'n Mens so 'n saak daarvoor uitmaak dat die hoof "onderdrukkerstaal" die
afgelope paar eeue Engels was. Die apartheidsregering sou waarskynlik nie so
lank aan die bewind gebly het as dit nie vir Engels- en andertaliges was wat
ook vir hulle gestem het nie.
Nee wat, dis nie 'n taal wat die onderdrukker is nie, maar mense. Afrikaans
word deur beide onderdrukkers en onderdruktes gepraat... en Afrikaners was
al gedurende die afgelope eeu onderdruktes en onderdrukkers.
Groete
Edwin
Secret Squirrel wrote in message
...
> Listen you mr high and mighty racist language puritan "olympic" - FYI any
language is acceptable in this NG. It may come as a shock to you, but your
apartheid regime is all but over. afrikaaners must learn to accept that the
delusions of aryan race superiority does not bode well in SA in the 90's.
>
> Your language and culture is set to disintigrate, and will be lost forever
when your children shun the taal as it will identify them as children of the
former oppressor.
>
> Welcome English and other international languages here you fool.
>
> You will soon need all the friends you can muster.
>
> Squirrel
>
On Tue, 18 Aug 1998 09:54:23 +0200, "Sanet" had
the following to say:
|En oor die publikasie (ek dink dit was in Time magazine) wat reken dat mans
|40 Biljoen meer breinselle het as vrouens.
Die Engelse spreekwoord sê: "It goes without saying!"
Maar ek sê dis nie hoeveel jy het wat belangrik is nie, maar hoeveel
jy gebruik!
Kan iemand byvoorbeeld vir ons verklaar waarom dames minder breinselle
gebruik wanneer hulle bestuur (selfs minder as ou omies met hoedjies
op)?
Of waarom die gebruik van breinselle by dames direk in teenstelling is
met die hoeveelheid trane wat vloei?
Anonymous wrote:
************************************
>
> "The office of the president expects people, often in ambassadorial roles, to
inform themselves about what is happening in their country, especially when
they decide to express themselves on national issues," he added. The report
said Els had no intention of leaving South Africa.
>
This is not in line with the original thread, but something of an issue
anyway.
I find this kindof interesting to notice that Ernie has no intention of
leaving South Africa, when he spends a sizeable time outside the country in
doing his job, when South Africans who are doing a (normal?) job outside
South Africa is constantly being accused of "fleeing the country". It might
be interesting to get a debate going on the whole issue of migrant workers
and emigration. THen further issues of interest would be to discuss those who
left SA during the Apartheid years for political reasons versus those who are
leaving SA now for political reasons. Let's add some flavour to the whole
debate and throw in opinions from all sides.
Vir die in die Afrikaanse nuusgroep - kom ons gesels so 'n bietjie oor die
verskillende standpunte en kyk of ons almal kan by die punt kom waar ons
vrede kan maak met ons eie en andere se beslissings om te ry of te bly. Aan
die een kant is daar die "julle is op die chickenrun" brigade wat besluit het
om te bly en aan die ander uiterste is daar die "julle is gek om te bly"
brigade. Tussenin is daar natuurlik die meer gematigde opinies wat ook iets
te sê het oor hul individuele redes waarom na albei kante toe. Kom ons kry so
'n bietjie eerlikheid in die debat en kyk of ons iets sinvols daaruit kan kry
of ten minste by die punt kom waar mense mekaar se besluite en opinies
respekteer.
O, die liewe Martatjie, Martatjie, Martatjie,
O, die liewe vabondjie het my laat staan.
Geld is weg, nooi is weg, als is weg, alles weg!
O, die kleine vabondjie! Wat nou gedaan?
Verwerk deur Dirkie de Villiers.
Oostenrykse volksliedjie "Ach du lieber Augustin."
Woorde deur B.A. de Wet.
Uit die FAK Volksangbundel
Vertaling vir Reka (vertaal: translate)
vabond: rascal, rogue, scamp, vagabond.
This word is often used as a term
of endearment in Afrikaans, unlike
"vagabond" in English. (From old
French vagabond, from Latin
vagabundus.)
het my laat staan: left me, deserted me, rejected me.
Geld: money
weg: gone
nooi: girlfriend
als : abbreviation of "alles" (everything)
Wat nou gedaan? : What to do?
The archaic form of "gedoen" is used here.
Archaic forms of past participles in Afrikaans
are usually only found in certain fixed expressions.
The other way to say this in Afrikaans would be:
"Wat staan my te doen?"
O, die liewe Martatjie, Martatjie, Martatjie,
O, die liewe vabondjie het my laat staan.
Geld is weg, nooi is weg, als is weg, alles weg!
O, die kleine vabondjie! Wat nou gedaan?
Verwerk deur Dirkie de Villiers.
Oostenrykse volksliedjie "Ach du lieber Augustin."
Woorde deur B.A. de Wet.
Uit die FAK Volksangbundel
Vertaling vir Reka (vertaal: translate)
vabond: rascal, rogue, scamp, vagabond.
This word is often used as a term
of endearment in Afrikaans, unlike
"vagabond" in English. (From old
French vagabond, from Latin
vagabundus.)
het my laat staan: left me, deserted me, rejected me.
Geld: money
weg: gone
nooi: girlfriend
als : abbreviation of "alles" (everything)
Wat nou gedaan? : What to do?
The archaic form of "gedoen" is used here.
Archaic forms of past participles in Afrikaans
are usually only found in certain fixed expressions.
The other way to say this in Afrikaans would be:
"Wat staan my te doen?"
Ek sou daarvan hou om met mede Suid-Afrikaners in die Buiteland asook
Suid-Afrika te korrespondeer / Die nuutste & mees opwindende manier is
natuurlik om dit in klank te doen. Enigste kwalifikasie sou wees dat jy 'n
rekenaar met 'n klankkaart & mikrofoon het. Laai dan die Pure Voice Qualcomm
Recorder af by die volgende adres: http://www.eudora.com & maak ook seker
dat jy "Version" 1.2.1 vir Windows aflaai.
Sodra dit gedoen is; neem jou boodskap d.m.v die Pure Voice Recorder op &
heg dit aan jou E-Pos!
Meine Freundin lê�t anfragen wie die Frauen im afrikanischen Busch es
mit der Menstruation machen. Nehmen sie vielleicht Bl�tter? F�r
Antworten sind wir dankbar!