Dit word vermoed dat vuilspel 'n rol gespeel het toe moord gepleeg is.
Nou gaan dinge werklik te ver as vuil gespeel word wanneer moord
gepleeg word.
Konfeeusis
Hadebe suspects foul play in Dlamini's murder
13 June 2008, 14:27
Related Articles
* Cops hunting down public servant's killers
* Government official killed
By Lusanda Doko
Social Development manager in Ngwelezane Thembinkosi Dlamini, 36,
might have been killed because he tried to end corruption in the
department's offices, MEC for Social Development in KwaZulu-Natal
Meshack Hadebe said on Thursday.
"His office was identified as the second one plagued by corruption,
which was adversely affecting the poor," Hadebe said.
Speaking after visiting Dlamini's family in Durban, Hadebe said he was
still shocked by the murder as Dlamini had only been working there for
two weeks.
"I suspect he might have discovered sensitive things in the office,"
Radebe said. "Dlamini took a zero tolerance approach to fraud and
corruption. That is why he was deployed," said Hadebe.
Police spokesperson Dir Phindile Hadebe said: "Witnesses say two men
entered his office under the pretext of needing help and fired six
shots.
Sardines shoals netted in Margate
13 June 2008, 15:16
Related Articles
* Early birds get the fish
* Frenzy as sardines hit South Coast beaches
* Sardine run could be a good one
Shoals of sardines continued to be netted on the KwaZulu-Natal south
coast on Friday, the Natal Sharks Board said.
The board's chief executive Mike Anderson-Reade said sardines had been
netted at Margate and Pumula.
Hundreds of people converged on Margate's main beach early on Friday
morning in anticipation of the sardine run.
Lifeguards told Sapa people were seen carrying crates and stocking
them up with the fish.
Two days ago, shoals were also netted at Ramsgate and Southbroom.
"We expect the sardines to be in Durbs by Monday," Anderson-Reade
said. - Sapa
SBTW
inligting ter wille van julle Transvalers...
die sardiens is nie geblik nie, hoor.
Hulle is nog in visvorm soos op die label van die FiveStar blikkie
en die sardiens is nie gepiekel of gekerrie nie.
Ek glo nie dit is nodig om te wonder wat die uitslag van die komende Zim
verkiesing gaan wees nie, aangesien dit soos 'n paal bo water uitstaan hoe
mal Bob die mense intimideer. Wat ek graag van julle sal wil hoor is wat
dink julle gaan die uitwerking daarvan op SA wees.
Beeld-forum: Die VSA en Israel: bloedskande?
Jun 11 2008 07:24:59:960PM - (SA)
Hermann Giliomee
Barack Obama se groot aantrekkingskrag as Amerikaanse
presidentskandidaat is sy strewe om beginsels eerste te plaas en hom
te bevry van die druk van spesiale belangegroepe.
En tog was sy eerste stap, nadat hy as die Demokratiese kandidaat
aangewys is, ’n toespraak in Washington voor die magtige Pro-Israel
drukgroep, American Israel Public Affairs Commitee (AIPAC).
Dit was ’n glansbyeenkoms. Die presidentskandidate en 300 senatore en
kongreslede was daar, saam met 7 000 ampsdraers van Joodse
organisasies. Soos omtrent al die huidige en voormalige kandidate het
Obama die sekuriteit van Israel gewaarborg, maar hy het ook veel
verder gegaan deur hom tot “’n onverdeelde Jerusalem, die ewige
hoofstad van Israel” te verbind.
Uri Avnery, ’n bekende aktivis vir vrede in Israel, het op sy
webrubriek hom afgevra hoekom die bande tussen Israel en die VSA so
ongelooflik sterk en AIPAC so invloedryk is. Hy kry sy antwoord in die
sterk ooreenkoms wat Amerikaners en Israeli’s in die geskiedenis van
vestiging in die onderskeie lande sien. In albei gevalle het die
pioniers hulself as “pelgrims” beskou, en is die inheemse bevolking
uitgewis of verjaag om die land “etnies te suiwer”. In albei gevalle
ontken die breë publiek die suiwering of vergeet daarvan. En in albei
gevalle is ’n gevorderde en komplekse samelewing opgebou. Vir politici
in dié twee lande is “Israel ’n klein Amerika en Amerika ’n groot
Israel”.
