stil ligt hij naast me
zijn jongenshoofd dicht
tegen me aangeschoven
mijn vingers glijden zacht
over de gladgespierde huid
ik kus ogen, neus en mond
word op zijn adem meegevoerd
en door zijn jeugd ontroerd
ik voel zijn warmte stromen
zijn hartslag in mijn borst
zijn foto komt tot leven
even geloof ik in geluk
> |
> | SHARPEVILLE INQUIRY
> | Anne Welsh
> |
> Mooi gedig, igs, maar plaas jy dit oor die politieke inhoud daarvan?
> Dit kan nie wees omdat dit iets met Afrikaans te doen het nie.
> Groete!
Nee, natuurlik het dit nie iets met Afrikaans
te doen nie. Wel met Suid-Afrika. Soos jy kan
sien, pos ek al 'n hele ruk Engelse gedigte uit
SA op die nuusgroep. Dis deels omdat ek dit met
mede-nuusgroeplede wil deel. Deels ook om dit
aantrekliker te maak vir Engels-sprekende Suid-
Afrikaners wat die Afrikaanse nuusgroep besoek.
(Daar is etlike van hulle.) Baie van die nuwer
Engelse gedigte word vir my aangestuur uit SA.
Die oueres kry ek uit bundels wat ek hier by my
het.
Hier in Nederland wordt het steeds gewoner dat blanken met zwarten, blanken
met Aziaten, etc. gaan samenwonen en trouwen. Je zou dus kunnen stellen dat
rassenvermenging hier meer en meer geaccepteerd wordt.
Dit in tegenstelling tot cultuurvermenging. Ik ben van mening dat 2
verschillende culturen bij elkaar tot botsingen leidt. Een Christen en een
Moslim kunnen naar mijn mening beter apart blijven, omdat de verschillen te
groot zijn. Een zwarte en een blanke kunnen zich naar mijn mening prima
vermengen, mits ze uit een zelfde cultuur komen en dus dezelfde normen en
waarden hebben.
Ik ben benieuwd wat jullie Afrikaners daarvan denken.
Nog een vraagje zijn er hier zwarte Afrikaans sprekenden in deze
nieuwsgroep?
Daar is heelwat Namibiërs wat Duits praat, maar nie dit wat jy hier skryf nie
Die Woestynrot
SAE wrote in message ...
> He wie weet er hoeveel Namibiers er nog Duits spreken? Wat is de meest
> gesrpoke taal daar? Engles? Afrikaans? Of zo'n inlandse houtje-touwtje-taal?
>
> Bokkie
>
Kaspaas - hy is nie die eretitel "Oom" meer werd nie - is nou net so
aanmatigend soos diegene vir wie hy hom kamma skaam. As 'n mens 'n persona
wil aanneem, moet jy maar liewer altyd "in karakter" bly.
Nee wat, Kaspaas, jy het die hele strekking en toonaard van my antwoord aan
jou gemis.
Ou Kaspaas - jy sê saam met ou Mandela: "Good riddance!"
Snaaks, dis nogal half soos ek gevoel het daardie keer toe ons van die
Johanneburgse Internasionale Lughawe af opgestyg het, en die stad se liggies
onder ons verdwyn het......
"Sal ek vannag nog met my vliegtuig vlug
na bondgenote wyd versprei:
na Portugese in Angola, Jode in Johannesburg,
of ronkend oor die Skeurvallei
na Brussel of Brahmaanse tempels teen 'n kerrielug?
"Maar boos bly boos in Brakfontein of Neo-Baäl,
en goed is goed by Golgota of Brussel;
en deur die eeue is dit reeds bepaal:
die plek en spelers sal voortdurend wissel
maar die spel word telkens in die tyd herhaal."
EK IS OP SOEK NA `N AFRIKAANSE BOEK OOR DIE BOERE OORLOG. ORAL WAAR EK
SOVER NAVRAE DOEN OF DIE BOEKE WAAROP EK MY HANDE KAN LE IS ENGELS.
WIE WILL NOU `N BOEK OOR DIE BOERE OORLOG LEES IN ENGELS ? IS DIT NIE
GENOEG DAT ON S HULLE PAK GEGEE HET NIE ??
RUDI
Ferdi wrote in message ...
> On Wed, 28 Oct 1998 17:29:27 +0200, "Henri Burger"
> wrote:
>
> felste
>> kritiek die afgelope paar dae teen die kommissie het gekom van die ANC, wat
>> ook nie implisering vryspring nie.>>
>
> Ja die WVK is toe nie n manipulasie deur die ANC nie, ne?
Huh...uh. Al wat dit beteken is dat hulle minder manipuleerbaar is as wat
die ANC wou gehad het.
Tutu verklaar: I have fought against tyrany all my life. I will resist this
with every fibre of my being".
Antjie Samuels, "town crier" vir die WVK: By nabetragting sien 'n mens nou
dat die ANC nog nooit verstaan het waaroor die WVK gaan nie - eers wou hulle
gladnie aansoek doen vir amnestie nie, toe wil hulle kombers [sic] amnestie
hê......
Sy waarsku: Die inhoud van die verslag is die verlede - maar hierdie optrede
is die ANC vandag!
'n Jaar gelede, ferdi, het jy sewe soorte hel oor my gespoeg toe ek verklaar
het dat die ANC-regering nie verskil van die NP-regering nie. Nou het
Breyten Breytenbach dit al gesê, en Andre P Brink, en Antjie Samuel. En
Desmond Tutu.
Een van my swart kollegas sê vanoggend - hier is die ding wat nog oorlog
gaan maak.