> Ek stem saam met Leswin, moet hom nie net uit die land uitfok nie, maar
> kry hom aan sy klein tril beet en knyp hom so 'n bietjie.
> Vuilgat wat hy is.
Het so bietjie op jou tuisbladsy gaan kuier. Met spesifieke verwysing na
jou werkgewer en wat jy daar doen, wil jy nie miskien my kontak nie ? Nee,
ek wil nie wegloop uit Namibië nie - reeds te oud.
jdejage...@iafrica.com.na
Vriendelike Suidwes groete
Hans
(Haal die water uit my adres vir direkte kontak)
I am interested in learning Afrikaans. I am looking for an email buddy
that's willing to teach me. They would have to know English pretty well
because English is my native language. If interested please email me.
Thanks in advance.
Erken dit nou maar kêrels - sy het haar reeds gevestig as volksbesit op
hierdie nuusgroep !!!! Dis nou maar die indruk wat mens hier van die
kantlyn af kry. Soos die Foksie in die hondetrop jare gelede op die
plaas - altyd gesorg vir lewe wanneer dinge begin saai raak het. Oor 75 %
van haar bydraes het sy mos klaar gebieg.........
My adres verkeerd aangegee - moet wees : jdej...@iafrica.com.na
> Philip Fourie
> Mississauga, Ontario
> Tel 905 891 0851
>
> Sou daar iemand naby genoeg aan die adres wees, gee asseblief my E adres
> (sonder die water gedeelte) deur aan Philip Fourie.
>
> Dankie vir die hulp.
>
"Kyk gerus na al die plaasmoorde gedurende 1998 met volledige
besonderhede op http://home.intekom.com/rsa/
Beskikbaar in beide Engels en Afrikaans".
Groete
Frikkie
A SURVIVOR'S GUIDE TO SABC PRONUNCIATION
(some of these have to be said out loud):
BECK - not front
BEDS - doves, vultures, etc
BEN - to set alight
CHE - something you sit on
COMPOOTA - Intel's marvellous invention
CUT - a small donkey-drawn vehicle
DOE - a hinged device for closing a hole in the wall
DUTS - a sport somewhat unlike sorka
ERRORS - districts, eg "Ebbon errors"
FEATHER - not klossa ("he heet the bol feather than Jonty")
GUDDIN - around your house, where you grow kebbi-gees
GET - a hinged device in a fence
HAIR - as opposed to him
HISS - masculine form of hairs
ITCH - as in "itch and aviary pair-sin shal hev wun"
KENNEL - army officer
KUH - small teksi
LEN - to acquire knowledge
MICK - those who shall inherit the earth
MUCH - a moving protest group, usually involving toyi-toying
PEE-PULL - die mense
PHLEGM - the hot part at the end of a candle
PISS - symbolised by white doves
SHEEP - what moves on water
SHET - item of clothing
SHIP - what graze on de land
SUFFA-RING - as in "the pee-pull are suffa-ring"
TEKSI - public transport vehicle
PARROT TEKSI - not a mamba of the teksi assoseshen
FLET - a common problem with teksi tayas
PEVMUNT - where you wak nex to de strit, and where some teksi's
druv
TOKS - negotiations
WEANER - takes all
WEKKAS - they do a form of wek
WELD - the earth
WEDS - things that form a sentence
Seetees of the Nu Suth Efreeka:
KEPTAN - on south-western coast, renowned for treffik
conges-shen
DEBBIN - on other coast, where sefas go to ketch wevs
E-SLUNNIN - near St Judges Puk for de kreekut
JENNISBEG - keptital seetee
Jou laaste bydraes oor "lui indiane" en "vuil swartes" was die laaste strooi
en het my briesend gelaat vir die rassistiese, bevooroordeelde, en
stereotipiese aard daarvan (wat, terloops, ook hierdie groep tipeer en die
hoofrede is waarom ek hoofsaaklik hier wegbly). Ek rig dus hierdie
waarskuwing aan jou, johan.
Indien jy weer 'n pos met so 'n rassistiese en haatlike strekking plaas,
gaan ek soortgelyke plasings van jou (en daar is 'n hele paar) vanuit die
nuus-argiewe opdiep. Ek gaan dit dan vertaal en aanstuur aan die NAACP in
Minnesota, die Native American Council, jou werkgewer, die FBI, en
immigrasie en naturalisasie (INS). Ek neem aan jy is steeds hier op 'n H1
werksvisa, sodat enige klag, veral van 'n amerikaanse burger, en veral
rondom haatspraak en rassisme, jou aansoek om permanente verblyfstatus kan
beinvloed. Ek raai jou aan om jou te vergewis van die ramifikasies van so
'n klag alvorens jy weer jou rassistiese snert enige plek op die internet
pos.