm, die NSC, dat die bestuur van SARVU bedank en plek
maak vir 'n liggaam wat deur die NSC aangestel word.
3) Die hof besluit toe nee, die regering het nie die gesag om onder die
omstandighede sy neus in die sake van 'n burgerlike organisasie te steek en
hom te ondersoek nie.
4) Sonder om eers vir die regter te wag om sy redes vir sy besluit te
gee, klim die ANC se regering nou by monde van hulle minister van sport in:
Die regering sal die NSC ondersteun in 'n veldtog om rugby internasionaal te
isoleer totdat die huidige bestuur van SARVU bedank.

Dus: die ANC se regering het die bestuur van SARVU skuldig bevind en besluit
hy moet verwyder word. Die feit dat die regbank van oordeel is dat die
regering nie geregtig is om in die onderhawige omstandighede met SARVU in te
meng nie, beteken vir die ANC se regering bloot dat die regering sy vonnis
nou langs ander weë moet voltrek (seker ook net totdat die regter vervang
kan word).

Soos in die kampe in Angola en in die townships in die verlede is die ANC
dus judge, jury and executioner.

Nou ja, soos Secret Squirrel beklemtoon het - die NSA is seker 'n
swartmansland, al het 'n mens gehoop dit sou minder eksklusief wees.

Dis net jammer as dit, soos dit nou lyk, sou beteken dat 'n "swartmansland"
nie plek het vir die oppergesag van die reg nie. Die oppergesag van die reg
was dan juis die "selling point" wat die NSA van die ("wit") OSA moes
onderskei.

Groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Australia Information

Di., 21 April 1998 00:00

If you are so keen on sparing would be South African migrants to OZ the trauma of finding their feet why don't you give it away for free.

You're no better than those so called migration consultants who prey on desperate people who want to leave SA.

Yours is a con job just like the rest.

To prove how freely available the information that you are peddling is, I will be starting posting all the appropriate links that will assist migrants adjust smoothly to their new environment.

I will be leaving out the bull shit about milk and bread prices because it is meaningless as is the stuff on the schools and house prices.

You like in Carine and may send your kids to Carine High school, but people will have to SEE the areas before they decide on things like schools.

Possibly you can recommend the slums of BALGA for migrants - nice and cheap ... good schools.

Cut the crap Reuben and help NOT rip off ex SAfricans.

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Ek is gek oor blanke boertjies!

Di., 21 April 1998 00:00

On 21 Apr 1998 12:52:29 GMT You Wrote:

> Enige blanke boertjie wat graag 'n
> blowjob wil hê, email my by

Jou kop raas.

--> Brought to you by World News (Amiga) v0.85

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

PW as oorlogsmisdadiger voor Madame Arbour

Ma., 20 April 1998 00:00

"André" writes:
>
Is wraak en vergelding deel van jou christenskap of kom dit dalk iewers in
> die handves van mense regte voor?
>
> Wonder maar net
>
>
>
> @igs.net wrote in message ...
>
>> Ek dink nogtans dat dit nie sal
>> kwaaddoen as daar 'n verhoor is
>> van PW nie,

Ongelukkig het hierdie soort sentiment:
dat almal maar nou moet vergewe en vergeet
nie deel van die apartheidsdenke gevorm
nie. Toe het hulle mos maar net aangekla
en papgeslaan. Ek vind dit snaaks dat
so baie Afrikaners nou die vergewe-en-
vergeet doktrine preek en alles wat nie
daarna lyk nie, aankla as onchristelikheid.
Mag ek jou ook daarop wys dat die Verenigde
Volke 'n hof het vir oorlogsmisdadigers
(nou is daar, na Goldstone, 'n Kanadese
vrou - Madame Arbour - aan die hoof) wat
aktief soek om oorlogsmisdadigers te
verhoor. Ek wonder of PW nie ook voor
daardie hof gedaag moet word nie.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Madiba > Milner

Ma., 20 April 1998 00:00

Leendert van Oostrum heeft geschreven in bericht
...

Thomas Jacobs heeft geschreven in bericht 6h797k$j...@hippo.ru.ac.za>...
>
> Hou op ... praat. Die doodskiet van 'n onskuldige kind en 'n motor
> ongeluk verskil hemel breed poepol. Die boertjie wat hom daarin
> verlustig om kindertjies te vermoor moet goed gedonner word. Ons
> grootste prys aan Madiba om die plek van die vuilgat te besoek en
> weereens aan almal te bewys wie eintlik nie-barbaars is. Die boertjie
> (barbaar) moet aan sy ballas beet gekry word en stadig getorture word,
> bliksem.

Dit is die opjaag van hierdie soort emosie waarvoor Madiba-baby
verantwoording moet aanvaar deur met 'n hele karavaan ANC-politici,
insluitende die minister van justisie daar op te daag en 'n ANC-road show te
maak van die skokkende dood van 'n baba.

Die gevolg is dood eenvoudig dat die beskuldigde geen regverdige verhoor kan
verwag nie - iets wat selfs Nicky van den Berg se spannetjie werfbobbejane
vanaand op RSG se "kommentaar"-program beklemtoon het.

Dit kom neer op 'n doelbewuste ondergrawing van die onafhanklikheid van die
regbank vir politieke doeleindes, net soos die pogings van die NSC om die
SARVU-saak te verongeluk.

