Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Nkabinde vermoor

Sat, 23 January 1999 00:00

Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
Verskeie skote is vanoggend deur onbekende aanvallers buite 'n winkel in
Richmond in die Natalse Middelland op Nkabinde geskiet.

Daar is met hom na die plaaslike hospitaal gejaag waar hy later aan sy wonde
beswyk het.

Nkabinde was 'n omstrede figuur in die gebied en is oor die jare daarvan
beskuldig dat hy agter verskeie polities gemotiveerde moorde was.

Aldus die verslaggewer
http://iafrica.com/index.htm

en
Mariana Hattingh wrote in message ...
> Vir julle wat belang stel.
> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
> Ek kan dit aanbeveel.

Jys reg Mariana, dis puik

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

briefie vir oom kaspaas

Sat, 23 January 1999 00:00

hallo oom kaspaas

hierdie is miskien die laaste keer dat ek skryf. my pa sê hier is
anties op die nies groep wat goed skryf wat ons kinders nie mag lees
nie. hy sê hille stier lelike kiekies van hille self ok. dit klink my
dis soos daai van die kannie bale wat mekaar lewendig vreet soos hotnos
gotte wat ek oom laas van virtel het. my pa sê daar oor mag ek nie meer
die nies groep lees nie. hy sê 'n mens weet nie watse onhyl nog gaan
yt broei nie.

ek weet nie wat ek dan na skool gaan maak nie. hie op tsanien weet ons
nie meer hoe die son lyk nie want dit reen te veel. meer as vier honnert
millie meter in desember en vir janne warie al meer as twee honnert. ons
kry nie kans om byte te speel nie. die oorle fanie botha dam sal seker
enige dag begint oor loop.

van al die reens het ons kriepie krollie vir syp toe ons by die see was.
my pa moes die oom van rousies lat kom om asem in die kriepie se pype te
blaas. my pa se bonzaais is nie meer bonzaais van al die reens nie. pety
lyk soos daai groot boom wat my pa vir ons op nysna gaan wys het. dis nou
die wat nie soos die kriepie gevrek het van al die water nie. tjester die
bokser hoef nou nie meer oor die hyning te klim om hulle op te vreet nie
want hille het deer die hyning gegroei. nou help hy my pa om hille weer
bonzaais te kry.

my pa sê ook oorle oom noag moet bly wees lat hy nie op tsanien gebly het
nie want hy sou nooit al daai diere betyds in sy skip gekry het soos wat
dit nou reen nie. dalk sou hy 'n a kwarie jim van sy skip kon maak.

koebaai oom kaspaas, my pa sê oom moet vir daai antie se diens vir skaffer
lat weet wat se kiekies sy stier dan sal hille haar toe maak. hy dink nie
sy is by emweb nie, want dan sou die kiekie nie by oom yt gekom het nie.

hennerietjie

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Matekwaan / Freddy innie Kaap

Sat, 23 January 1999 00:00

> ...terwyl daar die Here hoor my groot kak in die
> Kaap aan die kom is.

Freddy,

Jy raak nogal baie issues aan in hierdie pos van jou. Voor ek jou 'n paar
vrae vra, en so aan, laat ek eers seker maak jy is for real. Ek wil net
seker maak jy is nie een van hierdie cyber-slamse (nuwe woord?) op hierdie
nuusgroep wat onder 'n lot verskillende name almal staan en verveel of
irriteer nie.

Pos nog so paar dinge - vertel meer van die wrywing tussen die mense in die
Kaap, en se wat jy dink 'n mens kan daaraan doen.

O ja, ek dink nie enige hoeveelheid zol gaan regtig 'n dinge beter maak nie.

Tot later
Bees

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

MODERATOR SE GAT

Sat, 23 January 1999 00:00

Mense (en ook WitAfrikaners),

Hierdie nuusgroep is ongemodereer - jy kan en mag skryf wat jy wil.

Indien Groot Boetie Saix wil kom meneer-meneer speel, is daar altyd
www.dejanews.com om jou artikels te pos...

Laat waai!

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans hoort bij Nederlands

Sat, 23 January 1999 00:00

Geachte lezer,

Graag wil ik u wijzen op het volgende stuk:

http://home.multiweb.nl/~ppve/pag2.htm

Ik ben het met de schrijver van het stuk geheel eens. Ik ben echter benieuwd
naar andere reacties!

Alwin de jong
Groningen
Nederland

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 75 kommentare

HIP-HOP

Sat, 23 January 1999 00:00

Yo, ik woon in Nederland dus ik kan wel een beetje SA verstaan.
Het is fonetisch wel makkelijker, daarom lees ik de berichten hardop.
Maar wat ik eigenlijk wilde weten, naar wat voor muziek luisteren de
jongeren daar?
Ook naar rapmuziek? En alleen amerikaanse, of zijn er ook Zuid
Afrikaanse rappers?
Laat het me ff weten.

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Hardekoolvuur!

Sat, 23 January 1999 00:00

Binnekort word ons ouens weer deur die Ontvanger getreiter. Jongeling
Dunn het met 'n briljante plan vorendag gekom om ons almal se las 'n
bietjie te verminder. Hopelik. (Iemand soos Doedie Nel sal dalk
benadeel word!)