Gedurende die 1930’s het Lord Hailey, ’n bekende Britse geleerde,
opgemerk dat daar by Afrikaners die brandende begeerte is dat Suid-
Afrika ’n VSA in die kleine moet word. Die begrippe “armblanke”,
“segregasie” en “apart maar gelyk” is almal vanuit die VSA in ons
politiek ingevoer. Dr. Hendrik Verwoerd was nooit deur die Nazi-
ideologie aangetrek nie, maar wel deur sekere Amerikaanse sosioloë wat
hy in die twintigerjare op ’n besoek aan die VSA ontmoet het. Hulle
het geglo dat die behoorlike uitleg van stede en ordening van
gemeenskappe groot toekomstige wrywing kan voorkom.
Met die Israeli’s se briljante oorwinning oor die Arabiese leërs in
die Sesdaagse Oorlog van 1967, het die liefdesverhouding tussen die
VSA en Israel vlam gevat. Dit was gebou op openlike wedersydse
bewondering. Joodse drukgroepe en fundamentalistiese kerke in die
Amerikaanse suide het gedurig Israel as die Beloofde Land van die Jode
en ’n moreel regverdige saak van die hoogste orde voorgehou.
Die Afrikaners het geen etniese bande of drukgroepe in die VSA gehad
waarop hulle kon staatmaak nie. Hul taal en gewoontes was vreemd. In
1967 het Alan Drury, ’n bekende Amerikaanse skrywer, ná ’n besoek aan
Suid-Afrika A very strange society geskryf, waarin die isolasie van
blankes en hul beheptheid met rasseskeiding sterk belig is.
Vroeg in die jare sewentig het die Amerikaanse departement van
buitelandse sake aan die Suid-Afrikaanse probleem die naam “the tar
baby option” gegee – as jy daaraan raak, maak jy jou hande vuil. Henry
Kissinger het ná sy ontmoeting met John Vorster na hom as ’n “Ou
Testamentiese figuur” verwys.
Chester Crocker, die Amerikaanse adjunk-sekretaris vir Afrika in die
tagtigerjare, het geskryf dat pres. P.W. Botha vasgeval het in “’n
moeras van konsepte en terme” wat net binne sy eie party verstaan
word. Daarteenoor kon Israel reken op volgehoue Amerikaanse steun ten
spyte daarvan dat hy al dieper gesink het in die moeras van die
besetting van die Palestynse gebiede, wat al van 1967 voortduur.
Teen die jaar 2000 het die wiel begin draai. Buite die VSA is Israel
al minder as ’n Amerika in die kleine gesien, en al meer as apartheid
in die kleine. Meron Benvenisti, ’n voormalige adjunk-burgemeester van
Jerusalem, het geskryf dat die muur in Israel die Palestyne in die
Wesbank gevangenene hou, soos in Bantoestans. Oud-president Jimmy
Cater se onlangse boek met die veelseggende titel Palestine: Peace not
apartheid het ook groot opslae gemaak.
Vrede sal moeilik wees om te bewerkstellig, maar al meer begin die
besef deur te breek dat hoe langer die besetting voortduur, hoe meer
raak die oplossing van twee aparte state onmoontlik. En hoe meer raak
die Israeli’s en Palestyne in ’n klassieke burgerregtestryd gewikkel
in ’n samelewing waarin Palestyne binnekort die meerderheid sal vorm.
Ek protesteer teen hierdie algehele misbruik
van die Afrikaanse nuusgroep in Engels oor
'n onderwerp wat algeheel niks met SA of
met SA gebeure te make het nie. Ek wonder
hoekom Dave hierdie poste doen. Om aandag
te trek? Omdat hy nie weet wat om met sy
tyd aan te vang nie? Hy behoort die oktrooi
van die nuusgroep te gaan lees, en op te hou
met hierdie blatante veronagsaming van die
oorspronklike doel van die nuusgroep.
Dis tyd dat die res van die lede van die
nuusgroep hierdie soort Engels-promoverende
Afrikaans-benadelende soort van handeling
ten sterkste afkeur.
