Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewenskoste
lewenskoste [boodskap #151787] Sa., 06 Junie 2026 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewenskoste
Afbreking: le•wens•kos•te
Samestelling: lewe(n) + -s- + koste


Selfstandige naamwoord: lewenskoste
Meervoud: lewenskostes

Betekenis:
• Die koste van die goedere en dienste wat nodig is om aan die lewe te bly of 'n bepaalde lewenstandaard te handhaaf.

Gebruik:
• Die lewenskoste in Engeland is baie hoër as in Suid-Afrika.

Afgelei:
• lewenskostetoelaag

Vertaling:
Engels: cost of living
Nederlands: levenskosten, kosten van levensonderhoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manstem
Volgende onderwerp: lewenstandaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jun. 06 18:30:55 UTC 2026