>
> Sal julle nou asb. een ding in julle skedel inkry:
>
> JULLE IS MOEG!!!
Paul, ons lag lekker as ons jou so rasend
kan maak. Ons merk egter ook op dat jou
Afrikaans beter en beter word hoe langer
jy vir ons uitskel. Ons tannies bereik dus
ons doel: om mense Afrikaans te laat skryf
(veral as hulle in die buiteland is) en om
hulle te maan om die taal nie te verkrag deur
dit teveel met Engels te meng nie.
Nou wil ons vir jou nog net een ding sê,
As jy werklik van Ierland af skryf, sit jy
in die land waar daardie groot skrywer Jonathan
Swift gewoon het. In Gulliver's Travels vertel
hy van die Yahoos en die Houhinmms (ek dink ek
spel dit verkeerd hier.) Die Houhinmms is edele
perde met 'n baie gevorderde kultuur. Die Yahoos
is menslike gedrogte wat soos bobbejane optree
maar ook in ekskrement rondploeter. Nou wil ons
net vir jou sê: jy is 'n Yahoo. En tant Hessie
se witperd is een van daardie edele perde.
Ou tante Koba (sy's maar dom)
Ou tant Totie (bietjie agteraf)
Tant Mina (kook stroop)
Tant Alie (sy kom om die draai)
Tant Hessie (sy het 'n edele wit perd)
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
Hessie se witperd, Hessie se witperd,
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
Hessie se witperd bo!
Julle maak verniet tant Hessie se witperd sleg;
tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg.
O kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd,
Hessie se witperd.
Kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo!
Tradisionele Suid-Afrikaanse volkswysie
verwerk deur M. Casaleggio
Uit die FAK - Volkssangbundel
Translation for Reka, my friend in Hungary, who is
trying to learn Afrikaans.
Kyk : Look, observe
ry: ride, move along
witperd: a white horse
bo! : above, at the top, an exclamation of approval
like the English �tops!�
slegmaak: slander, disapprove
verniet: in vain, for nothing
regmaak: to set right, to correct.
wat de vock beteken:
"..to set right.." (correct)
goeie god-jy is DIE mees deur die kakste persoon wat ek al OOIT gelees
het!!!
@igs.net wrote in article ...
>
>
> TANT HESSIE SE WITPERD
>
> Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
> Hessie se witperd, Hessie se witperd,
> Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd,
> Hessie se witperd bo!
> Julle maak verniet tant Hessie se witperd sleg;
> tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg.
> O kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd,
> Hessie se witperd.
> Kyk hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo!
>
> Tradisionele Suid-Afrikaanse volkswysie
> verwerk deur M. Casaleggio
> Uit die FAK - Volkssangbundel
>
> Translation for Reka, my friend in Hungary, who is
> trying to learn Afrikaans.
>
> Kyk : Look, observe
> ry: ride, move along
> witperd: a white horse
> bo! : above, at the top, an exclamation of approval
> like the English �tops!�
> slegmaak: slander, disapprove
> verniet: in vain, for nothing
> regmaak: to set right, to correct.
>
******************
The African National Congress' response to Justice William de Villiers'
judgment in the South African Rugby Football Union (Sarfu) case was a clear
attempt to deflect attention away from the damaging criticisms made by the
judge, the Democratic Party said on Thursday.
Questioning Judge De Villiers' integrity and suggesting there was a
political motive behind his decision was a despicable tactic, DP justice
spokesman Douglas Gibson said in a statement.
The DP would call for a parliamentary debate on the matter.
De Villiers released a 1158-page document on Wednesday explaining the
reasons for his ruling in favour of Sarfu - in April this year - when he set
aside President Nelson Mandela's appointment of a commission of inquiry into
Sarfu's management of rugby.
Gibson said De Villiers' had found in his judgment that: - the credibility
of Mandela's evidence was subject to serious doubt; - he had attempted to
intimidate the cross-examiner; - he had "addressed unbridled insults at the
cross-examiner"; and, - part of his evidence was "so far-fetched and
inconceivable that it can have no credibility".
"Given these criticisms, we cannot - and should not attempt to - escape a
critical debate on the president's honesty and conduct on the witness
stand," Gibson said.
A constitutional democracy which set its president above the law was
courting disaster.
****************************
De Villiers het vandeesweek sy redes in 'n lywige dokument van 1'159 bladsye
bekend gemaak.
Hy het pres. Nelson Mandela se geloofwaardigheid as getuie in die hof
bevraagteken.
De Villiers het voorts gesê die president was ''redekawelend'' en het
''volstrek geweier'' om sekere vrae te beantwoord.
**************************
Aldus eBeeld.
Nou wonder ek. As die president, 'n lid van sy kabinet en 'n amptenaar in
die ope hof sou lieg oor 'n simpel speletjie - hoeveel waarde is daar in hul
protestasies en getuienis oor ander sake? Hoeveel waarde heg hulle aan die
grondwet wat hulle veronderstel is om te beskerm en onderhou?
Het ons enigsins dan nou 'n beter bedeling as tevore?
Ek hoor die groot hoepla oor die beplande kernreaktors in die Kaap.
Ek weet dat die bestaande Koeberg kernreaktor gedurig allerhande
probleme het en boonop nie 'n finansiële sukses is nie. Ek stel baie
belang in die moontlike nuwe reaktors. Kan iemand wat meer hiervan
weet my dalk meer inligting gee?