Arthur Brown is gister deur die Hof teruggestuur Polsmoor toe,
ten spyte van die feit dat die mees berugte gevangenis in die Kaapse
Skierleiland is,
ten spyte van die feit dat hy steeds aan depressie ly en steeds onder
behandeling van Dr Pieter Cilliers, psgiater, is,
ten spyte van die feit dat hy vantevore seksueel in 'n vangwa op pad
Polsmoor toe aangerand is.
Gisteraand het nog sy familie nog sy regsverteenwoordigers presies geweet
waar hy hom bevind. Sy medikasie het by Karl Bremer gelê.
Interessant hoe dit werk, nie waar nie?
Brown word beskuldig dat hy geld verduister het, maar hy is nog nie verhoor
en skuldig bevind nie.
Tog word hy na 'n plek soos Polsmoor gestuur om daar aangehou te word SONDER
sy medikasie! - ingesluit die ARVs wat hom teen moontlike HIV besmetting
moet beskerm.
Shaibir Shaik is lankal skuldig bevind aan dieselfde soort misdade waarvan
Brown beskuldig word,
en elke appel voor die hoogste howe in die land het misluk...
Tog word hy toegelaat om vir maande weens hoë bloeddruk en depressie in 'n
posh privaathospitaal deur te bring.
Die een wat nog nie skuldig bewys en gevonnis is nie, word sonder sy
medikasie Polsmoor toe gestuur waar daar net 1 dokter vir 4000 gevangenis
is!
- en die een wat reeds skuldig bevind en gevonnis is, het toegang tot alle
mediese hulp in 'n posh privaathospitaal.
Miskien sal Ferdi hierdie keer vir my verduidelik waarom al die koerante in
alle tale daaroor swyg?
REQUEST FOR DISCUSSION (RFD)
unmoderated group soc.culture.south-africa.afrikaans
[ English version; See below for the translation in Afrikaans. ]
This is a request for discussion (RFD) of the creation of the USENET
newsgroup soc.culture.south-africa.afrikaans. It contains suggested
group name, one-line description, status and charter.
This article is crossposted to news.announce.newgroups, news.groups,
soc.culture.south-africa, soc.culture.belgium,
soc.culture.netherlands,
nlnet.taal, za.misc, and za.net.misc. It's also sent to the mailing
lists
afri...@unseen.aztec.co.za and lowla...@u.washington.edu
The discussion will take place in the 'NEWS.GROUPS' newsgroup. All
follow-
up posts should be posted to that group. Initial suggestions for the
group,
status and charter are given below. These suggestion are subject to
change
and review as soon as further opinions are provided. Anyone interested
in
this proposal is encouraged to participate in the discussion.
The discussion will continue for 21 days from the date this RFD
becomes
official. If there is agreement, a Call for Votes (CFV) will be
announced.
GROUP NAME:
-----------
soc.culture.south-africa.afrikaans
ONE-LINE DESCRIPTION:
---------------------
the Afrikaans language and all of its speakers, including those in
Namibia
STATUS
------
Unmoderated
BACKGROUND:
-----------
Due to South Africa's and Namibia's recent past, Afrikaans speakers
have
been isolated from most of the rest of the world in many different
ways.
One way was the cultural boycotts by numerous governments. In
particular,
the boycotts by the Dutch and Belgian governments reduced the number
of
cultural and lingual exchanges between Afrikaans speakers and the
Dutch
speaking people. Now new multi-cultural governments are in place in
South
Africa and Namibia, and it has become time to renew these and other
ties.
For this purpose, as a start, a soc.culture.south-africa.afrikaans
newsgroup
would be a perfect platform.
South Africa has its own za.* newsgroup hierarchy, in which the
articles
are predominantly written in English. A za.culture.afrikaans
newsgroup
could be an alternative for a soc.culture.south-africa.afrikaans
newsgroup,
for those who want to hold discussions in Afrikaans. But, the za.*
newsgroup
are less well known outside South-Africa, and in some cases less
accessible
than the USENET news-groups, therefore this proposal has been issued.
Soc.culture.south-africa.afrikaans will have a partial overlap with
soc.culture.south-africa in discussions about southern Africa.