'n Interessante gevolg van Madiba-man se politieke opportunisme oor die lyk
van die baba is verlede Donderdag se redaksionele kommentaar in Beeld. Vir
die eerste maal waarvan ek weet het Beeld presies dieselfde standpunt
ingeneem as wat Radio Pretoria gedoen het (in Annemarie Joubert se program
"Volksmikrofoon" die vorige middag). Hulle het Madiba behoorlik uitgetrap.
Madiba het dus iets reggekry wat geen "afrikaner"-leier in dekades kon
vermag nie - om die regses en die linkses te laat saamstem oor 'n ding.
Selfs Milner kon dit nie doen nie.

Maar ek sal graag ons vriend Thomas se kommentaar wil hoor op die feit dat
die aangeklaagde in die saak die twee kinders wat geskiet is dadelik
opgelaai het en gaan hulp soek het vir hulle, en homself daarna aan die
polisie gaan oorgee het en sy wapen oorhandig het. Maar die minister van
polisie stel 'n ondersoek in oor die rede
waarom die polisie hom nie dadelik ge-arresteer het nie

Miskien sal Thomas hierdie optrede vergelyk met die optrede van die mense
wat dieselfde dag 'n 81-jarige boer verwurg het deur kunsmis in sy keel af
te druk en sy mond en neus met 'n lap toe te bind dat hy dit nie kan
uitspoeg nie - ek weet hoe brand kunsmis my vel - ek kan my voorstel wat dit
met die slymvliese in mens se mond en keel doen. Die betrokke boer het,
berig Rapport, 'n skool vir 300 swart kinders op sy plaas met sy eie hande
gebou. Volgens die berig is by dieselfde skool 'n vergadering gehou waar die
Civics besluit het hy moet weg sodat sy plaas beskikbaar word vir
uitbreiding van 'n aangrensende plakkerskamp. Tydens die aanval is niks
geroof nie, behalwe R200 uit die ou man se beursie.

Ek het nog nie verneem dat die mense wat die ou man vermoor het hulself gaan
oorgee het nie. .

Madiba die Edele se choppers was in Witbank, enkele minute se vlieg van die
ou man se plaas af voordat hy Benoni toe is om sy politieke krygsdans te
gaan doen op die lyk van 'n baba.

Maar sien, die dooie baba is swart, en die dooie ou man is wit. Om
krokodiltrane te huil oor die een het politieke voordeel vir die ANC - raai
watter een?

Dat Madiba se road-show sy teiken getref het, kan mens sien uit Thomas se
bydrae hierbo.

Dat Tutu se "rainbow nation" besig is om des moers in te verdwyn, self uit
die verbeelding van die wat gedink het dis moontlik, sien mens uit reaksies
soos die van Beeld.

Die ding wat die heel duidelikste is, is dat Mandela en sy ANC heel gelukkig
is om die bevolking te polariseer ter wille van sy doelwit om in volgende
jaar se verkiesing 'n tweederdemeerderheid te kry.

Dit word elke dag duideliker dat Amnesti International verstandig was om al
die jare te weier om te veel waarde te heg aan Mandela se "conscience". En
dat sy vonnis (vir geweldsdade met 'n politieke oogmerk) vier dekades gelede
klaarblyklik heel geregverdig was.

Ek vermoed die komende verkiesing gaan nog 'n groter klug van die idee van
"demokrasie" maak as die vorige.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Ware PW

Ma., 20 April 1998 00:00

PW Botha, in 1985, het die volgende te se gehad.

"my beloved white afrikaners, greetings to all of you brothers and sisters in
the name of our holy blood .... pretoria had been made by the white mind for
the white man ... we are superior people ... the republic of south africa ...
has not been created by wishful thinking. We have created it at the expense of
intelligence, sweat and blood ... intellectually we are superior to the Blacks;
that has been proven beyond any reasonable doubt over the years ... isn't it
plausible (therefore) that the white man is created to rule the black man?
By now everyone has seen it practically that the blacks cannot rule themselves.
Give them guns and they will kill each other. They are good in nothing else
but making noise, dancing, marrying many wives and indulging in sex ... our
experts should work day and night to set the black man against his fellow man.
His inferior sense of morals can be exploited beautifully. And here is a
creature that lacks foresight ... the average black does not plan his life
beyond a year.... we cannot stand and watch all the laurels we have created
being plundered by these barbaric and lazy kaffirs ... I am sending a special
request to all Afrikaner mothers to double their birth rate ... we should
engage higher gear to make sure that black men are separated from their women
and fines be imposed upon married wives who bear illegitimate children"

Apartheidsvark? Nee, net plein vark. So ook almal wat hierdie gemors hier
prys met mooi so's en wat nog. (Die primere bron vir hierdie uittreksel is
apparently die Sunday Times, Augustus 18, 1985, onder die by-lyn David G.
Maillu. Die sekondere bron is Ani, M. (1994). Yurugu. Trenton, NJ; AWP)

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Australia Inligting!

Ma., 20 April 1998 00:00

Ignore this scam !!!!!

All the info you require is free on the internet.

Don't send any money !!!!

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wie of wat is Gloudina

So., 19 April 1998 00:00

Ken mense my vertel wie en wat is Gloudina ? Asseblief stuur soveel as
moontlik informasie oor hierdie persoon.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1418  1419  1420  1421  1422  1423  1424  1425  1426  1427  1428  1429  1430  1431  1432  1433    »]
Tyd nou: So. Mei 17 04:43:45 UTC 2026