Gaan kyk by:

http://www.mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Groete

Henri Burger

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

NUUSGROEP

Sat, 23 January 1999 00:00

Ek sien die wet maak voorsiening dat ons onder geen omstandighede nie
meer van die nuusgroepe afgegooi mag word nie.

Wees gerus nou maar gerus en skryf wat julle wil.
Groete
Frikkie

PS: Ons is mos langer as 6 maande op so nou is ons SQUATTERS:

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: www.tietheknot.co.za

Sat, 23 January 1999 00:00

In article ,
"news.global.co.za" wrote:
> TieTheKnot.co.za is The Durban Online Wedding Directory.
> It is currently being built and will be of great benefit to couple who are
> going to get married. The site is live, and has lots of information on it
> already, so take a look! http://www.tietheknot.co.za
>
Haai en daar dog ek die "tietheknot" is Afrikaans. Ek het eers probeer
sin uitmaak voordat ek lekker begin lag het.

Sorry mense, maar met al die ander vreeslike dinge wat hier op die NG
gese is in die laaste tyd is my kop vol moddergedagtes.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Afikaans hoort bij Nederlands

Sat, 23 January 1999 00:00

Alwin de Jong wrote:
>
> Ik ben erg benieuwd naar reacties op dit stuk:
>
> http://home.multiweb.nl/~ppve/pag2.htm

Petrus van Eeden, schrijver van het boek _Afrikaans hoort bij
Nederlands_, betreurt het dat de Afrikaners (= Zuid-Afrikanen van
Nederlandse afkomst) het Afrikaans in 1925 tot een aparte taal hebben
uitgeroepen. Er is daardoor (aldus Van Eeden) een cultureel isolement
gegroeid dat niet zou zijn ontstaan als de Afrikaners het Nederlands als
cultuurtaal zouden hebben aangehouden. Hij somt in de samenvatting van
zijn boek een groot aantal redenen op waarom men het Afrikaans niet als
een afzonderlijke taal zou moeten beschouwen, maar als een
vereenvoudigde vorm van het Nederlands. Met die opvatting gaat hij in
tegen de wijdverbreide opvatting dat het Afrikaans een zelfstandige taal
is.
Van Eeden ziet volgens mij een "kleinigheidje" over het hoofd als
hij schrijft:

"11) Taalkontak. Die Afrikaanse omgangstaal sou tot stand gekom het
weens die vermenging van volkere aan die Kaap. Later sou die Afrikaners
ewe intensief kontak gaan maak het met die swart stamme van die noorde
en dit het nie gaan lei tot 'n verdere verkleuring van Afrikaans nie.
Die Afrikaanse omgangstaal is gewoon vereenvoudigde Nederlands. Voor die
Tweede Wêreldoorlog was die Afrikaner 'n kind van die veld.
Boekgeleerdheid was nie sy eerste prioriteit nie, maar oorlewing. Vanweë
'n eeue lange gebrek aan behoorlike skoling het Nederlands in
Suid-Afrika vereenvoudigd geraak. Hierdie proses is en was nie uniek aan
Suid-Afrika en Afrikaans nie. Taalvereenvoudiging kom voor by
laaggeskoolde en ekonomies agtergestelde mense, hetsy in die slopwyke
van stede, hetsy op die uitgetrekte platteland."

Maar de vereenvoudiging van het Afrikaans heeft niets met de eenvoud van
de eerste Afrikaners te maken! Het dialect van even eenvoudige, even
ongeschoolde Vlamingen en Nederlanders is, grammaticaal gezien, net zo
complex als het standaard-Nederlands (het enige verschil is het verschil
in woordenschat). Dat de "moeilijke" aspecten van de Nederlandse
grammatica in het Afrikaans zijn weggesleten komt niet doordat de eerste
Afrikaners zulke eenvoudige lieden waren, maar doordat het Afrikaans een
creooltaal is. Dit is een waarheid die veel Afrikaners niet graag horen.
(Creooltaal: een tot moedertaal geworden pidgin. Pidgin: nieuwe taal die
ontstaat in het contact tussen sprekers van verschillende talen, en die
zich kenmerkt door vereenvoudiging en reductie van vormen.) Het
Afrikaans is wat zijn woordenschat betreft voor meer dan 95% Nederlands,
maar in zijn grammatica een creooltaal, ontstaan uit de noodzaak om met
de inheemse bevolking van de Kaap ("Hottentotten") te kunnen
communiceren.
Ik vind dan ook dat het Afrikaans taalkundig gezien niet "bij het
Nederlands hoort" op de manier waarop het dialect van Winschoten of
Veurne bij het Nederlands hoort. Wel bestaat er een sterk historisch
verband.

--
Gerrit de Blaauw

Error: Keyboard not attached. Press F1 to continue.

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Bladsye (1838): [ «    1273  1274  1275  1276  1277  1278  1279  1280  1281  1282  1283  1284  1285  1286  1287  1288    »]
Tyd nou: Thu Jan 16 12:17:16 UTC 2025