The soc.culture.south-africa.afrikaans newsgroup is intended not so
much as a
substitute but more as an addition to this newsgroup, and serves also
as a place on the internet for Afrikaans speakers from Namibia.
The Afrikaans mailinglist is already a big succes, and we expect to
reach
even more people with a USENET newsgroup. It is our intention to make
a
gateway between the Afrikaans mailinglist and the proposed group.
PROPOSED CHARTER:
-----------------
Afrikaans is a language spoken largely in southern Africa
(predominantly
South Africa, Namibia and to a lesser extent Zimbabwe), although small
communities of Afrikaans-speaking people are found in other parts of
the
world. Afrikaans evolved in southern Africa from the interaction
between
17th-century Dutch, African languages, Portuguese, Malay and other
influences. Although it is a uniquely African language, it is
nonetheless
classed as a member of the Germanic languages, and is similar to the
Dutch language, which is predominantly spoken in the Netherlands
and a large part of Belgium. There is a substantial body of Afrikaans
literature, and it is used extensively in the written and electronic
media.
There are a number of tertiary educational institutions in South
Africa in
which Afrikaans is the medium of instruction.
In this proposed charter, the term 'Afrikaans speakers' will be taken
to
include all people who speak Afrikaans, regardless of race, colour,
creed
or national origin, whether they consider themselves to be
'Afrikaners' or
not. This includes both mother-tongue speakers and others, including
those who speak 'alternative' Afrikaans.
The proposed newsgroup soc.culture.south-africa.afrikaans is intended
as a
platform for all information about speakers of the Afrikaans language
all information and discussion about speakers of the Afrikaans
language
and the language itself. This means all discussions about social,
cultural,
political, economical, historical, geographical and other issues that
are, in
one way or the other, related to Afrikaans speakers, Afrikaans or the
southern
African region are welcome in this newsgroup.
Also, it is hoped that soc.culture.south-africa.afrikaans will be a
meaningful
means for contact between Afrikaans speakers at home and abroad, and
between
the Afrikaans speakers, including those who speak 'alternative'
Afrikaans, and
and all other persons interested in the Afrikaans language.
RULES:
------
Soc.culture.south-africa.afrikaans will be an unmoderated newsgroup,
so anyone
will be able to post to this newsgroup. Being free to post should
also mean
being responsible for what you post. All articles posted should have
'something' to do with southern Africa, Afrikaans or Afrikaans-
speaking
people, however remotely. Insults, "flames" or unnecessary criticism
of a
group or a person is strongly discouraged. Please read the netiquette
rules in news.announce.newusers before posting your first article to
any
newsgroup, and try to stick to them whenever posting articles.
LANGUAGES:
----------
Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
Dutch and
English can be expected. However, postings in any other language are
also
welcome to facilitate the exchange of information with the largest
possible
audience.
DISCUSSION PLACE:
-----------------
The discussion will take place in news.groups, a Usenet news group.
All
comments regarding this proposal should be posted in news.groups (note
the
Followup-To line at the beginning of your message).
DISCUSSION PERIOD:
------------------
The discussion period will last for 21 days, starting from the moment
this
RFD becomes official. If there is agreement, a Call for Votes (CFV)
will
be announced, which will last for another 21 to 31 days.
THIS RFD IS INITIATED BY:
-------------------------
Robert Wagenaar st90...@rulfsw.leidenuniv.nl
VERSOEK VIR BESPREKING: SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS
-----------------------------------------------------------
(In hierdie dokument dui die " -karakter voor 'n letter 'n deelteken
aan
(bv. "e), en die ^ -karakter voor 'n letter dui sirkumfleks aan (bv.
^e)).
VERSOEK VIR BESPREKING
----------------------
Hierdie is 'n Versoek vir Bespreking (VVB) (oftewel "Request for
Discussion" - RFD) vir die skepping van die USENET Nuusgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans. Dit bevat 'n voorgestelde
groepnaam,
enkelre"el beskrywing, status en handves.
Hierdie artikel sal ook aan news.announce.newgroups, news.groups,
soc.culture.african, soc.culture.belgium, soc.culture.netherlands,
nlnet.taal,
za.misc en za.net.misc gepos word. Hierdie artikel sal ook gestuur
word aan
die poslyste afri...@unseen.aztec.co.za en lowlands-
l...@u.washington.edu.
