| oorspronklikheid [boodskap #151783] |
Sa., 06 Junie 2026 11:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25393 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorspronklikheid
Afbreking: oor•spron•klik•heid
Samestelling: oorspronklik + -heid
Selfstandige naamwoord: oorspronklikheid
Meervoud: oorspronklikhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van oorspronklik (nuut of uniek) te wees.
Gebruik:
• Hy het volpunte vir oorspronklikheid gekry.
Sinoniem:
• egtheid
• individualiteit
• innovasie
• kreatiwiteit
• outentisiteit
• skeppingsvermoë
• uniekheid
• vindingrykheid
Antoniem:
• onoorspronklikheid
Vertaling:
Engels: originality, freshness
Nederlands: oorspronkelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|