As julle ous nou almal kan wys ons mense kan vir eenkeer saamwerk en
saamstaan, dan stel ek voor ons boikot eenvoudig hierdie d..s wat
homself ook bokknaters noem.
Hy gaan darem net te ver met sy taalgebruik. Die ou bliksem is darem
nie smaakvol nie.
Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Johan, ek stem saam. Maar. Dis dieselfde as om te vra dat iemand van die
NG afgegooi moet word omdat ons nie bv. saamstem met hulle opinies nie. Al
wat ons effektief kan doen is om 'n filter op te sit, of hom/haar te
ignoreer en nie antwoorde terug te pos nie. Laaste opsie doen gewoonlik die
ding.
Hier's 'n idee : as ou Bok-dinges jou verkeerd begin opvryf, stuur vir my 'n
e-mail en gaan gal af daarin. Dan voel ek en jy albei beter.
@igs.net wrote in message ...
> "eyespy" writes:
>
> O so, nou is dit "jou" taal. Bedoel jy dat
> enigiemand wat in die buiteland bly, nie meer
> die reg het op Afrikaanse gebruik en Afrikaanse
> invloed nie?
Jy's reg. Dis *is* MY taal, en my mede-Suid-Afrikaners se taal. En
enigiemand ter wereld is vry om dit te gebruik. Die vraag was egter wie
*jou* die reg gee om vir *ons* te vertel hoe om een van ons eie landstale te
gebruik?
> Word wakker. Ons bly in die kuber-
> eeu. As jy jou Afrikaans wil opmors, gaan voort.
> Maar moenie vir jouself aanstel as outoriteit
> en rigtinggewer vir Afrikaans nie. Dis baie
> hovaardig.
Is jy ook een van die mense wat die term "Mikrosag Venters" gebruik? Klink
vir my so. En hierdie "kubereeu" van jou... Dan het jy nog die
vermetelheid om iemand uit te jui omdat hulle die woord "suig" gebruik het.
En so gepraat van spelling - die woord is "hoogwaardig". Haal die stok in
jou eie oog eers uit, ou Perd. (Is Cyber Age nie KuberERA nie? KuberEEU
moet dan Cyber Century wees.) Ek wonder maar net.
Buitendien, jy het die hele punt totaal gemis. Dis nie EK wat my aanstel as
'n outoriteit nie, want dit is ek beslis nie (en in teenstelling met jou het
ek die insig om dit te erken) - die vraag was wie JOU as outoriteit
aangestel het.
> So dis wat jy van die Afrikaanse digkuns dink.
> Geen wonder. Met iemand wat blykbaar Afrikaans-
> sprekend is, en as sy kuberbenaming "eyespy"
> neem, kan 'n mens sien waar jou lojaliteite
> is.
Die naam "eyespy" was aan my toegeken, ou vrou. Ek het dit nie self gekies
nie, ek het dit geerf). Jy versterk net hiermee my punt dat jy slegs op 'n
*ingeligde* opinie geregtig is... En digkuns is vir my 'n persoonlike
ding - soos musiek. 'n Gedig van jou af so nou en dan is vermaaklik en as
ek iets daaruit kan leer, dank ek die digter. Maar om 3 of 4 (on)rympies
daagliks in ons kele af te wurg, veral as dit kronies depresief is, is vir
my onaanvaarbaar.
> Nee, ou wat-is-jou-naam-in-jou-eie-moedertaal?
Dit van iemand af wat @igs.net gebruik. Wat my naam is het absoluut niks
met jou uit te waai nie. My vriende, familie en kollegas weet wie en wat ek
is, en siende dat jy nie in een van hierdie groepe val nie, hoef jy nie te
weet nie. "If I told you, I'd have to kill you"
> In hierdie postmodernistiese era het Tannie
> besluit dat dit tyd geword het om die ou woorde
> en aanspreekvorme van die laaste eeu te gebuik
> om 'n lig te werp op wat aangaan aan die einde
> van hierdie eeu.
Soos "kubereeu" en "postmodernisties"? Hmmm. Siende dat jy 'n manie het
oor name en aanspreekvorme, kan jy my vrylik op my titel aanspreek. Doktor.
Of sommer Doktor Eyespy. Maar, aangesien ek nie my tyd verder op jou gaan
mors nie, kan jy my noem wat jy wil.
> So, ou eyespy" - jy is 'n
> hanskakie, 'n hensopper, 'n verraaier van jou
> moedertaal.
En die plaat speel dieselfde hartverskeurende deuntjie oor, en oor, en oor,
en oor... Vir hoeveel mense het jy dit al toegesnou? Gryp tog asseblief
vanaand weer in jou middernagtelike mymeringe met jouself in die spieel na
jou woordeboek en soek 'n ander woord op. Gloudina (die naam herrinder my
aan 'n verbleikte groen handdoek wat ek gehad het), ek is veeltalig. Ek is
nie Afrikaans *of* Engels nie. Ek is beide. En meer.
> Buitendien is jy 'n slegte speller
My hart bloei vir jou, Gloudina. En ek vra nederig om verskoning omdat ek
jou oud genoem het. Ek sien nou dat ek verkeerd was. Jy's 'n kind. In 'n
ou vrou se lyf.
Ek het hier op die delwery onder andere 'n klompie ou munte uitgegrawe wat
dateer 1866, 1869, 1911 en1933. Kan iemand my dalk help om die waarde te
bepaal of verwys na iemand of 'n website waar ek meer inligting kan kry.