Die bespreking sal in die NEWS.GROUPS nuusgroep plaasvind. Alle
opvolgbesprekings hoort na hierdie groep gepos te word. Aanvanklike
voorstelle vir die groep, status en handves word hieronder
uiteengesit.
Hierdie voorstelle is onderworpe aan veranderings en hersiening sodra
verdere opinies ingewin word. Enige persoon wat in hierdie voorstel
belangstel word aangemoedig om aan die bespreking deel te neem.
Die bespreking sal vir 21 dae vanaf die datum van die amptelike
plasing
van hierdie RFD voortduur. Indien akkoord bereik word, sal daar dan
'n
Oproep tot Stemme aangekondig word.
GROEP NAAM
----------
soc.culture.south-africa.afrikaans
ENKELRE"EL BESKRYWING
---------------------
die Afrikaanse taal en alle Afrikaanssprekendes, ook die in Namibi"e
STATUS
------
Ongemodereer
AGTERGROND
----------
Afrikaanssprekendes was, vanwe"e Suid-Afrika en Namibi"e se onlangse
verlede, op verskeie maniere van die res van die wereld ge"isoleer.
Een so 'n wyse was die kulturele boikotte deur verskeie regerings.
Die
boikotte van die Nederlandse en Belgiese regerings in besonder, het
die
kultuur- en taaluitruiling tussen Afrikaanssprekendes en Nederlands-
spekendes aan bande gel^e. Nou is nuwe regerings inSuid-Afrika en
Namibi"e
aan bewind, en het dit tyd geword om hierdie, en ander bande, te
hernu. Vir
hierdie doel sal die soc.culture.afrikaans nuusgroep as 'n ideale
afspringplek
dien.
Suid-Afrika het sy eie za. nuusgroep hierargie. Hier word artikels
grootliks in Engels geskryf. 'n Za.culture.afrikaans nuusgroep kan as
alternatief vir 'n soc.culture.south-africa.afrikaans dien vir diegene
wat
besprekings in Afrikaans wil hou. Hierdie voorstel word egter gemaak,
aangesien
die za.nuusgroepe minder bekend is buite Suid-Afrika, en is in baie
gevalle
minder toeganklik as die USENET nuusgroepe.
Daar sal 'n gedeeltelike oorvleueling wees tussen soc.culture.south-
africa.
afrikaans en soc.culture.south-africa in besprekings rakende suidelike
Afrika.
Die bedoeling van die soc.culture.south-africa.afrikaans nuusgroep is
nie
soseer om as 'n plaasvervanger vir hierdie groep te dien, maar
aanvullen
daartoe, ook as een plaas op internet vir die afrikaanssprekendes in
Namibi"e.
Die Afrikaanse poslys is al 'n groot sukses, en ons denk met 'n USENET
nuusgroep nog meer mense te bereik. Ons het die plan om 'n "gateway"
te maak tussen die Afrikaanse poslys en soc.culture.south-
africa.afrikaans.
VOORGESTELDE HANDVES
--------------------
Afrikaans is 'n taal wat grootliks in suidelike Afrika gepraat word
(hoofsaaklik in Suid-Afrika, Namibie en tot 'n mindere mate Zimbabwe),
alhoewel klein Afrikaanssprekende gemeenskappe elders ter wereld
voorkom. Afrikaans het in suidelike Afrika ontstaan as gevolg van die
wisselwerking tussen 17de-eeuse Nederlands, Afrika-tale, Portugees,
Maleis en ander invloede. Alhoewel dit 'n taal eie aan Afrika is,
word
dit nogtans beskou as 'n lid van die Dietse taalgroep, en is
soortgelyk
aan die Nederlandse/Vlaamse taal wat in Nederland en groot dele van
Belgi"e gepraat word. Daar is 'n omvangryke Afrikaanse letterkunde,
en
die taal word wyd in die gedrukte en elektroniese media gebruik. Daar
is 'n aantal inrigtings vir tersi^ere onderrig waar Afrikaans die
voertaal is.
