Aan :
Maak nie saak alias WIE jy is nie - want jy pos onder 'n hele paar name -
maar die "properties" van die boodskappe dui dat dit een persoon is......
Jou besonderhede plus voorbeelde van jou boodskappe is nou deurgegee aan
SAIX en ons hoop hulle kan iets aan jou doen.
Wat jy natuurlik nie in jou waansinnige onnoselheid besef nie, is dat enige
boodskap deur die ISPs tot by hulle oorsprong opgespoor kan word en dis nou
tyd dat jy in die bek geruk word. Dit vra net 'n paar mense om boodskappe
te stuur na die "abuse" E adres..............en jou ligte en water is
afgesny.
In article ,
lo...@hotmail.dinges.com wrote:
> So paar dae laas hier gewees en nou is die hele nuusgroep in sy maai?
>
> Gloudina? Kan jy nie kyk wat die spul hier aanvang nie? :)
>
> Al die nonsens kom myns insiens van dieselfde onvolwasse idioot - pos
> vanaf pluto.acenet.co.za via news3.saix.net.
>
> So sal ek voorstel dat ons almal hom maar ignoreer? As hy niks feedback
> kry nie sal hy hopelik terug in die gat kruip waar hy vandaan kom.
>
> Cheers
> Lou
Ek lees nie die geknakte siel se snert nie. Die man is siek en pleks
van hulp soek is hy n vraat vir negatiewe aandag. Eintlik pateties
maar word nou vervelig.
Billy.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Daar is in my lewe 'n paar groot passies, maar ek dink Afrikaans is bo
op die lys. Ek raak sommer ongeskik as mense weier om afrikaans te praat
met my, veral as dit iemand is wat aan my 'n diens behoort te lewer. Die
ander dag het ek aan 'n dametjie op 'n skakelbord iewers laat blyk dat
ek my misnoe te kenne gaan gee aan die bestuurder van haar besigheid toe
sy verseg om my in afrikaans te antwoord. Die hele gesprek het
plaasgevind met my wat afrikaans praat en sy wat my in engels antwoord.
Toe ek my vererg en haar dreig toe kon sy my skielik in perfekte
afrikaans antwoord. Pateties. Watse tipe afrikaners is dit wat so maak?
Dit bring my by een van die dinge wat ek meeste haat. Afrikaners. Wat 'n
patetiese bondeltjie mense. Neem hierdie nuusgroep as 'n voorbeeld. Ek
het die laaste weke stilletjies gelees aan die snert wat mense hier pos.
Toegegee, van die boodskappe en idees was verfrissend, maar die oomblik
to iemand met 'n sin vir humor hier begin pos, snak almal na hul asem en
trek hul neuse op, of verdwyn. Die paar wat braaf genoeg is om hulself
uit te spreek, doen so op 'n dwarstrekkerige en sarkastiese manier wat
neig na 'n persoonlike aanval. Ek het geen idee wie verantwoordelik is
vir die Jesus en God boodskappe nie. Ek het ook geen idee of Jan Bom en
van die ander dalk uit een of ander gestig ontsnap het nie, en ek gee
werklik nie om nie. Die punt is dit. Afrikaans is so wonderlike
beskrywende taal dat selfs "God" se boodskap aan "Jesus" binne konteks
baie komies is. Okay, so dit is Godslasterend. Maak dit werklik so 'n
groot verskil? Luister 'n bietjie televisie en julle sal gou sien wat ek
bedoel. Ons word gebombardeer met Amerikaanse snert waarin almal van ou
tannies tot klein kindertjies die frase "Oh my God" gebruik. Maak dit 'n
verskil aan enigiemand? Nee wat, Francois Botha, Jan Bom, Doedie
Watsenaam en die res, pos voort. Julle bring lewe in 'n saai, selibate
breindood nuusgroep.
Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
taal vir niks onder die son nie.
Twee jaar geleden zijn we in jullie mooie land geweest. We hebben heel wat
rond gereden en veel gezien. Als souvenier hebben we een Zuid-Afrikaans
kookboekje meegenomen en hebben er al wat lekkere dingen uit gemaakt.
Nu hebben we een probleempje: een gerecht heeft ingredienten waarvan we de
naam niet snappen/weten: - koekmeelblom: is dat gewone bloem of zelfrijzend
bakmeel? - blatjang - klapper: is dat kokosmelk?
Nou, ik hoop dat jullie het wel weten en mijn Nederlands begrijpen,
Marco
mg...@spamworldonline.nl ("spam" verwijderen)
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Ek verstaan dat PAGAT (of is dit nou PAGAD?) skielik 'n helse aksie het
teen van my mense in die mooiste Kaap. Daar bly 'n niggie van my in
Michellsplain wat met Kaffer Joe Rassool uitgaan. Kaffer Joe is 'n slams
wat so 'n rooi en wit handoek om sy kop draai en met sy nine mil op die
huise van dwelmsmouse skiet in die middel van die nag. Die probleem is
dat Kaffer Joe die meeste van die tyd slief gerook is van die
tarentaaltwak wat my niggie van die Transkei af laat kom. Ek kan die
nuwe S. A. nie verstaan nie. Die gattas probeer hul harte uit om ouens
soos Colin Chauke te mang, terwyl daar die Here hoor my groot kak in die
Kaap aan die kom is. Het julle al die plakkerskampe daar langs die pad
van Houtbaai af na Groot Constantia gesien? Ons kleurlinge hou mos niks
van die Xhosas wat in hulle miljoene van die Oos Kaap af stroom nie. Ek
sien nou die dag hoe 'n kleimeid deur 'n Kaspir getrap was toe hulle
oppad was om die moslems met traangas te skiet. Kan jy die pyn van die
kind se ouers indink? Shame, die begrafnis was nogal ver, daar op
Clanwilliam. Toe die wyn beginne trek en ons almal hartseer "Nader na U"
langs die graf sing, toe besef ek vir die eerste keer in my een en
veertig jaar wat De Klerk aan hierdie mooie land gedoen het. Pleks om
dinge te los soos dit was, moes hy mos in sy moer in met die misdadigers
loop neuk. Nou moet julle verstaan, ons het baie min sin in die darkies
wat so loop en steel. As jy nou op die N van Gordonsbaai af ry, dan kry
jy veertien kilometer van kafferriool langs die pad, al die pad tot in
die Kaap. Waar de ongeluk moet die mense kos en water vandaan kry?
Steel. Dwelms. Prostitusie. Nee demmit! Dit is tyd dat ons beginne om
aksie teen die mense in te stel. "n Klein oorlog is al wat die Kaap weer
sal skoon kry. Ek is dik om te sien hoe afrikaner witmans in hulle
Hardbody bakkies langs die pad stop om minderjarige meidjies op te
tel, slegs om hulle na 'n paar kilometer langs die pad af te laai. Dit
is tyd dat PAGAT diesulkes met als in hul mag aan te pak. 'n Ou bietjie
zol het niemand nog ooit enige kwaad aangedoen nie. Pleks om 'n world's
first te wees, en dagga te legalize, moet ons dit by pompjoggies en
parkeeraanwysers skelm koop. Enigiemand wat nog ooit met 'n ingroei
toonnael gesukkel het behoort te weet dat dit die beste pynstiller is.
Ek hoop julle in die buiteland sal met my saamstem as ek vra dat ons vir
die Sokker (Rasta) Party stem met die nuwe verkiesing. Daar sal geen
groter vrede in 'n land wees as ons almal gelukkig saam gegoof is nie.