In hierdie voorgestelde handves, sluit die term 'Afrikaanssprekendes'
alle mense wat Afrikaans besig in, ongeag van ras, kleur, geloof of
nasionale oorsprong, en is nie beperk tot diegene wat hulself as
'Afrikaners' beskou nie. Dit sluit moedertaalsprekers en andere in,
ook die sprekers van die sogenaamde 'alternatiewe' Afrikaans.
Die bedoeling is dat die voorgestelde nuusgroep soc.culture.south-
africa.
afrikaans sal dien as 'n gepreksforum vir alle inligting aangaande
suidelike
Afrika, Afrikaanssprekendes en die Afrikaanse taal. Dit beteken dat
alle besprekings rakende sosiale, kulturele, politieke, ekonomiese,
geskiedkundige, geografiese en ander sake wat op een of ander wyse
verband hou met Afrikaanssprekendes, Afrikaans of suidelike Afrika,
verwelkom sal word in hierdie nuusgroep.
Dit word verder begeer dat soc.culture.south-africa.afrikaans 'n
betekenisvolle
middel van skakeling tussen Afrikaanssprekendes tuis en in die
buiteland sal wees, en tussen Afrikaanssprekendes en ander mense
dwarsoor die wereld.
RE"ELS
-----
Soc.culture.south-africa.afrikaans sal 'n ongemodereerde nuusgroep
wees, dus
sal dit enige persoon vry staan om na hierdie nuusgroep te pos.
Vryheid om te
pos beteken egter ook om verantwoordelikheid te aanvaar vir wat u pos.
Alle artikels wat gepos word behoort (hoe verwyder ookal) op een of
ander wyse met suidelike Afrika, Afrikaans of Afrikaanssprekendes
verband te hou. Beledigings, "flames" of onnodige kritiek van 'n
groep
of persoon word ten sterkste ontmoedig. Lees asseblief die
"netiquette" re"els in news.announce.newusers voordat u u eerste
artikel aan enige nuusgroep pos, en behou u te alle tye by hierdie
re"els wanneer u artikels pos.
TALE
----
Artikels sal hoofsaaklik in Afrikaans (ook 'alternatiewe' Afrikaans),
Nederlands en Engels wees.
Artikels in ander tale word ook verwelkom om sodoende die uitruiling
van
inligting met die wydste gehoor moontlik te bewerkstellig.
BESPREKINGSPLEK
---------------
Die besprekings sal in news.groups, 'n USENET nuusgroep, plaasvind.
Alle
kommentaar rakende hierdie voorstel moet na news.groups gepos word
(neem
kennis van die Followup-To re"el).
BESPREKINGSPERIODE
------------------
Die besprekingsperiode sal vir 21 dae lank duur, wat met die amtelike
verskyning van hierdie RFD 'n aanvang sal neem. Indien akkoord bereik
word, sal 'n Oproep om Stemme (oftewel "Call For Votes" - CFV)
aangekondig
word, wat vir 'n tydperk van 21 to 31 dae sal duur.
HIERDIE VVB GE"INISIEER DEUR:
-----------------------------
Robert Wagenaar st90...@rulfsw.leidenuniv.nl
Ek was daar in die boendoes toe ek 2 dames (nie langs maar) ìn die
pad gewaar. Ek het stil gehou om geen ander rede as dat hulle in die
pad was. Nie probeer aandag trek nie en selfs daarteen besluit om
hulle aan te spreek daaroor en slegs die geduldige ek gewees wat
gewag het vir eie ruimte.
Hulle het hulle nie aan my gesteur nie (wat geensins opbouend was
vir die ego nie) en slegs mekaar geselsskap gehou. Ek moes omtrent
verbyskuur en het hulle nie 'n geleentheid om saam te ry gebied nie.
Hulle kan loop.
Ek het nog altyd gedink die woord "sjebeen/shebeen" se
oorsprong moet uit een van die Afrika-tale wees.
Dus was ek grootliks verbaas toe ek nou die dag
uitvind dat die woord 'n Ierse oorsprong het,
heelwaarskynlik uit die dae toe daar 'n instroming
vanoor die hele wêreld na die Witwatersrand was
om in die goudmyne te werk. Die woord kom uit
die oorspronklike Gaelic " sibin" wat beteken
"bad ale."